RSG

Middagvervolgverhaal

Arts AF ↓ Epizody: 3036

'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategorie

Arts

Web podcastu

www.rsg.co.za

Nejnovější epizoda

8. říj 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 14 14.06.2021

Dieter kry goeie nuus, maar Elvera vermoed onraad.

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 13 11.06.2021

Drikus het groot planne vir sy patent. Danny is nie baie gelukkig daaroor nie

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 12 10.06.2021

Bets en Chris se romantiese aand is daarmee heen.

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 11 09.06.2021

'n Onaangename verrassing wag op Pearl en Shaun wanneer hulle tuis kom na hulle vakansie.

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 10 08.06.2021

Elvera en Dieter se verhouding is steeds stormagtig, en nou is daar 'n ekstra vlieg in die salf.

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 9 07.06.2021

Aletta trek die stoute skoene aan, en Roelfie geniet dié kant van haar.

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 8 04.06.2021

Dirk Lampbrecht verwerp sy seun. Chris en Bets is gelukkig.

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 7 03.06.2021

Drikus besoek sy ouers, en tot sy verbasing is sy eks-verloofde ook daar.

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 6 02.06.2021

Elvera ondersteun Bets met die reëlings vir haar uitstalling.

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 5 01.06.2021

Pearl is bekommerd oor hoe ernstig Shaun se ongeluk was.

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 4 31.05.2021

Bets en Aletta voel-voel aan mekaar, maar sukkel nog om openlik te praat oor Aletta se onthulling oor Bets se pa.

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 3 28.05.2021

Aletta en Roelf sit vas, oënskynlik oor haar vernuf om kos te maak, maar eintlik oor haar onvermoë om te kommunikeer.

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 2 27.05.2021

Shaun is bekommerd oor Pearl, en twyfel aan haar liefde.

DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 1 26.05.2021

Drikus vind sy voete by sy nuwe werk. Hy en Danny is krapperig.

SONDUIKER deur Anton Treunich - Episode 60 (Slot) 25.05.2021

Magnus keer Wolfgang in sy huis vas. Wat sal van Wolfgang en sy geliefde hiëna word? Ribs besluit om nie meer by die lughawe te werk nie. Het sy planne dalk iets met Dolla te doen? Sal Chinel besluit om by Ikarus aan te hou werk?

SONDUIKER deur Anton Treunich - Episode 59 24.05.2021

Magnus en Chinel breek uit die aanhoudingsel uit. Lance konfronteer hulle voor hulle van die lughawe af kan wegkom. Magnus en Lance begin baklei. Ribs en Sandra gaan kruip by Zane se hospitaal weg, en Rona daag daar op om hulle te soek.

SONDUIKER deur Anton Treunich - Episode 58 21.05.2021

Ribs en Sandra sluip die lughawe binne, en probeer hulle bes om in posisie te kom vir die uitbreekplan. Lance en Wolfgang kom op die lughawe aan, en Wolfgang wil dadelik vir Magnus gaan uitsorteer. Sal Ribs en Sandra vir Magnus-hulle kan help voor Wolfgang by hulle uitkom?

SONDUIKER deur Anton Treunich - Episode 57 20.05.2021

Magnus en Chinel besluit om die bus te gebruik om hulle uit die aanhoudingsel uit te kry. Ribs, Sandra en Zane besluit hoe hulle vir Magnus hulle gaan help. Hier kom ‘n groot bakleiery, maar is hulle gereed daarvoor?

SONDUIKER deur Anton Treunich - Episode 56 19.05.2021

Magnus en Chinel land by die lughawe, maar word dadelik toegesluit in die aanhoudingsel. Wolfgang is saam met Lance en sy manne oppad terug Suid-Afrika toe op een van die diamantskepe. Rona moet sorg dat Magnus-hulle nie van die lughawe af kan wegkom nie.

SONDUIKER deur Anton Treunich - Episode 55 18.05.2021

Ribs en Sandra moet aan ‘n manier dink om Magnus-hulle in die middel van die nag veilig te laat land, sonder dat Rona daarvan uitvind. Zane konfronteer vir Rona oor wat alles wat aangaan en haar aandeel daarin.

SONDUIKER deur Anton Treunich - Episode 54 17.05.2021

Magnus en Chinel gaan hulle plan om die navorsers van die eiland af te kry, in werking stel. Lance vermoed dat Magnus iets in die mou voer, en begin na hulle soek op die eiland. Daar is ‘n paar groot ontploffings. Wie sal oorleef en wie nie?

SONDUIKER deur Anton Treunich - Episode 53 14.05.2021

Magnus en Chinel maak planne om vir Wolfgang en sy troepe op die eiland uit te oorlê, maar dis net hulle twee teen ‘n oormag. Hulle sal ook vinnig moet maak, want die Kubane is aan die kom. Diff het Ribs se hulp nodig. Sal Ribs hom help ná alles wat gebeur het?

SONDUIKER deur Anton Treunich - Episode 52 13.05.2021

Zane probeer om uit sy hospitaalbed die span by Ikarus help. Ribs weet nie meer wat om te doen en wie om te vertrou nie, veral nadat daar by Sweef ingebreek is. Diff het genoeg gehad van Wolfgang en sy planne. Sandra en Chinel probeer vir Diff oorreed om hulle te help. Sal Diff sy baas verraai?

SONDUIKER deur Anton Treunich - Episode 51 12.05.2021

Lance en Wolfgang kry hulle planne agtermekaar vir wanneer hulle op die eiland land. Magnus en Chinel bespreek hoe hulle Wolfgang se planne in die wiele gaan ry. Wie sal die oorhand kry?

SONDUIKER deur Anton Treunich - Episode 50 11.05.2021

Rona bespreek Roots se planne met Wolfgang, en hy besef hy sal Roots moet vasvat. Chinel en Sandra hou niks van die idee dat Ikarus weer saam met Wolfgang moet werk nie, maar besef dis die enigste manier om Ikarus aan die gang te hou. Wolfgang besluit om Roots self uit te sorteer.

Poslouchej podcast Middagvervolgverhaal v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály