RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
RSG Kuns 23.05.2017 8:19
Christelle Webb-Joubert woon die Innibos bekendstelling in Nelspruit by. Sy gesels met Sandra Jacobs oor vanjaar se hoogtepunte.
RSG Kuns 23.05.2017 9:16
Christelle Webb-Joubert gesels met die kunstenaar Cobus Haupt oor sy uitstalling by Fried Contemporary in Pretoria.
RSG Kuns 23.05.2017 7:52
Colleen Naude vertel meer van vanjaar se FynArts fees in Hermanus. Sy fokus op die visuele kuns.
RSG Kuns 23.05.2017 9:36
Die ballet, Swanemeer, is te sien in Kaapstad. Johan van Lill gesels oor die ballet met sy vele uitdagings.
RSG Kuns 16.05.2017 9:21
Art.b galery in Bellville, Kaapstad, bied die uitstalling Vice Versa aan. Juria le Roux, die kurator, vertel meer.
RSG Kuns 16.05.2017 6:44
Die dirigent Eddie Clayton vertel van A night with the stars wat aan jongmense 'n wonderlike geleentheid bied om gesien en gehoor te word.
RSG Kuns 16.05.2017 6:02
Christelle Webb-Joubert kuier by Hartbeespoort by die kunstenaar Paul Mikula. Hy is 'n grofsmit wat yster in kuns omskep.
RSG Kuns 16.05.2017 7:50
Die dirigent dr. Sjoerd Alkema gesels oor sy loopbaan en die Con Spirito Filharmoniesekoor.
RSG Kuns 16.05.2017 15:54
Johan van Lill woon die 2017 Nasionale Toneelspelkompetisie by.
RSG Kuns 09.05.2017 8:46
Dr. Francois van den Berg van die Nasionale Eisteddford van Suid-Afrika gesels oor die halfeindronde en eindronde wat by die Brooklynteater in Pretoria plaasvind.
RSG Kuns 09.05.2017 13:35
Carina Stander gesels oor haar nuwe boek en uitstalling, Die Bergengel.
RSG Kuns 09.05.2017 7:36
Christelle Webb-Joubert gesels met Joan Milton van die Wewersgilde oor hulle uitstalling by die Brooklynteater in Pretoria.
RSG Kuns 09.05.2017 5:19
Christelle Webb-Joubert het met Bianca le Grange en Charlize Berg gesels na een van Doringrosie se vertonings.
RSG Kuns 09.05.2017 10:01
ASSITEJ bied 'n internasionale teaterfees aan vir kinders in Kaapstad. Johan van Lill vind meer hieroor uit.
RSG Kuns 02.05.2017 7:57
Oppad na vanjaar se KKNK het Christelle Webb-Joubert 'n draai gemaak op Aberdeen. Daar besoek sy die kunstenaar Marguerite Beneke se galery.
RSG Kuns 02.05.2017 9:33
Christelle Webb-Joubert woon een van Tosca se repetisies by, en gesels met die regisseur en sangers oor die opera.
RSG Kuns 02.05.2017 9:51
Jannie du Toit is op 7 Mei in vier produksies te sien, en hou sy eie Kunstefees in die kleine. Hy vertel vir Christelle Webb-Joubert meer hieroor en sy toer na die Laelande.
RSG Kuns 02.05.2017 4:13
Johan van Lill gesels met Paul du Toit oor die toneelstuk, Hemelruim.
RSG Kuns 02.05.2017 3:29
Lizelle de Bruin vind meer uit oor die Darling Collection.
RSG Kuns 25.04.2017 6:06
Lizelle de Bruin gesels met 'n kunstenaar by vanjaar se Decorex in Kaapstad.
RSG Kuns 25.04.2017 5:17
Martin Headger kuier by die komponis Franco Prinsloo.
RSG Kuns 25.04.2017 6:29
Johan van Lill gesels met Marlene le Roux oor 'n konsert by Kunstekaap op Vryheidsdag.
RSG Kuns 25.04.2017 8:20
Lisl Barry is 'n kunstenaar van die Oudtshoorn-omgewing. Christelle Webb-Joubert het net haar gesels oor haar kuns.
RSG Kuns 25.04.2017 7:05
Die kunstenaar Sandra Pelser was te sien by vanjaar se KKNK. Christelle Webb-Joubert het by haar gekuier.
RSG Kuns 18.04.2017 4:03
Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die paramedikus Frederik Brand, wat ook 'n skilder is van naakstudies.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály