Carin Conradie
Bybelstories in Afrikaans
Tannie Carin en Tobias, 'n groen "puppet",-seuntjie, vertel Bybelstories in Afrikaans. Ons wil al die stories in die Bybel vertel - so Bybelgetrou as wat dit moontlik is op 'n kind se vlak. Geniet die Woord!
Обов'язково відвідайте сайт подкасту та підтримайте його автора: www.buzzsprout.com
Де слухати?
Подкасти в застосунку Replaio Radio Уже незабаромПодкасти незабаром з'являться в застосунку. Встановіть уже зараз і першими побачте зовсім новий погляд на подкасти
Епізоди
2. Wetboeke storie 2: Kamp-opslaan in die woestyn 24.02.2023 10:20
In Numeri 1 tot 10 word vertel hoe die volk se kampplek georden was en hoe hulle ook moes trek. Die doel van die twee silwer trompette word ook beskryf. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
1. Wetboeke storie 1: Levitikus 16.02.2023 10:45
In die Wetboeke reeks wil ons Levitikus, Numeri en Deuteronomium hanteer. Hierdie storie is 'n samevatting van dinge uit Levitikus wat nog nie in die Eksodus reeks genoem is nie. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Eks storie 24: Die vakmanne bou die tabernakel 02.02.2023 10:05
In Eksodus 33 en 35 tot 40 word meer vertel van die maak en oprigting van die tabernakel. Die wonder is dat God reeds twee jaar voor die tyd die bou-benodighede in Egipte laat bymekaar maak het. En Hy het presies geweet wat nodig is. Hy het toe met sy wolk van sy magtige teenwoordigheid by die tabernakel kom bly - by sy volk! Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Eks storie 23: Die tien gebooie word weer opgeskryf 27.01.2023 9:32
In Eksodus 34 word beskryf hoe Moses weer teen die berg op is dat God die tien gebooie weer kon neerskryf. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Eks storie 22: Die Here wil nie saam met die volk trek nie 19.01.2023 10:09
In Eksodus 33 hoor ons hoe God vir die Israeliete laat weet dat Hy nie saam met hulle wil trek nie, want hulle is te moedswillig. Deur Moses se gebed, besluit God om tog saam te gaan . Na hulle gesprek mag Moses God se rugkant sien, al wou hy eintlik God is sy magtige teenwoordigheid sien. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Eks storie 21: Die goue kalf 12.01.2023 10:30
In Eksodus 32 word die hartseer verhaal vertel van die Israeliete wat 'n goue kalf aanbid het. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Eks storie 20: Die verbond by Sinaiberg 15.12.2022 9:51
In Eksodus 24 is die verbond wat God met Israel deur Moses by die Sinaiberg gemaak het, beseël. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Eks storie 19: Die tabernakel 10.12.2022 10:06
Die opdrag om die tabernakel te bou word gegee in Eksodus 23 tot 31. Die tabernakel was die vooruitwysing na Jesus Christus! Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Eks storie 18: God verduidelik sy gebooie 02.12.2022 10:02
In Eksodus 21 - 23 het God bepalinge gegee wat voorbeeld was van hoe die Tien Gebooie elke dag uitgevoer moes word. In hierdie storie haal ons slegs 'n paar van die bepalinge aan. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Eks storie 17: God gee sy gebooie 24.11.2022 9:11
In Eksodus 20 gee die Here die Tien Gebooie vir die Israeliete in donderweer, blitse en rook. Die volk moes besef Hy is die Heilige God, wat hulle lief het en wat hulle wil leer hoe om Hom lief te hê. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Eks storie 16: Sinaiberg 17.11.2022 9:17
In Eksodus 19 kom die Israeliete by Sinaiberg aan en hulle berei hulleself voor om God se wette te ontvang. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Eks storie 15: Jetro gaan kuier by Moses 11.11.2022 9:33
In Eksodus 18 lees ons van Jetro, Moses se skoonpa, wat by hom gaan kuier het en goeie raad gegee het. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Eks storie 14: Oorlog teen die Amalekiete 27.10.2022 9:49
In Eksodus 17 lees ons hoe Israel teen die Amalekiete, nageslag van Esau, geveg het by Refidim, en van God se redding daardie dag! Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Eks storie 13: Water uit 'n rots 21.10.2022 9:23
In Eksodus 17 word beskryf hoe die Here water voorsien het uit 'n rots! Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Eks storie 12: Kos uit die hemel 13.10.2022 10:59
In Genesis 16 word beskryf hoe God manna vir die Israeliete gestuur het en ook sommer daarmee getoets het of hulle Hom wil gehoorsaam. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Eks storie 11: Mara en Elim 07.10.2022 9:40
In Eksodus lees ons van die interesante storie van die bitter water by Mara en die baie bederf water by Elim. Ons lees ook van God se eerste versoek dat Israel sy voorskrifte sal nakom, om gesond te bly. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Eks storie 10: Die Here laat trek Israel deur die Rietsee 30.09.2022 9:43
In Eksodus 13 tot 15 lees ons hoe Israel met 'n ompad getrek het, tog deur farao en sy soldate ingehaal is, maar hoe God hulle deur 'n merkwaardige wonderwerk red! Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Eks storie 9: Tiende plaag van die dood van die eersgeborenes 22.09.2022 10:25
In Eksodus 11, 12 en 13 word die eerste paasfees ingestel. Die Here stuur ook die tiende plaag wat koning farao oortuig om die Israeliete te laat trek, Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Eks storie 8: Die plae van hael, sprinkane en donkerte 13.09.2022 10:19
In Eksodus 9 en 10 lees ons van plae 7, 8 en 9. En die farao wou steeds nie die volk laat trek nie! Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Eks storie 7: Die plae van steekvlieë, pes en swere 06.09.2022 9:18
Die plae nommers vier, vyf en ses word in Eksodus 8 en 9 beskryf. Ook die ongelooflike hardkoppigheid van die koning farao! Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Eks storie 6: Die plae van bloed, paddas en muggies 30.08.2022 8:44
In Eksodus 7 begin ons lees van die tien plae wat God in Egipte gestuur het. Hierdie storie vertel van die eerste drie. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Eks storie 5: Moses gaan terug na Egipte 22.08.2022 9:48
In Eksodus 4 - 7 word vertel hoe Moses terug is na Egipte en saam met sy broer en die Israelitiese leiers en die farao gegaan het. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Eks storie 4: Die Engel van die Here in die vlam in die bos 12.08.2022 11:23
In Eksodus 3 word vertel hoe God aan Moses verskyn het om hom te roep om die Israeliete uit Egipte te bevry. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Eks storie 3: Moses vlug na Midian 05.08.2022 9:52
In Eksodus 2 word vertel hoe Moses moes vlug nadat hy 'n Egiptenaar vermoor het. Maar sy pad na sagmoedigheid word begin... Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Eks storie 2: Baba Moses word gebore 28.07.2022 10:40
In Eksodus 2 lees ons van die geboorte van Moses en hoe hy gered is uit die farao se kloue. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Схожі подкасти
Replaio не є видавцем подкастів; назви шоу, обкладинки та аудіо належать їхнім авторам і поширюються через публічні RSS-канали