RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
Gevalle engel 10.09.2013 3:28
Dis een van die dae weer tyd vir die Aardklop kunstefees in Potchefstroom. Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die produksie GEVALLE ENGEL.
SAMRO Hubert van der Spuy-musiekkompetisie 10.09.2013 4:36
Hilda Boonzaaier, organiseerder van die SAMRO Hubert van der Spuy-musiekkompetisie, vertel meer van die kompetisie wat plaasvind van 16 tot 20 September.
David Helfgott 10.09.2013 5:20
Johan van Lill gesels met Gillian Helfgott oor haar man, David, se laaste konserte in Suid-Afrika.
Sasol wenner 3 September 2013 03.09.2013 1:48
Christelle Webb-Joubert gesels met van die wenners van vanjaar se Sasol Nuwe Handtekeninge-kompetisie.
Sasol-finaliste 3 September 2013 03.09.2013 1:16
Christelle Webb-Joubert gesels met van die wenners van vanjaar se Sasol Nuwe Handtekeninge-kompetisie.
Johan Vos-klavierkompetisie 3 September 2013 03.09.2013 9:43
Niël le Roux het ’n draai gaan maak by die Johann Vos klavierkompetisie.
Sasol naaswenner 3 September 2013 03.09.2013 2:17
Christelle Webb-Joubert gesels met van die wenners van vanjaar se Sasol Nuwe Handtekeninge-kompetisie.
Passion Gap 3 September 2013 03.09.2013 9:53
Soli Philander gesels met Johan van Lill oor sy produksie THE PASSION GAP.
Sarvil 3 September 2013 03.09.2013 4:24
Willem Vogel gesels oor die Franse Musiekspel SARVIL by die Brooklynteater in Pretoria.
SPI Portret-toekennings 3 September 2013 03.09.2013 7:15
Johann van Lill was by die aankondiging van die wenner van die eerste SPI-portretkompetisie.
Samro-beurs 3 September 2013 03.09.2013 5:03
Terrance April vind meer uit oor die Samro Internasionale Musiekbeurs.
Sasol Merietewenners 3 September 2013 03.09.2013 6:29
Christelle Webb-Joubert gesels met van die wenners van vanjaar se Sasol Nuwe Handtekeninge-kompetisie.
Jong Afrikaner: A Self-portrait 27.08.2013 9:18
Roelof Petrus van Wyk gesels oor sy uitstalling, JONG AFRIKANER: A SELF-PORTRAIT by die Oliewenhuis Kunsmuseum in Bloemfontein.
Saartjie Botha by Aardklop 27.08.2013 12:03
Saartjie Botha gesels oor die drie produksies waarby sy betrokke is by vanjaar se Aardklop Kunstefees.
Adele Blank 27.08.2013 10:52
Adele Blank is al 50 jaar deel van die dansbedryf in Suid-Afrika. Christelle Webb-Joubert het met haar gesels.
Tin Bucket Drum 27.08.2013 5:54
Johan van Lill vind meer uit oor die produksie TIN BUCKET DRUM wat te sien is by die Kalkbaaiteater.
Elsbeth Eksteen 27.08.2013 12:23
Christelle Webb-Joubert maak ’n draai by die Alette Wessels Kunskamer in Pretoria en gesels met die kunstenaar Elsbeth Eksteen wat tans daar uitstal.
Et in Arcadia Ego 20.08.2013 6:14
Johann Louw gesels oor sy uitstalling ET IN ARCADIA EGO wat te sien is by die Universiteit van Johannesburg.
The Last Moustache 20.08.2013 17:51
Tim Plewman praat oor sy jongte toneelstuk The Last Moustache.
Danssambreel 20.08.2013 8:35
Georgina Thompson van die Danssambreel vertel van die fees wat vanjaar vir die 25ste keer aangebied word.
Gariepfees 20.08.2013 7:04
Bernice Sutton vertel vir Christelle Webb-Joubert wat te sien is by vanjaar se Gariepfees van 29 Augustus tot 1 September.
Aardklop stel skolepakket bekend 20.08.2013 5:09
Die Aardklop Kunstefees bied vanjaar ’n pakket aan skole aan waar hulle vir een of twee dae die fees kan bywoon.
Kompetisie vir fluit en klarinet 13.08.2013 20:55
Unisa bied in 2014 vir die eerste keer ‘n internasionale kompetisie vir fluit en klarinet aan. Die direkteur vir musiek by Unisa, Arisa Voges, gesels met Christelle Webb-Joubert.
Venus in fur 13.08.2013 7:10
Kobus Burger gesels oor die produksie VENUS IN FUR wat te sien is by Montecasino in Johannesburg.
Reisjoernaal 13.08.2013 5:46
Die kunstenaar Willem Truter gesels oor sy uitstalling REISJOERNAAL.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály