RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ Epizody: 2959

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategorie

Arts

Web podcastu

www.rsg.co.za

Nejnovější epizoda

29. zář 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

Deon Lotz in Geen Teks by Woordfees 03.10.2023

Deon Lotz vertel van die toneelstuk, Geen Teks, wat te sien is by die Woordfees in Stellenbosch.

Tinarie van Wyk in drie produksies by Woordfees 03.10.2023

Die Vegetariër, Monsters en My kroon se Krank is die produksies waarby Tinarie van Wyk Loots betrokke is, hetsy as aktrise of regisseur.

TUIS, EK’S LIEFIE en BUL by Woordfees 26.09.2023

Terrance April vind meer uit oor twee van die toneelstukke wat te sien by vanjaar se Woordfees in Stellenbosch. Cintaine Schutte vertel van TUIS, EK’S LIEFIE en Nicole Holm gesels oor BUL.

Schalk Schoombie (10 Julie 1957 - 17 September 2023) 26.09.2023

Die skrywer, dramaturg, akteur, joernalis en regisseur, Schalk Schoombie, is op 17 September oorlede. Ons bring hulde aan dié uiters talentvolle mens.

Die vrou op die dak by Aardklop 26.09.2023

Je-ani Swiegelaar is bekend as sepie-akteur, maar is ook gereeld te sien op die verhoog. Sy vertel vir Christelle Webb-Joubert van haar eenvrouvertoning, Die vrou op die dak, wat te sien is by Aardklop.

The Suit verwerk vir die verhoog 19.09.2023

Terrance April vind meer uit oor die boek, The Suit, wat verwerk is vir die verhoog. Hy gesels met Tsepo Tsotetsi, musiekregisseur, en die jong komponis, Viwe Mkizwana.

Ansa Clacey - The silence in between 19.09.2023

Christelle Webb-Joubert stap saam met kunstenaar Ansa Clacey deur haar uitstalling, The silence in between.

Hans van Heerden 1935 - 2023 19.09.2023

Ons bring hulde aan die bariton, Hans van Heerden, wat oorlede is, deur te luister na ‘n onderhoud uit 1987. Die onderhoudvoerder is Eben Human.

Visuele kuns by Aardklop 2023 19.09.2023

Kurator Dineke Orton vertel watter uitstallings te sien is by vanjaar se Aardklop Kunstefees in Potchefstroom.

Uitstallings by vanjaar se Tuin van Digters 12.09.2023

Anne-Ghrett Erasmus Coetzee vertel van die uitstallings wat te sien is by vanjaar se Tuin van Digters by die Breytenbachsentrum op Wellington.

Elise Erasmus - Letting go 12.09.2023

Christelle Webb-Joubert gesels met kunstenaar Elise Erasmus oor haar eerste solo-uitstalling, Letting go.

Joey van Niekerk 1938 - 2023 12.09.2023

‘n Geliefde skrywer van radiodramas vir RSG, Joey van Niekerk, is oorlede. Kobus Burger, RSG se programbestuurder, bring hulde aan haar.

Produksies wat debuteer by Aardklop 12.09.2023

Terrance April gesels met Pieter Odendaal oor sy toneelstuk, Droomwerk, en met Philip Radeneyer oor sy produksie, Goed wat wag om te gebeur. Die produksies debuteer by Aardklop.

Prof. Gerrit Olivier 1945 - 2023 12.09.2023

Ons bring hulde aan prof. Gerrit Olivier, en luister na ‘n uittreksel uit die program, Musiekposbus, aangebied deur Joubero Malherbe. Sy het in 1990 met hom gesels.

Wat gebeur by Hessequa Harmonie 2023? 05.09.2023

Niël Rademan, bestuurshoof van Hessequa Harmonie, vertel wat op vanjaar se program is.

Kaapstad Filharmonies se lenteseisoen 05.09.2023

Dis die Kaapstad Filharmoniese Orkes se lenteseisoen. Louis Heyneman, bestuurshoof en artistieke direkteur, vertel wat gehore kan verwag.

Lize Beekman by Melkbos Ateljee 05.09.2023

Sanger en kunstenaar Lize Beekman vertel van Melkbos Ateljee en haar kunsuitstalling daar.

Henrietta Gryffenberg se 1. by Aardklop 05.09.2023

Henrietta Gryffenberg is die skrywer van 1., ‘n toneelstuk wat vanjaar by Aardklop debuteer.

Damon Gulgut se The Promise verwerk vir verhoog 05.09.2023

Terrance April gesels met regisseur Sylvaine Strike en akteur Albert Pretorius oor Damon Gulgut se boek, The Promise, wat verwerk is vir die verhoog.

Wat word van SA se uitstalling by Argitekbiennale? 29.08.2023

Argitek Carla Spies vertel vir Christelle Webb-Joubert wat met Suid-Afrika se uitstalling gebeur na afloop van die Argitekbiennale in Venesië.

Jenny Reyneke se terugkeer 29.08.2023

Jenny Reyneke het vir meer as drie jaar verdwyn as kunstenaar. Christelle Webb-Joubert vind uit waar sy was, en oor haar eerste uitstalling vandat sy terug is.

Johannesburg Filharmonies se laaste lentekonsert 29.08.2023

Terrance April vertel wat te hoor is by die laaste konsert in die huidige seisoen van die Johannesburg Filharmoniese Orkes.

Wat is EpicARTS? 29.08.2023

Kunstenaar Dian Louw vertel vir Christelle Webb-Joubert van EpicARTS - hoe dit begin het, en wat dit behels.

UJ Koor neem afskeid van dirigent 29.08.2023

Renette Bouwer tree af as dirigent van die Universiteit van Johannesburg se koor. Sy vertel van die uitvoering, The new covenant, waarmee sy uittree.

Fase 2 en 3 van SA-uitstalling by Argitekbienale 22.08.2023

Die argitekdosent by TUT, Stephen Steyn, en argitek Carla Spies vertel hoe fase 2 en 3 lyk by Suid-Afrika se uitstalling by die Argitekbienale in Venesië.

Poslouchej podcast RSG Kuns v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály