Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.moneyweb.co.za

Autor

Moneyweb Radio

Kategorie

Business

Web podcastu

www.moneyweb.co.za

Nejnovější epizoda

9. říj 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

Wat is die koste van bemagtiging? 10.06.2026

Dr Daan Steenkamp – uitvoerende hoof, Codera Analytics Volg RSG Geldsake op Twitter

Regering wil mynmaatskappye dwing om erts plaaslik te verwerk 10.06.2026

Bernard Swanepoel – voorsitter, Junior Mynbou-indaba Volg RSG Geldsake op Twitter

Amerika se inflasie-spook begin loop 10.06.2026

Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 10 Junie 2026 10.06.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Boer skuldig ná dood van ’n luiperd 09.06.2026

Dr. Bool Smuts – stigter en hoofbestuurder, Landmark-stigting Volg RSG Geldsake op Twitter

Hoër inflasie en rentekoerse bied baie aantreklike geleenthede 09.06.2026

Elke Brink – direkteur en adviseur by PSG Volg RSG Geldsake op Twitter

I wish I could press AI’s ‘delete’ button – Wierzycka 09.06.2026

Sygnia’s Magda Wierzycka looks into an AI world with health and scientific breakthroughs, productivity increases, but also a concentration of wealth and power, job displacements, and ‘blunt, uneducated, and stupid’ children. Volg RSG Geldsake op Twitter

Ekonomiese groei verras in die eerste kwartaal, maar dit is steeds vrot 09.06.2026

Dr Elna Moolman – hoof: finansiële markte, Standard Bank-groep Volg RSG Geldsake op Twitter

Markoorsig 09.06.2026

Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 9 Junie 2026 09.06.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Kan ChatGPT jou finansiële raadgewer wees? 08.06.2026

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie Volg RSG Geldsake op Twitter

Die regering maak die boek oor e-tol finaal toe 08.06.2026

Adv. Stefanie Fick – uitvoerende direkteur, Outa Volg RSG Geldsake op Twitter

Appèlhof kap die Mededigingstribunaal oor sy traagheid 08.06.2026

Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging, Werksmans Prokureurs Volg RSG Geldsake op Twitter

Traxion wil die grootste spoormaatskappy in SA wees 08.06.2026

James Holley – uitvoerende hoof, Traxtion Volg RSG Geldsake op Twitter

Omnia-aandeelhouers kan breed glimlag 08.06.2026

Stephan Serfontein – uitvoerende direkteur, Omnia Volg RSG Geldsake op Twitter

Markoorsig 08.06.2026

Omri Thomas – direkteur, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 8 Junie 2026 08.06.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Kenners antwoord luisteraarsvrae 05.06.2026

Nico Matthee – welvaartbeplanner, Portfolium & Corné Welman – welvaartbeplanner, Portfolium Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 5 Junie 2026 05.06.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Poslouchej podcast RSG Geldsake met Moneyweb v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály