Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.moneyweb.co.za

Autor

Moneyweb Radio

Kategorie

Business

Web podcastu

www.moneyweb.co.za

Nejnovější epizoda

8. říj 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

Tinus drink koffie met FNB se Chris Labuschagne 08.10.2026

Chris Labuschagne – bestuurshoof, FNB Home Loans Volg RSG Geldsake op Twitter

Mediese fondse word duurder weens benuttingsdruk en vertraagde hervormings 08.10.2026

Karyna van Lingen – finansiële hoof, GEMS Volg RSG Geldsake op Twitter

Die Suid-Afrikaanse suikerrietvereniging vra dat belastings geskrap word 08.10.2026

Charles de Wet – belastingspesialis, ENS Afrika Volg RSG Geldsake op Twitter

Goudprys op $4 200 per ons ontsluit nuwe reserwes in Suid-Afrika 08.10.2026

Kobus Nell – portefeuljebestuurder by Stanlib Volg RSG Geldsake op Twitter

Die mark bly maar skrikkerig te midde van ‘n hoë olieprys 08.10.2026

Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 8 Oktober 2026 08.10.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Luno vir die tweede opeenvolgende jaar as kriptomark van die jaar aangewys 07.10.2026

Christo de Wit – hoof, Luno Afrika Volg RSG Geldsake op Twitter

Dragtige Ankole-vers verkoop vir rekordprys van R6,4 miljoen 07.10.2026

Anton de Swardt – president van die Ankole-beestelersvereniging van Suid-Afrika Volg RSG Geldsake op Twitter

Daar is ‘n nuwe plan vir elektrisiteitopwekking 07.10.2026

Ian Burger – besturende direkteur, Sola Group Volg RSG Geldsake op Twitter

Die aankoopindeks sak te midde van stygende brandstofpryse en hawekniehalterings 07.10.2026

Prof. Carel van Aardt – bedryfshoof, Buro vir Marknavorsing Volg RSG Geldsake op Twitter

Die Wêreldbank verhoog groeivoorspelling vir Sub-Sahara-Afrika na 4,3% 07.10.2026

Prof. Jannie Rossouw – professor, Sakeskool van die Universiteit van die Witwatersrand Volg RSG Geldsake op Twitter

Na gister se oplewing is markte vandag beduidend laer 07.10.2026

Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 07 Oktober 2026 07.10.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Olie sak na minder as $100 per vat 06.10.2026

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter

Die vraag na opgeleide skaaphonde dryf veilingspryse op 06.10.2026

Pippa Phillip – nasionale sekretaris, SA Skaaphondvereniging Volg RSG Geldsake op Twitter

Hoe goed doen ons met die entstowwe teen bek-en-klou 06.10.2026

Dewald Olivier – bestuurshoof, Rooivleisbedryfsdienste (RMIS) Volg RSG Geldsake op Twitter

Mediese fondse kondig tariefverhogings aan: Hoe om die regte plan te kies 06.10.2026

Tobie du Preez – bestuurshoof, Agile Alternative Business Solutions Volg RSG Geldsake op Twitter

Gemfields het nuwe teikens vir Montepuez-robynmyn ná ‘n afskrywing van $125 miljoen 06.10.2026

Wilhelm Hertzog – portefeuljebestuurder, Rozendal Vennote Volg RSG Geldsake op Twitter

Die Nasionale Verbruikerskommissie stel ‘n register vir ongevraagde bemarking in plek 06.10.2026

Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging, Werksmans Prokureurs Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 06 Oktober 2026 06.10.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Brandstofprysverhoging van meer as R3 per liter op hande 05.10.2026

Lullu Krugel – ekonoom, PwC Volg RSG Geldsake op Twitter

Kuberaanvalle op banke neem toe met die gebruik van KI 05.10.2026

Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie Volg RSG Geldsake op Twitter

Eiendomsverkoopvolumes daal nasionaal met 8% in die tweede kwartaal 05.10.2026

John Loos – ekonoom, FNB Volg RSG Geldsake op Twitter

Likwidasies in Suid-Afrika daal met 15% in Augustu 05.10.2026

Joe de Beer – adjunkdirekteur-generaal: Ekonomiese Statistiek, Statistieke Suid-Afrika Volg RSG Geldsake op Twitter

Turkye likwideer 131 beleggingsfondse ná $20 miljard-krisis 05.10.2026

Kokkie Kooyman – analis: finansiële sektor, Denker Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

Poslouchej podcast RSG Geldsake met Moneyweb v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály