RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ Epizody: 2959

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategorie

Arts

Web podcastu

www.rsg.co.za

Nejnovější epizoda

29. zář 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

Aletta Bezuidenhout 1949 -2024 27.02.2024

Aletta Bezuidenhout is op 13 Februarie oorlede. Ons bring hulde gebring aan hierdie eiesoortige aktrise. 

Wakkerstroom Musiekfees 2024 - Deel 1 27.02.2024

Linette van der Merwe vertel wat alles te sien is by die 13de Wakkerstroom Musiekfees.

Wakkerstroom Musiekfees 2024 - Deel 2 27.02.2024

Pianis Eugene Joubert is by vier van die konserte betrokke by vanjaar se Wakkerstroom Musiekfees. Hy vertel waarna gehore kan uitsien.

Sophiatown terug op die planke 27.02.2024

Die musiekspel, Sophiatown, is 37 jaar gelede geskep, maar is steeds gewild onder gehore. Terrance April gesels met regisseur Aubrey Sekabi oor die terugkeer van dié musiekspel.

Johannesburg Filharmonies se eerste seisoen 20.02.2024

Terrance April en perkussiespeler Magda de Vries gesels oor die vier konserte van die Johannesburgse Filharmoniese Orkes se eerste konsertseisoen.

Thinus Boshoff se kitare 20.02.2024

Christelle Webb-Joubert gesels met klassieke kitaarspeler dr. Thinus Boshoff oor sy loopbaan en sy verskillende soorte kitare. Hy demonstreer ook dat verskillende soorte hout wel ‘n invloed op die klank het.

Wat kan ek vanjaar by KKNK sien? 13.02.2024

Hugo Theart, artistieke direkteur van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees op Oudtshoorn, vertel wat alles te sien is by vanjaar se fees. Die KKNK vind plaas van 23 tot 31 Maart 2024.

Spanish Steps 13.02.2024

Terrance April kuier saam met die dramaturg en akteur Gavin Werner. Hy vertel van sy nuwe toneelstuk, Spanish Steps.

Jana Cilliers in Veelhoek in KKNK 13.02.2024

Jana Cilliers is vanjaar te sien by die KKNK in die stuk, Veelhoek. Sy het ook die teks geskryf.

Roem-musiekverhaal by KKNK 13.02.2024

Deon Meyer en Coenie de Villiers span weer kragte saam. Hulle vertel van hulle eerste musiekverhaal, Roem, wat by vanjaar se KKNK te sien is.

Johannesburg Musiekvereniging se konserte 06.02.2024

Die Johannesburg Musiekvereniging is al meer as 'n honderd jaar oud, en is die oudste musiekvereniging in die land. Soos elke jaar het hulle weer 'n paar interessante konserte op hulle program. Terrance April gesels met Herman van Niekerk, ‘n lid van die vereniging.

Skilder en Wyn-sessies by Oppiwater 06.02.2024

Die kunstenaar, Hannelie Swart, vertel van die Skilder en Wyn-sessies wat sy tydens die Oppiwaterfees aanbied. Feesgangers sal daar hulle eie skildery kan verf.

Romeo and Juliet by Maynardville-fees 06.02.2024

Romeo and Juliet is deel van die Maynardville-fees in Kaapstad. Wessel Odendaal van VR Theatrical vertel wat gehore kan verwag. Hy gesels ook oor die geskiedenis van die teater.

Pinelands Players bied Legally Blonde aan 06.02.2024

Die Pinelands Players-amateurteatergroep bied vanjaar Legally Blonde aan. Barend van der Westhuizen, musikale regisseur en self een van die akteurs, vertel meer van dié musiekspel

Clara Montocchi toer in die Kaap 30.01.2024

Sanger, aktrise en danser, Clara Montocchio, is in Oostenryk gebore, maar sy het sterk bande met Suid-Afrika. Sy gesels oor haar musiekstyl en 'n toer na die Kaap.

Brittany Smith is Maria in Sound of Music 30.01.2024

The Sound of Music is te sien in Johannesburg. Terrance April gesels met die sopraan Brittany Smith. Sy vertolk die rol van Maria.

Rolex met 'n k by Oppiwater 30.01.2024

Rolex met 'n k is een van die stukke wat te sien sal wees by die Oppiwater Kunstefees. Christelle Webb-Joubert gesels hieroor met die skrywer, Braam van der Vyver.

Franschoek Kamermusiekfees 2024 30.01.2024

Die derde Franschoek Kamermusiekfees vind plaas van 15 tot 18 Februarie. Louis Heyneman, die uitvoerende hoof en artistieke direkteur van die Kaapstad Filharmoniese Orkes, vertel wat op vanjaar se program is.

Alice in Wonderland te sien in Johannesburg 23.01.2024

Alice in Wonderland is te sien by die Pieter Toerienteater in Johannesburg. Wessel Odendaal van VR Theatrical vertel hoe hulle hierdie klassieke werk aangepas het vir vandag se gehore.

ka-BOOM! fokus op besoedeling van oseane 23.01.2024

Lize-Marie Wait is deel van die kinderproduksie, ka-BOOM!, waarin daar op ‘n speelse manier gefokus word op die besoedeling van die oseane.

Kaapstad Opera se planne vir 2024 23.01.2024

Magdalene Minnaar, uitvoerende direkteur van Kaapstad Opera, deel hulle planne vir 2024, en vertel vir Terrance April van al die opwindende produksies wat voorlê.

Uit die argief: Peter Klatzow 23.01.2024

Luister na argiefonderhoud, wat in 1984 met die komponis Peter Klatzow gevoer is.

Rust-en-Vrede-galery se nuwe kompetisie 23.01.2024

Die Rust-en-Vrede-galery in Durbanville het vanjaar ‘n nuwe kompetisie en toekenning. Die kurator, Hamlin Janse van Vuuren, vertel meer.

Isaac van der Merwe 16.01.2024

Isaac van der Merwe is ‘n jong opkomende pianis. Hy het onlangs as solis opgetree, in ‘n opname van die Klavierkonsert no. 2  van Dmitri Shostakovich. Hy gesels met Terrance April oor die werk. Die werk word ook uitgesaai op RSG.

Stiltetyd - 'n produksie by Oppiwater 16.01.2024

Stiltetyd is een van die produksies te sien by vanjaar se Oppiwater Kunstefees. Die aktrise Eloise Clasen vertel van die stuk, ‘n verwerking van Marita van der Vyver se boek.

Poslouchej podcast RSG Kuns v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály