Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.moneyweb.co.za

Autor

Moneyweb Radio

Kategorie

Business

Web podcastu

www.moneyweb.co.za

Nejnovější epizoda

7. říj 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

Diversifiseer om ekonomiese risiko's te verminder 25.09.2026

Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners Volg RSG Geldsake op Twitter

Is VSA-besighede bekommerd oor SA? 25.09.2026

Neil Diamond – president, Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (SACCUSA) Volg RSG Geldsake op Twitter

Die JSE is 14% laer as in Februarie 25.09.2026

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter

Kenners antwoord luisteraarsvrae 25.09.2026

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen & Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 25 September 2026 25.09.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 24 September 2026 24.09.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Rooibos is in SA se DNS 24.09.2026

Adele du Toit – woordvoerder, Rooibosraad Volg RSG Geldsake op Twitter

Basotho-komberse práát, as jy mooi luister 24.09.2026

Thomas Kritzinger – spesialis in Basotho-komberse, skrywer en voorstander van erfenis Volg RSG Geldsake op Twitter

Van die onderwysershuis tot FNB se uitvoerende hoof 23.09.2026

Lytania Johnson – uitvoerende hoof, FNB Volg RSG Geldsake op Twitter

Elektriese vragmotors wil 'n punt bewys 23.09.2026

Francois Snyders – hoof: Internet van Dinge (IoT), GoMetro & flx EV Volg RSG Geldsake op Twitter

R301 se aandeletransaksies kos Wheatley R5 miljoen 23.09.2026

Warren Wheatley – voormalige uitvoerende hoof, Africa Bitcoin Volg RSG Geldsake op Twitter

Rentekoers styg, al bly inflasie laer as verwag 23.09.2026

Dawie Roodt – hoofekonoom, Effiecient-groep Volg RSG Geldsake op Twitter

Markoorsig 23.09.2026

Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 23 September 2026 23.09.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Private sektor gaan help om SA se bek-en-klouseer-entstof te vervaardig 22.09.2026

Willie Aucamp – minister van landbou Volg RSG Geldsake op Twitter

Bank Zero verdien sy eerste wins 22.09.2026

Michael Jordaan – medestigter, Bank Zero Volg RSG Geldsake op Twitter

Mudzinganyama-saak: Wanneer raak privaat gedrag jou werkgewer se probleem? 22.09.2026

Prof Hugo Pienaar – direkteur, Thomson Wilks Prokureurs Volg RSG Geldsake op Twitter

Itac wil die storting van sement van Mosambiek en Viëtnam stop 22.09.2026

Ayabonga Cawe – hoofkommisaris, Internasionale Kommissie vir Handelsadministrasie (Itac) Volg RSG Geldsake op Twitter

Markoorsig 22.09.2026

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 22 September 2026 22.09.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Van plaaswerktuie tot reuse-geel masjiene: Bell se verhaal 21.09.2026

Izak van Niekerk – uitvoerende hoof, Bell Equipment Volg RSG Geldsake op Twitter

17 hofsake in vyf jaar: Interkaap se stryd om passasiers te vervoer 21.09.2026

Johann Ferreira – uitvoerende hoof, Intercape Volg RSG Geldsake op Twitter

Isibaya se swak opbrengs kos GEPF byna R70 miljard 21.09.2026

Dr Hanjo Odendaal – ekonoom en datawetenskaplike, Buro vir Ekonomiese Navorsing (BER) Volg RSG Geldsake op Twitter

Remgro se groot jaar: Wins skiet op en diskonto krimp 21.09.2026

Jannie Durand – uitvoerende hoof, Remgro Volg RSG Geldsake op Twitter

STADIO baat by Alsi-insluiting 21.09.2026

Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

Poslouchej podcast RSG Geldsake met Moneyweb v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály