RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
RSG Kuns 01.05.2018 5:23
Christelle Webb-Joubert gesels met komponis Franco Prinsloo oor die Vox Chamber Singers se Moedersdagkonsert by die Weskoppies-saal in Pretoria.
RSG Kuns 01.05.2018 18:32
Joseph Clarke is die solis by die Capital Singers se Rewind to the 80's-konsert. Hy kuier by Christelle Webb-Joubert in die ateljee.
RSG Kuns 01.05.2018 7:06
Musikant Thomas Channell is in Suid-Afrika. Johan van Lill het by hom gaan inloer.
RSG Kuns 01.05.2018 3:56
Evert van Niekerk is die konsertmeester van die Capital Singers se konsert, Rewind to the 80's. Hy vertel meer van hierdie produksie.
RSG Kuns 24.04.2018 22:56
Christelle Webb-Joubert besoek ArtBox in Pretoria waar sy met van die kunstenaars gesels wat deel is van die uitstaling, Xtant XTUT.
RSG Kuns 24.04.2018 8:19
Martin Headger kuier by Fiona Ramsay om uit te vind wat haar planne vir die jaar is.
RSG Kuns 24.04.2018 7:29
Christelle Webb-Joubert vind uit hoe sake staan by die Atterburyteater in Pretoria.
RSG Kuns 24.04.2018 3:43
Jopie Koen van die Pierneef teater in Pretoria vertel hoe dit met hulle teater gaan.
RSG Kuns 24.04.2018 9:40
Johan van Lill kuier by Sandra Prinsloo en Marius Weyers op die stel van Road to Mecca, wat tans te sien is by die Fugardteater in Kaapstad.
RSG Kuns 17.04.2018 5:59
Phillip Rademeyer, regisseur van Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran, gesels oor die produksie wat vir die eerste keer in Gauteng te sien is.
RSG Kuns 17.04.2018 6:03
Anne-Ghrett Erasmus gesels oor die Olive Schreiner-uitstalling op Wellington by die Breytenbachsentrum se galery.
RSG Kuns 17.04.2018 5:06
Johan van Lill gesels met Elsabe Daneel oor Marimba Gimba wat by vanjaar se Suidoosterfees te sien is.
RSG Kuns 17.04.2018 12:59
Christelle Webb-Joubert was by die Burgemeestersbal van die Suidoosterfees, waar met 'n hele paar rolspelers oor vanjaar se hoogtepunte gesels het.
RSG Kuns 17.04.2018 14:43
Die kunstenaar Jonel Scholtz vertel hoe kuns haar weer laat opstaan het na 'n baie moeilike tyd in haar lewe.
RSG Kuns 17.04.2018 6:06
Die akteur Ashley Dowds vertel van die toneelstuk Fatal Attraction, wat in 1987 'n baie bekende rolprent was.
RSG Kuns 10.04.2018 12:43
Jaco van Rensburg vertel vir Christelle Webb-Joubert van die unieke musiekspel, Avenue Q, waarin die akteurs poppe is.
RSG Kuns 10.04.2018 12:14
Christelle Webb-Joubert gesels met beeldhouer Guy du Toit en fotograaf Carla Crafford oor hulle uitstalling en boek, Hare's an Idea.
RSG Kuns 10.04.2018 25:13
Christelle Webb-Joubert het die mediabekendstelling van The Sound of Music bygewoon.
RSG Kuns 03.04.2018 8:12
Die beeldhouer Jaco Sieberhagen gesels oor sy uitstalling, Die anderkant van winter.
RSG Kuns 03.04.2018 6:47
Andre Strydom gesels oor sy komposisie van die Stabat Mater wat eersdaags te sien is in Gordonsbaai.
RSG Kuns 03.04.2018 8:00
Martin Headger vind meer uit oor de UJ Akademie en hulle werksaamhede.
RSG Kuns 03.04.2018 8:59
Johan van Lill gesels oor die uitkampteater by vanjaar se KKNK.
RSG Kuns 03.04.2018 18:15
Die stigter, voorsitter en onder-voorsitter van die Potchefstroom Mannekoor kuier by Christelle Webb-Joubert in die ateljee. Hulle vier vanjaar hulle 35ste bestaansjaar.
RSG Kuns 27.03.2018 8:10
Johan van Lill gesels met Nicole Holm oor die stuk, Ons is almal freaks hier.
RSG Kuns 27.03.2018 3:11
Christelle Webb-Joubert loop vir Derrick Gardner raak by die Brooklyn teater en vind uit wat hy daar doen.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály