RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ Epizody: 2963

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategorie

Arts

Web podcastu

www.rsg.co.za

Nejnovější epizoda

13. říj 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

Michael Heyns 11.02.2014

Michael Heyns se werk, sommige wat nog nooit te sien was nie, word tans uitgestal by The Showroom Art Gallery in Pretoria. Christelle Webb-Joubert gesels met hom.

Cabernet Cabaret 11.02.2014

Christelle Webb-Joubert kuier by die aktrise Magda Biljon om te gesels oor haar nuwe produksie CABERNET CABARET.

Wakkerstroom Musiekfees 04.02.2014

Linette van der Merwe gesels oor vanjaar se Wakkerstroom Musiekfees wat plaasvind van 21 tot 23 Maart.

Sergei Nakariokof 04.02.2014

Johan van Lill gesels met die Russiese musikant Sergei Nakariakof.

Sand / Melusine van Arcadia 04.02.2014

SAND en MELUSINE VAN ARCADIA is twee produksies van Pretoria wat gekies is vir vanjaar se Woordfees. Dit is te sien in Gauteng voor hulle vertrek na Stellenbosch.

KKNK 2014 04.02.2014

Christelle Webb-Joubert gesels met die KKNK se programbestuurder, Theo Kemp, oor vanjaar se 20ste fees.

KKNK 2014 04.02.2014

Christelle Webb-Joubert gesels met die KKNK se kunskurator, Sandra Hanekom, oor vanjaar se 20ste fees.

Oude Libertasteater 04.02.2014

Johan van Lill vind uit wat in Februarie te sien is by die Oude Libertasteater.

Playland 28.01.2014

Albert Maritz gesels oor Athol Fugard se toneelstuk, Playland, wat in Afrikaans vertaal is deur Saartjie Botha.

Suidoosterfees 28.01.2014

Dr. Niël le Roux vertel van vanjaar se debuutproduksies by die Suidoosterfees.

Hennie Aucamp 28.01.2014

Johan van Lill gesels met dr. Amanda Swart oor Hennie Aucamp en sy bydrae tot die kabaret.

Sleeping Beauty on Ice 28.01.2014

Johan van Lill besoek Kunstekaap om te gesels oor SLEEPING BEAUTY ON ICE. Die produksie is nog te sien tot 9 Februarie.

Art Affair 28.01.2014

Christelle Webb-Joubert was die bekendstelling van die Saxon Hotel, Villas en Spa in Johannesburg se Art Affair.

Mozartfees 21.01.2014

Christelle Webb-Joubert gesels met die dirigent Richard Cock oor die Internasionale Mozartfees.

Six dance lessons in six weeks 21.01.2014

Die aktrise Judy Ditchfield vertel van die produksie SIX DANCE LESSONS IN SIX WEEKS.

Herman van Veen 21.01.2014

Herman van Veen is weer in Suid-Afrika. Charl van Heyningen vertel waarna die gehore kan uitsien.

Re-imagine Kaapstad 21.01.2014

RE-IMAGINE KAAPSTAD is die uitstalling by vanjaar se Suidoosterfees. Die kurator Chris Koch vertel meer.

Die Towerfluit 14.01.2014

Christelle Webb-Joubert gesels met die regisseur Kobie van Rensburg oor DIE TOWERFLUIT wat by die Brooklynteater op die planke is.

Sharle Matthews 14.01.2014

Die kunstenaar Sharle Matthews gesels oor haar kuns.

Agtervolger 14.01.2014

Lizelle de Bruin woon een van die AGTERVOLGER se repetisies by. Die produksies is te sien by vanjaar se Suidoosterfees.

Platform 9 14.01.2014

Ivor Price praat met Maurice Paige en Theodore Jantjies oor hulle produksie PLATFORM 9.

Oude Libertasteater 07.01.2014

Johan van Lill hoor wat in Januarie te sien is by die Oude Libertasteater.

Lara Bye 07.01.2014

Lara Bye is een van Suid-Afrika se voorste regisseurs. Johan van Lill het by haar gaan kuier.

Kuns by Voortrekkermonument 07.01.2014

Christelle Webb-Joubert besoek die Voortrekkermonument om te kyk na die kuns wat daar te sien is.

Scrooge 07.01.2014

Johan van Lill maak 'n draai by die Baxter en gesels met van die akteurs wat te sien is in die produksie SCROOGE.

Poslouchej podcast RSG Kuns v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály