RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ Epizody: 2962

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategorie

Arts

Web podcastu

www.rsg.co.za

Nejnovější epizoda

6. říj 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

RSG Kuns 03.05.2016

Christelle Webb-Joubert kuier by die sangeres Nádine wat van die begin van Mei af te sien is in die pantomime Sneeuwitjie. Die pianis Charl du Plessis gesels oor sy Moedersdagkonserte by die Atterburyteater in Pretoria. Johan van Lill gesels met die akteur John Kani, wat die eerste keer te sien is by Kunstekaap in die produksie Missing. Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by die mediabekendstell...

RSG Kuns 26.04.2016

Kosie Smit van Kosie House of Theatre gesels oor 'n dekade in die teaterbedryf, en planne vir Afrikaanse teater by Montecasino in Johannesburg.

RSG Kuns 26.04.2016

Die Hugo Lambrechts Musieksentrum is vanjaar 30 jaar oud. Leonore Ehlers gesels oor hulle feesvieringe.

RSG Kuns 26.04.2016

Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by Hoërskool Eldoraigne in Pretoria, waar twee nuwe teaters geopen is.

RSG Kuns 26.04.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met die kunstenaar Willem Pretorius oor sy uitstalling, Dagreis.

RSG Kuns 19.04.2016

Colleen Naude gesels oor vanjaar se Hermanus FynArts.

RSG Kuns 19.04.2016

Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die Tsogo Sun Kunste Akademie.

RSG Kuns 19.04.2016

Christelle Webb-Joubert kuier by die vervaardigers van Add-Life produksies. Renier en Lise-Marie Keyser vertel haar van Sneeuwitjie wat in Mei te sien is by Emperors Palace aan die Oos-Rand.

RSG Kuns 19.04.2016

Elize Cawood vertel van haar nuwe produksie, 'n Geworry, wat deur Saartjie Botha geskryf is.

RSG Kuns 19.04.2016

Johan van Lill vind meer uit oor Shades of Love van Kaapstadse Ballet.

RSG Kuns 12.04.2016

Martin Headger gesels met Nicole Ferreira-Dill oor die ballet Giselle wat tans te sien is by die Joburg Theatre.

RSG Kuns 12.04.2016

Martin Headger gesels met Erik Holm en Tinarie van Wyk-Loots oor die woordkunsproduksie, Plant vir my 'n boom, Andre, wat by die Markteater in Johannesburg op die planke is.

RSG Kuns 12.04.2016

RSG se Uitvoerende Regisseur: Drama, Kobus Burger, gesels oor die nuwe radioteaterseisoen op Donderdagaande.

RSG Kuns 12.04.2016

Christelle Webb-Joubert besoek 'n klein galerytjie, Artbox, in Elarduspark, Pretoria.

RSG Kuns 12.04.2016

Johan van Lill maak 'n draai op Wellington by die Breytenbach-galery se uitstalling, En gee ons oor aan die nostalgie.

RSG Kuns 05.04.2016

Alpha Greeff gesels met Christelle Webb-Joubert oor die sesde Kroasië Kunsvaart.

RSG Kuns 05.04.2016

Christelle Webb-Joubert vra Rocco de Villiers uit oor sy nuwe produksie Amazing Grace, wat te sien is by Montecasino in Johannesburg.

RSG Kuns 05.04.2016

Christelle Webb-Joubert vra Rocco de Villiers uit oor sy nuwe produksie Amazing Grace, wat te sien is by Montecasino in Johannesburg.

RSG Kuns 05.04.2016

Martin Headger vind meer uit oor die toneelstuk Bohemian Rhapsody.

RSG Kuns 05.04.2016

Erica Louw van die Suid-Afrikaanse Nasionale Jeugorkes vertel van hulle projek, Kamermusiek vir kleingeld.

RSG Kuns 05.04.2016

Johan van Lill gesels met die pianiste Andre Petersen en Kathleen Tagg oor hulle produksie Where Worlds Collide.

RSG Kuns 05.04.2016

Martin Headger vind meer uit oor die toneelstuk Bohemian Rhapsody.

RSG Kuns 05.04.2016

Erica Louw van die Suid-Afrikaanse Nasionale Jeugorkes vertel van hulle projek, Kamermusiek vir kleingeld.

RSG Kuns 05.04.2016

Johan van Lill gesels met die pianiste Andre Petersen en Kathleen Tagg oor hulle produksie Where Worlds Collide.

RSG Kuns 29.03.2016

'n Regstreekse uitsending vanaf die KKNK saam met gashere Kobus Burger en Johann van Lill.

Poslouchej podcast RSG Kuns v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály