RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
RSG Kuns 07.06.2016 8:50
Christelle Webb-Joubert was by die Repeating Patterns: Back to Basics uitstalling waar jy proe, ruik en hoor terwyl jy na die kunswerke kyk.
RSG Kuns 07.06.2016 11:49
Johan van Lill gaan kuier by Pieter Dirk-Uys. Hulle gesels oor sy nuwe vertoning The echo of a noise, tans te sien by Theatre on the Bay.
RSG Kuns 07.06.2016 10:03
Christelle Webb-Joubert gesels met Sandra Jacobs oor vanjaar se hoogtepunte by die Innibos kunstefees op Nelspruit.
RSG Kuns 31.05.2016 9:14
Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor Naledi – An African Journey uitgevoer deur die UP Jeug Koor.
RSG Kuns 31.05.2016 16:25
Die finale rondtes van die Nasionale Toneelspelkompetisie is verlede naweek in Kaapstad gehou. Johan van Lill het dit gaan bywoon.
RSG Kuns 31.05.2016 6:13
Martin Headger gesels met Mortimer Williams oor, The Full Morty
RSG Kuns 31.05.2016 6:26
Christelle Webb-Joubert gesels met Marlene le Roux oor Kunstekaap se planne vir Jeugmaand
RSG Kuns 31.05.2016 9:41
Christelle Webb-Joubert gaan maak 'n draai by St Lorient in Brooklyn, Pretoria. Sy gesels met Ilandi Barkhuizen oor haar uitstalling, Humanity Inhumanities.
RSG Kuns 24.05.2016 6:01
Christelle Webb-Joubert gesels met Hennie Loock oor The Voice of Angels se nuwe CD
RSG Kuns 24.05.2016 4:20
Christelle Webb-Joubert gesels met Alexa Strachan. Sy is die bestuurder van die nuwe Aardklop kunstefees.
RSG Kuns 24.05.2016 3:32
Johan van Lill vind meer uit oor die Picasso-tekening wat eersdaags opgeveil word.
RSG Kuns 24.05.2016 9:20
Johan van Lill kuier by die span van die produksie, My briljante egskeiding.
RSG Kuns 24.05.2016 10:42
Christelle Webb-Joubert kuier by die kunstenaar Joy Heyneke.
RSG Kuns 24.05.2016 11:32
Christelle Webb-Joubert gesels met Tharien Strydom oor 'n uitstalling met kuns en kos.
RSG Kuns 17.05.2016 8:04
Dirk Badenhorst gesels oor 'n nuwe inisiatief om balletonderwysers op te lei, Training Teachers in the Township.
RSG Kuns 17.05.2016 4:51
Johan van Lill gesels met Dean Smith en Edwan van der Walt oor Cock and Bull Story wat te sien is by Theatre on the Bay in Kaapstad.
RSG Kuns 17.05.2016 10:28
Johan van Lill kuier by die kunstenaar Clare Menck.
RSG Kuns 17.05.2016 5:44
Paul Loeb van Zuilenburg vertel van die Bloemfontein Stadsorkes se konserte by die Odeion en in Sasolburg.
RSG Kuns 17.05.2016 6:44
Christelle Webb-Joubert gesels met Hugh Rix en Nicci Olivier oor 'n uitstalling by die Hyde Park Winkelsentrum in Johannesburg.
RSG Kuns 17.05.2016 12:35
Christelle Webb-Joubert kuier by die bariton Aubrey Lodewyk. Hulle gesels oor sy beginjare en sy rol in die opera, Die Towerfluit, wat te sien by die Joburg Theatre.
RSG Kuns 10.05.2016 6:39
Christelle Webb-Joubert was by die Winter Sculpture Fair by NIROX, wes van Johanensburg. Sy gesels met Cobi Labuschagne oor die fees van beelhouwerk, kos en wyn.
RSG Kuns 10.05.2016 7:11
Johan van Lill gesels met die Noorweegse dirigent Kåre Hanken oor die fees van koorsang by Bishops in Kaapstad.
RSG Kuns 10.05.2016 8:15
Johan van Lill woon die uitstalling, Reflection from the road, in Bellville by.
RSG Kuns 10.05.2016 11:45
Christelle Webb-Joubert gesels met Engela Prinsloo oor die blokfluit, 'n instrument wat dikwels onderskat word.
RSG Kuns 10.05.2016 6:47
Jaco van der Merwe van die UWK Skool vir Musiek gesels oor al opvoerings in Mei.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály