RSG
Middagvervolgverhaal
'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 31 12.05.2023 12:58
Louis ontmoet al die Lingerfelders.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 30 11.05.2023 12:14
Chris volg Danny se raad.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 29 10.05.2023 12:12
Chris verwyt Bets, en hy konfronteer Danny.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 28 09.05.2023 12:22
Die Lingerfelders kry 'n onverwagse besoeker.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 27 08.05.2023 12:29
Drikus se versoek aan Danny val op dowe ore.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 26 05.05.2023 13:33
Aletta maak toekomsplanne. Danny besoek Janet.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 25 04.05.2023 12:03
Danny maak geen geheim van sy gevoel teenoor Saartjie nie.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 24 03.05.2023 12:59
Drikus weet nie wat om van Danny se toekomsplanne te dink nie. Elvera verbaas haar medewerkers.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 23 02.05.2023 12:37
Elvera ondersteun Dieter se toekomsplanne. Chris is bekommerd oor Janet.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 22 01.05.2023 13:00
Chris is tuis, en hy verwelkom Danny met ope arms.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 21 28.04.2023 11:56
Danny is terug, en is ontsteld oor wat hy aantref.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 20 27.04.2023 11:59
Pearl vertel vir Shaun die waarheid. Drikus is raadop met Saartjie.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 19 26.04.2023 13:18
Pearl kom agter wat Matt se ware kleure is. Matt hou nie sy beloftes nie.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 18 25.04.2023 12:54
Matt se sjarme oortuig Roelf nie. Alice aan die ander kant, is steeds beïndruk deur hom.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 17 24.04.2023 12:27
Pearl is ontsteld ná 'n besoek aan Janet. Shaun weet nie hoe om Pearl se wisselvalligheid te hanteer nie. Dieter vra vergeefs raad by Elvera.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 16 21.04.2023 13:07
Bets besoek Janet op Chris se aandrang. Pearl gee toe aan die versoeking.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 15 20.04.2023 12:59
Bets en Elvera besoek Chris ná sy operasie. Dieter en Shaun vorm 'n nuwe vriendskap.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 14 19.04.2023 13:16
Alice gooi haar fikkers. Pearl is opnuut vasbeslote om haar huwelik te red.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 13 18.04.2023 13:14
Aletta en Roelf kry 'n onverwagse besoek. Elvera en Bets het 'n eerlike gesprek.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 12 17.04.2023 13:22
Aletta maak nuwe planne vir die toekoms. Bets waarsku Pearl om nie oorhaastig te wees nie.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 11 14.04.2023 13:58
Bets is, nes Roelf, nie beïndruk met Matt nie. Roelf maak dit duidelik dat Matt moet wegbly van sy toneelstuk af. Dieter soek witvoet by Elvera ná 'n te lekker kuier by Aletta.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 10 13.04.2023 14:12
Dit gaan goed met Dieter en Elvera se verhouding. Chris vat Janet terug na die versorgingsentrum toe. Hy kom weer eens agter dat haar demensie besig is om erger te word.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 9 12.04.2023 13:44
Saartjie klop by Drikus aan om hulp. Sy erken haar huwelik met Jos is 'n klug. Janet kuier by Chris en Bets. Hulle is bekommerd oor haar gemoedstoestand.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 8 11.04.2023 14:31
Pearl en Roelf ontmoet Aletta se sjarmante mede-sepie-akteur, Matt. Roelf is nie beïndruk deur hom nie, maar Pearl vind hom interessant.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 7 10.04.2023 13:13
Chris maak veranderinge aan die hiërargie by sy maatskappy. Elvera doen 'n beroep op hom om homself eerste te stel.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály