RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ Epizody: 2962

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategorie

Arts

Web podcastu

www.rsg.co.za

Nejnovější epizoda

6. říj 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

RSG Kuns 27.09.2016

Die kunstenaaar Hannalie Taute gesels oor haar borduurwerk op rubber in haar uitstalling THE GRIMM NEEDLE.

RSG Kuns 27.09.2016

Martin Headger was by die BASA-toekennings waar RSG Kunstefees met 'n prys weggestap het.

RSG Kuns 27.09.2016

Johan van Lill maak 'n draai by die TUIN VAN DIGTERS op Wellington.

RSG Kuns 27.09.2016

Martin Headger gesels met Jenny Rezneck oor haar toneelstuk, I TURNED AWAY AND SHE WAS GONE, wat te sien is by die Markteater in Johannesburg. Die stuk handel oor die verskilende fases van 'n vrou se lewe.

RSG Kuns 20.09.2016

Martin Headger gesels met Tobie Cronje wat te sien is in My Fat Friend by die Pieter Toerienteater in Johannesburg.

RSG Kuns 20.09.2016

Die Finery Fair in Pretoria bied vanjaar twee produksies aan, Monopoly en Kui. Christelle Webb-Joubert gesels met Nina Marais en Stachia van Tonder hieroor.

RSG Kuns 20.09.2016

Jonathan Rubain vertel vir Johan van Lill van die Golden Gospel Memories-konsert in Kaapstad op Erfenisdag.

RSG Kuns 20.09.2016

Martin Headger gesels met die regisseur Gopala Davies oor die produksie Le Cenci, wat te sien is by die Universiteit van Johannesburg.

RSG Kuns 20.09.2016

Saadjies is een van vanjaar se Cool Capital-projekte. Peter Matthews en Jana Kruger vertel van hierdie interessante projek.

RSG Kuns 20.09.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met Hugo Radyn en Werner Spies, die ander twee lede van die Charl du Plessis Trio.

RSG Kuns 20.09.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met Peter Matthews en Carla Taljaard oor die Cool Capital Biennale.

RSG Kuns 20.09.2016

Conrad Koch gesels oor sy poppe met Johan van Lill. Hy is tans te sien in Puppet Guy by die Baxter in Kaapstad.

RSG Kuns 13.09.2016

Johan van Lill leer ken die jong orrelis Marko Erlank van nader.

RSG Kuns 13.09.2016

Martin Headger maak 'n draai by die Joburg Art Fair.

RSG Kuns 13.09.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met die wenner en naaswenner van die Sasol Nuwe Handetekinge-kompetisie.

RSG Kuns 13.09.2016

Cinderella is eersdaags in Johannesburg te sien. Martin Headger het by Joburg Ballet 'n draai gemaak om meer oor die produksie uit te vind.

RSG Kuns 06.09.2016

Johan van Lill loer in by die produksie van Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat.

RSG Kuns 06.09.2016

Dawid Minnaar is te sien in Ubu and the truth commision by die Markteater in Johannesburg. Christelle Webb-Joubert het met hom gesels na een van die vertonings.

RSG Kuns 06.09.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met violis Zanta Hofmeyr oor hoe jy na jou viool moet omsien.

RSG Kuns 06.09.2016

Christelle Webb-Joubert kuier by die kunstenaars Jonel Scholtz en Liesel Brune.

RSG Kuns 30.08.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met Nataniël oor sy nuwe produksie, Mannequin.

RSG Kuns 30.08.2016

Johan van Lill kuier by Anna-Mart van der Merwe wat te sien is in 'n nuwe Fugard-stuk, The painted rocks at Revolver Creek.

RSG Kuns 30.08.2016

Die opera Don Giovanni word in 'n konsertsaal by die Weskoppies Psigiatriese Hospitaal in Pretoria opgevoer. Christelle Webb-Joubert gesels met die basbariton, Christiaan Snyman, en dirigent Schalk van der Merwe hieroor.

RSG Kuns 30.08.2016

Henri Matisse se werk is tans te sien by die Standardbankgalery in Johannesburg. Christelle Webb-Joubert en Johan Myburg het 'n draai daar gaan maak.

RSG Kuns 23.08.2016

GIBS bied 'n uitstalling aan met die titel, Unequal scenes. Christelle Webb-Joubert gesels met John Malherbe en Melinda Shaw oor hierdie uitstalling.

Poslouchej podcast RSG Kuns v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály