RSG

Middagvervolgverhaal

Arts AF ↓ Epizody: 3032

'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategorie

Arts

Web podcastu

www.rsg.co.za

Nejnovější epizoda

2. říj 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 34 12.08.2024

Kallie konfronteer vir Corlia omdat sy Nardus die waarnemende onderhoof gemaak het. Shane help Emma om ‘n sigstok te gebruik.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 33 09.08.2024

‘n Opstand breek op die sokkerveld uit, en Kallie haas hom soontoe om dit te keer.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 32 08.08.2024

Iemand saboteer die skool vir blindes, en Sweis en Katryn wil uitvind wie dit is.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 31 07.08.2024

Corlia verduidelik aan Emma hoe haar lewe gaan verander noudat sy nie kan sien nie. Kallie deel Corlia mee dat die sabotasie voortduur. Die graad neges ruk handuit.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 30 06.08.2024

Dis vir Emma ‘n geweldige skok wanneer sy ná die operasie bykom, en uitvind sy kan niks sien nie.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 29 05.08.2024

Iemand saboteer die skool, en Corlia en haar personeel probeer uitvind wie daaragter sit.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 28 02.08.2024

Emma en Shane praat oor die moontlikheid dat sy dalk blind kan word.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 27 01.08.2024

Emma is bang sy gaan blind word.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 26 31.07.2024

Die skool vir blindes is in rep en roer oor Emma se ongeluk.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 25 30.07.2024

Emma wil Shane vir ete nooi, maar Lothar het ander planne.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 24 29.07.2024

Emma neem Shane na ‘n winkelsentrum, maar die geharwar en motors wat jaag, en die trollies, maak hom deurmekaar.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 23 26.07.2024

Didi beland saam met Nardus by ‘n troue, en daar besef Nardus eers hoe moeilik sekere situasies vir blindes kan wees.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 22 25.07.2024

Wanneer Didi gimnasium toe gaan, ontdek hy Shane langs hom, maar skielik is Shane vriendeliker. Wat is aan die gang?

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 21 24.07.2024

Kallie neem Didi na ‘n winkelsentrum toe, maar die besoek loop skeef.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 20 23.07.2024

‘n Ete by die skool veroorsaak wrywing tussen Rocco aan die een kant, en Emma en Shane aan die ander kant.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 19 22.07.2024

Rocco begin sy skoolwerk afskeep ten koste van swem, en Nicole praat met hom.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 18 19.07.2024

Die stukkende stoel in Corlia se kantoor bring skielik twee uiteenlopende mense bymekaar...

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 17 18.07.2024

Die bottelnek by die berugte brug oor die pad naby die skool ruk nou hande uit.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 16 17.07.2024

Shane se pa, Lothar, neem hom Durban toe, maar sake verloop nie vlot nie.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 15 16.07.2024

Daar is skielik ‘n blokkasie by die skool se hek tydens ‘n taxi-staking, en Nardus moet gaan help.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 14 15.07.2024

Shane is in die moeilikheid by Corlia omdat hy Rocco aangerand het. Sy bel sy pa.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 13 12.07.2024

Nadat Emma en Shane so lekker klere gekoop het, is hy na haar huis genooi vir middagete, wat ’n konfrontasie met Rocco veroorsaak.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 12 11.07.2024

Sweis, Didi se pa, maak ‘n geyser reg, en kom in Katryn se goeie boekies.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 11 10.07.2024

Didi is verbaas as sy pa, Sweis Roets, by die skool opdaag.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 10 09.07.2024

Nicole is erg teleurgesteld nadat sy haar televisie-oudisie gedop het. Nardus vertroos haar.

Poslouchej podcast Middagvervolgverhaal v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály