RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ Epizody: 2959

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategorie

Arts

Web podcastu

www.rsg.co.za

Nejnovější epizoda

29. zář 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

Birthing Nureyev 04.10.2022

Birthing Nureyev is ‘n dansdrama oor die lewe van dié merkwaardige danser. Die choreograaf, danser en akteur, Ignatius van Heerden, en skrywer Henque Heymans gesels oor die produksie.

Die uitdagings van begeleiding 27.09.2022

Terrance April gesels met pianis en begeleier Annalien Ball oor die uitdagings van begeleiding.

Kunsvereniging van Pretoria vier 75 jaar 27.09.2022

Die Kunsvereniging van Pretoria is op 27 September 75 jaar oud. Christelle Webb-Joubert gesels met die direkteur, Pieter van Heerden.

Joburg Ballet voer Cinderella op 27.09.2022

Terrance April gesels met choreograaf Iain McDonald en Yolanda Roos, kostuumontwerper, oor Joburg Ballet se produksie van Cinderella.

Die Smitstraat Suite 27.09.2022

Nataniël vertel van Die Smitstraat Suite, wat te sien is by vanjaar se Aardklop.

Stroop is 'n sensoriese belewenis 27.09.2022

Stroop is ‘n verbatim-toneelstuk deur Frances Bruwer. Sy vertel vir Christelle Webb-Joubert van hierdie sensoriese belewenis.

Karatara by Woordfees 20.09.2022

Die dansdrama, Karatara, wat vanjaar by die KKNK debuteer het, is in Oktober te sien by die Woordfees. Die vervaardiger en produksiebestuurder, Marie Vogts, vertel meer.

Fordsburg’s Finest in Johannesburg 20.09.2022

Skrywer en akteur Paul Slabolepszy vertel vir Terrance April van Fordsburg’s Finest wat te sien by die Pieter Toerienteater in Johannesburg.

Violis Tim Kliphuis se styl 20.09.2022

Die Nederlandse violis Tim Kliphuis gesels oor sy trio, musiekstyl en improvisasie.

Woordfees eerste keer in Oktober aangebied 20.09.2022

Saartjie Botha, direkteur van die US Woordfees in Stellenbosch, gesels oor die program by vanjaar se fees. Die fees word vir die eerste keer in Oktober aangebied.

Die aarde klop vanjaar in drie stede 13.09.2022

Die bestuurshoof van Aardklop, Alexa Strachan, vertel vir Christelle Webb-Joubert van vanjaar se feeshoogtepunte. Aardklop vind vanjaar plaas in Potchefstroom, Pretoria en Johannesburg.

Charl du Plessis en Tim Kliphuis toer saam 13.09.2022

Pianis Charl du Plessis en Nederlandse violis Tim Kliphuis toer deur die land met tien konserte. Christelle Webb-Joubert gesels met Charl.

Die negende stap by Aardklop 13.09.2022

Aktrise Marisa Drummond vertel van Die negende stap waarin sy en Franci Swanepoel te sien is by Aardklop.

The parrot woman 13.09.2022

The parrot woman is ‘n stuk deur Charles J. Fourie, wat verwerk is om ‘n ander sy van die Anglo-Boereoorlog te belig. Akteur André Lotter vertel meer.

Chris van Niekerk lees vertaalde boeke 13.09.2022

Akteur Chris van Niekerk is by verskeie feeste te sien met produksies waarin hy vertaalde boeke uit Frans voorlees.

Riana Scheepers skryf toneelstuk oor Clara Schumann 06.09.2022

Die skrywer Riana Scheepers het ‘n nuwe toneelstuk oor die lewe en werk van die komponis en pianis Clara Schumann geskryf. Sy gesels oor die produksie wat te sien is by Hessequa Harmonie.

Johannesburg Filharmonies se laaste lentekonsert 06.09.2022

Terrance April vertel van die laaste konsert in die Johannesburg Filharmoniese Orkes se lenteseisoen.

Hessequa Harmonie 2022 06.09.2022

Niël Rademan, uitvoerende hoof van Hessequa Harmonie in Heidelberg in die Kaap, vertel van vanjaar se aanbod by die fees.

Magda de Vries se liefde vir die marimba 06.09.2022

Terrance April gesels met Magda de Vries oor al die instrumente wat sy bespeel, en haar groot liefde, die marimba.

Neon smoel 06.09.2022

Die skrywer, regisseur en aktrise Mari Borstlap gesels oor haar nuwe stuk, Neon smoel, te sien in Kaapstad.

Stil-wees by Hessequa Harmonie 06.09.2022

Een van die uitstallings by Hessequa Harmonie is Stil-wees. Die kurator, Anne-Ghrett Erasmus, vertel meer.

Aardklop Aubade - Ben Schoeman en vriende 30.08.2022

Pianis Ben Schoeman vertel vir Christelle Webb-Joubert van die volgende Aardklop Aubade op 4 September.

Hans steek die Rubicon oor op die planke 30.08.2022

Die boek, Hans steek die Rubicon, oor is verwerk vir die verhoog. Lizz Meiring en Charlie Bouguenon vertel meer.

Johannesburg Filharmonies se tweede lentekonsert 30.08.2022

Die tweede konsert in die lenteseisoen van die Johannesburg Filharmoniese Orkes vind vandeesweek plaas.

2022 Sasol Nuwe Handtekeninge-wenners 30.08.2022

Cate Terblance, kurator van die Sasol-kunsversameling en beoordelaar van die Sasol Nuwe Handtekeninge-kompetisie, vertel van vanjaar se wenners.

Poslouchej podcast RSG Kuns v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály