RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
RSG Kuns 23.08.2016 6:08
Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor vanjaar se Gariepfees.
RSG Kuns 23.08.2016 12:56
Die kunstenaar Majak Bredell vertel vir Martin Headger van haar uitstalling Codex Magdalene by die Universiteit van Johannesburg se kunsgalery.
RSG Kuns 23.08.2016 9:37
Terrance April gesels met die nuwe bestuurshoof van Joburg Ballet, Ester Nasser.
RSG Kuns 16.08.2016 4:08
Christelle Webb-Joubert gesels met Paul Loeb von Zuilenburg oor die Stellenbosch Stadsorkes se konserte vir die res van die jaar.
RSG Kuns 16.08.2016 3:31
Lizelle de Bruin gesels met Susan Danford oor die toneelstuk, Clybourne Park.
RSG Kuns 16.08.2016 13:44
Johan van Lill loer in by Vlooi, wat vanjaar vir die 17de keer op die verhoog te sien is.
RSG Kuns 16.08.2016 17:53
Johan van Lill kuier by die tenoor Johan Botha.
RSG Kuns 16.08.2016 6:43
Christelle Webb-Joubert gesels met die komponis, dr. Rexleigh Bunyard, oor haar werk Requiem for the Living.
RSG Kuns 08.08.2016 10:01
Martin Headger vind meer uit oor die dokumentêre rolprent NOBODY DIED LAUGHING wat handel oor die satirikus Pieter Dirk-Uys se lewe.
RSG Kuns 08.08.2016 17:09
Christelle Webb-Joubert kuier by die violis Zanta Hofmeyr. Zanta vertel hoe sy op haar viool afgekom het.
RSG Kuns 08.08.2016 7:49
Lizelle de Bruin loer in by 'n paar blinde kunstenaars.
RSG Kuns 08.08.2016 7:56
Johan van Lill gesels met Cornelia Faasen oor NATI en waar hulle oral betrokke is.
RSG Kuns 02.08.2016 6:42
Ilse Schürmann vertel wie vanjaar se ATKV MUZIQ wenners is.
RSG Kuns 02.08.2016 8:08
Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor vanjaar se KLEIN KAROO KLASSIQUE.
RSG Kuns 02.08.2016 6:56
Christelle Webb-Joubert en Johan Myburg besoek die Johannesburg Kunsgalery en gesels oor Richardt Strydom se uitstalling, BLEEK.
RSG Kuns 02.08.2016 13:42
Dia van Staden gesels oor die tweede BOEKEJOL EN FILMROL in Pretoria.
RSG Kuns 26.07.2016 12:59
Die Nederlandse dirigent Arjan Tien kuier by Christelle Webb-Joubert in die ateljee.
RSG Kuns 26.07.2016 10:13
Christelle Webb-Joubert was by 'n uitstalling by The Showroom Art Gallery in Pretoria waar sy gesels het met duie kunstenaars Inanda Page en Deon Theron.
RSG Kuns 26.07.2016 5:09
Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die Kalfiefees wat vanjaar weer plaasvind in Hermanus.
RSG Kuns 26.07.2016 11:06
Jan Greyling gesels oor vanjaar se beKOOR wat eersdaags in die Grand West Arena in Kaapstad plaasvind.
RSG Kuns 26.07.2016 10:34
Johan van Lill maak 'n draai by die musiekspel, I love you, you're perfect, now change.
RSG Kuns 19.07.2016 9:35
Martin Headger praat met die primaballerina Bernise Silvius oor Romeo en Juliet wat by die Joburg Theatre op die planke is.
RSG Kuns 19.07.2016 10:00
Johan van Lill was by vanjaar se Vrystaat Kunstefees. Een van die interessante venues by die fees is die Aasvoëlklub net buite Bloemfontein. Johan was by Petronel Baard se vertoning daar en het met haar en van die ander mense wat dit bygewoon het, gesels.
RSG Kuns 19.07.2016 4:32
Lizelle de Bruin gesels met Klaus Piprek oor die Solo Studios by Riebeeckkasteel.
RSG Kuns 19.07.2016 17:11
Die Barclay's L'Atelier kunskompetisie se wenners is onlangs aangewys. Christelle Webb-Joubert was daar en het met van die wenners gesels.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály