RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
RSG Kuns 05.06.2018 11:06
Ashraf Johaardien vertel van vanjaar se Grahamstad Nasionale Kunstefees-program.
RSG Kuns 05.06.2018 6:58
Christelle Webb-Joubert besoek die bouperseel van die Javett Kunssentrum by die Universteit van Pretoria wat volgende jaar sy deure oopmaak.
RSG Kuns 29.05.2018 7:25
Elma Potgieter bring hulde aan die aktrise Gigi Strydom.
RSG Kuns 29.05.2018 6:21
Dirigent Daniël Boico vertel van die nuwe seisoen van die Johannesburg Filharmoniese Orkes.
RSG Kuns 29.05.2018 8:44
Johan van Lill vind meer uit oor die kunstegesprek, We need to talk about Olive.
RSG Kuns 29.05.2018 9:54
Christelle Webb-Joubert besoek Gordon Froud se uitstalling, Harmonia: Sacred Geometry, the pattern of existence, by die die Standard Bank-galery in Johannesburg.
RSG Kuns 29.05.2018 8:15
Mezzosopraan Linette van der Merwe is eersdaags te sien in die titelrol van die opera Carmen. Sy gesels oor hierdie uitdagende rol.
RSG Kuns 29.05.2018 6:11
Christelle Webbb-Joubert vind meer uit oor die toneelstuk, Visiting Mister Green.
RSG Kuns 22.05.2018 8:19
Theo Kleynhans is aangewys as kurator vir die US Woordfees in 2019. Hy gesels oor sy planne en ander dinge waarmee hy besig is.
RSG Kuns 22.05.2018 8:54
Jenine Grove gesels oor Three sisters, wat te sien is by die POPArt Teater in Johannesburg.
RSG Kuns 22.05.2018 7:47
Dr. Sjoerd Alkema, dirigent van Con Spirito Filharmonies, vertel van hulle konsert, A Night at the opera.
RSG Kuns 22.05.2018 5:48
Christelle Webb-Joubert besoek die Kunsmuseum van Pretoria om meer uit te vind oor die uitstalling, Reverb.
RSG Kuns 22.05.2018 8:17
Johan van Lill vind meer uit oor die toneelstuk, Significant Other, wat by die Fugardteater in Kaapstad op die planke is.
RSG Kuns 22.05.2018 5:10
Dis amper tyd vir die sesde FynArts Kunstefees in Hermanus. Colleen Naude vertel van vanjaar se hoogtepunte.
RSG Kuns 15.05.2018 9:56
Iain McDonald van Joburg Ballet vertel van 'n eenmalige konsert, waar ballet en sang kragte saamspan.
RSG Kuns 15.05.2018 15:58
Christelle Webb-Joubert kuier by die violis Evert van Niekerk.
RSG Kuns 15.05.2018 9:54
Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by die Lizamore & Associates-galery in Pretoria om meer uit te vind oor die uitstallings wat tans daar te sien is.
RSG Kuns 15.05.2018 6:46
Martin Headger gesels met die aktrise Fiona Ramsay oor haar passie vir stemopleiding.
RSG Kuns 15.05.2018 4:47
Prof. Pieter Binsbergen nooi kunstenaars uit om in te skryf vir die Sasol Nuwe Handtekeninge Kompetisie vir 2018.
RSG Kuns 08.05.2018 5:50
Christelle Webb-Joubert gesels met Arnold Cloete van Gauteng Opera. Die geselskap sou onlangs hulle deure gesluit het, maar Arnold vertel van hulle redding, en die konserte waarna gehore kan uitsien. Christelle Webb-Joubert gesels met Arnold Cloete van Gauteng Opera. Die geselskap sou onlangs hulle deure gesluit het, maar Arnold vertel van hulle redding, en die konserte waarna gehore kan uitsien.
RSG Kuns 08.05.2018 4:59
Gerhard Benade vertel van barokkonserte op Vredefort.
RSG Kuns 08.05.2018 17:50
Johan van Lill was by die jaarlikse Nasionale Toneelspelkompetisie in Bellville. Hy vertel van die nuwe talent wat daar ontdek is.
RSG Kuns 08.05.2018 7:10
Dis 'n eerste vir Curro Durbanville, en 'n eerste vir vier van Suid-Afrika se klaviermeesters. Hulle bied 'n naweek van klaviermeesterklasse aan vir kinders in die Wes-Kaap. Johan van Lill het meer hieroor gaan uitvind.
RSG Kuns 08.05.2018 4:43
Tharien Oosthuizen vertel meer van die St. Francis Barokmusiekfees in Johannesburg.
RSG Kuns 08.05.2018 7:27
Christelle Webb-Joubert kuier by die Kunsvereniging van Pretoria, waar sy met Pieter van Heerden gesels oor Rudolph Vosser se uitstalling.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály