RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
Toeac 08.10.2013 7:11
Herman van Niekerk vertel vir Christelle Webb-Joubert van die Nederlandse klassieke akkordeonduo, TO…
Lize Beekman 08.10.2013 17:26
Die sanger Lize Beekman gesels oor haar eerste kunsuitstalling en hoe sy eintlik per toeval begin te…
Kaapse Simfonie-orkes 08.10.2013 8:00
Vind uit waarna jy kan uitsien in die volgende seisoen van die Kaapse Simfonie-orkes.
The Wizard of Oz 08.10.2013 4:18
Die gemeenskap van Wellington kan uitsien na The Wizard of Oz. Johann Enslin vertel meer.
SAMRO HUBERT VAN DER SPUY-KOMPETISIE 01.10.2013 8:42
Niel le Roux was by die SAMRO HUBERT VAN DER SPUY-KOMPETISIE. Hy gesels met die wenner en ander rols…
CIRQUE DE LA SYMPHONIE 01.10.2013 9:02
Die produksie, CIRQUE DE LA SYMPHONIE, het gesorg vir 'n skouspel op die verhoog. Johan van Lill het…
OVS JEUGKOOR 01.10.2013 5:03
Die OVS JEUGKOOR sou volgende jaar 50 jaar bestaan het. Leona Geldenhuys vertel van die koor se bepl…
Nuwe dramaseisoen op RSG 01.10.2013 11:04
RSG se Uitvoerende Regisseur: Drama, Kobus Burger, vertel van die nuwe Radioteaterseisoen wat op 3 O…
Rooftop-uitstalling 01.10.2013 14:59
Christelle Webb-Joubert het 'n draai gaan maak by St. Lorient in Brooklyn, Pretoria, se jaarlikse Ro…
The Secret Garden 23.09.2013 8:30
Este Gross was by die openingsaand van THE SECRET GARDEN by die National Children's Theatre in Parkt…
Kuns by Aardklop 23.09.2013 7:42
Christelle Webb-Joubert vind uit watter uitstallings te sien is by vanjaar se Aardklop Kunstefees.…
Heuningland 23.09.2013 7:30
Tom Gouws en Willem Pretorius vertel van hulle uitstalling HEUNINGLAND.
Macbeth 23.09.2013 11:45
Johan van Lill kuier by die akteurs van MACBETH by vanjaar se Aardklop Kunstefees.
Pas de Deux 23.09.2013 4:56
Ivan Boonzaaier en Mariëtte Opperman vertel meer van die ballet PAS DE DEUX wat te sien is by Kunste…
Tuin van digters 17.09.2013 10:21
Johan van Lill maak ’n draai by die TUIN VAN DIGTERS by die Breytenbachsentrum op Wellington.
Madama Butterfly 17.09.2013 7:31
Christelle Webb-Joubert gesels met Albert Horne oor MADAMA BUTTERFLY wat by die Kunstekaap Operahuis…
As ek reg onthou 17.09.2013 4:43
Brümilda van Rensburg gesels oor die toneelstuk AS EK REG ONTHOU, waarin sy en Louis van Niekerk te …
Joburg Art Fair 17.09.2013 3:29
Van 27 tot 29 September is dit weer tyd vir die jaarlikse JOBURG ART FAIR. Cobi Labuscagne vertel me…
Blood Brothers 17.09.2013 7:45
David Kramer gesels met Johan van Lill oor BLOOD BROTHERS wat by die Theatre on the Bay in Kampsbaai…
Look at me: I’m Black and White 17.09.2013 17:52
Die kunstenaar Mbongeni Buthelezi gesels oor sy uitstalling LOOK AT ME: I’M BLACK AND WHITE.
Die Goëlaar 10.09.2013 3:18
Dis een van die dae weer tyd vir die Aardklop kunstefees in Potchefstroom. Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die produksie DIE GOËLAAR.
Jazzart 10.09.2013 2:36
Johan van Lill vind meer uit oor die Jazzart-dansfees.
Cinderella 10.09.2013 18:07
Die South African Mzansi Ballet open op 13 September met CINDERELLA. Iain McDonald vertel meer van hierdie produksie asook CELEBRATION 5.
Massakoor 10.09.2013 4:56
Johan Murray gesels oor ‘n massakoor-optrede op Stellenbosch as deel van die Erfenisfees.
Land van skedels 10.09.2013 5:22
Dis een van die dae weer tyd vir die Aardklop kunstefees in Potchefstroom. Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die produksie LAND VAN SKEDELS.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály