RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
Nasionale Toneelkompetisie 07.01.2014 6:40
Herman van der Westhuizen vertel van die Nasionale Toneelkompetisie.
RSG Kuns 31 Desember 2013 31.12.2013 55:02
Johan van Lill en Marina Griebenhouw gesels oor 2013 se teaterhoogtepunte in die Kaap. Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by die Voortrekkermonument waar sy met Annemarie Carelsen gesels oor die handwerk wat deur die Voortrekkers gemaak is. Este Gross vind uit wat die waarde van kunsterapie is. Marthinus Basson vertel hoe hy in die bedryf beland het en wat vir hom mooi is.
RSG Kuns 24 Desember 2013 24.12.2013 54:08
Wassief Piekaan vertel van sy produksie WRONGLY ACCUSED. Christelle Webb-Joubert gesels met die kunstenaar Lothar Böttcher oor die kuns wat hy maak met glas. Leer ken die akteur, regisseur en dramaturg Nicolas Ellenbogen. Astrid Schwenke vertel van die geskiedenis en vervaardiging van die historiese marmerfries by die Voortrekkermonument. Graig Pedro en Mervin Williams gesels oor die ballet NIGHT...
Produksies by Monte Casino 17 Desember 2013 17.12.2013 7:11
Mark Sage vertel ons wat alles te sien is in die teaters by Monte Casino.
Voortrekkermonument 17 Desember 2013 17.12.2013 7:26
Dis vanjaar die 175ste herdenking van die Groot Trek. Christelle Webb-Joubert het 'n draai gaan maak by die Voortrekkermonument.
Theatre on the Bay 25 17 Desember 2013 17.12.2013 9:46
Die Theatre on the Bay vier vanjaar sy 25ste bestaansjaar. Johan van Lill het met Willem Oelofsen hieroor gesels.
Hannelie Taute 17 Desember 2013 17.12.2013 5:29
Ontmoet die kunstenaar Hannalie Taute wat kunswerke maak van motor-binnebande.
Blood brothers 17 Desember 2013 17.12.2013 11:52
Bianca le Grange en Elton Landrew gesels oor die produksie Blood Brothers waarin hulle te sien is.
Seussical 17 Desmber 2013 17.12.2013 4:37
Este Gross vind meer uit oor die kinderproduksie, Dr. Seussical.
Amanda Strydom en Madiba 10.12.2013 12:44
Amanda Strydom vertel van haar ontmoetings met Madiba.
Jans Rautenbach en Madiba 10.12.2013 12:22
Jans Rautenbach vertel van sy ontmoeting met Madiba.
Beeldhouer Kobus Hattingh en Madiba 10.12.2013 11:08
Die beeldhouer Kobus Hattingh gesels oor die reuse Madiba-standbeeld in Sandton.
Briefie vir Madiba - Sarah Theron 10.12.2013 6:13
Sarah Theron gesels oor haar liedjie, Briefie vir Madiba.
Oude Libertasteater 03.12.2013 7:14
Johan van Lill vind uit wat in Desember by die Oude Libertasteater op die planke is.
Posing on Pedestals 03.12.2013 8:39
Angela Banks gesels oor haar uitstalling POSING ON PEDESTALS by die Kunsvereniging van Pretoria.
Revealing the inner beauty of wood 03.12.2013 9:10
At Smit gesels oor sy liefde vir hout en sy uitstalling REVEALING THE INNER BEAUTY OF WOOD.
This is for keeps 03.12.2013 7:14
Christelle van Tonder gesels met Tsakani Mangani oor die produksie THIS IS FOR KEEPS.
Sunset Boulevard 03.12.2013 8:19
Johan van Lill kuier by met die musiekdirekteur van SUNSET BOULEVARD, Louis Zurnamer.
Shimmy Isaacs 27.11.2013 5:15
Die komediant Shimmy Isaacs raak laf.
Killing the Goose 19.11.2013 7:06
Mandy Coppes-Martin vertel van haar uitstalling KILLING THE GOOSE. Sy verf met sy en hekel met papie…
Joy to the World 19.11.2013 5:25
Leona Geldenhuys vertel van die JOY TO THE WORLD-konsert by die Odeion in Bloemfontein op 23 en 24 N…
Die Neutekraker 19.11.2013 17:03
Christelle Webb-Joubert kuier by die Joburg Balletgeselskap. Dirk Badenhorst, Iain McDonald en drie …
Falling 19.11.2013 9:45
Jennifer Snyman vertel van die groepuitstalling FALLING. Dis te sien tot begin Desember by Kievitskr…
PPC Young Concrete Sculptors Award - Merieteprys 2 12.11.2013 3:42
Nicolas Prinsloo het 'n merieteprys gekry gewen in die PPC Cement Young Concrete Sculptors Award met…
PPC Young Concrete Sculptors Award - Wenner 12.11.2013 2:32
Josua Strumpfer het R50 000 gewen met sy werk KUNSARBEID in die die PPC Cement Young Concrete Sculpt…
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály