uk

Carin Conradie

Bybelstories in Afrikaans

Kids AF ↓ Епізодів: 336

Tannie Carin en Tobias, 'n groen "puppet",-seuntjie,  vertel Bybelstories in Afrikaans.  Ons wil al die stories in die Bybel vertel - so Bybelgetrou as wat dit moontlik is op 'n kind se vlak. Geniet die Woord!

Обов'язково відвідайте сайт подкасту та підтримайте його автора: www.buzzsprout.com

Автор

Carin Conradie

Категорія

Kids

Сайт подкасту

www.buzzsprout.com

Останній епізод

8 жов 2026

Де слухати?

Подкасти в застосунку Replaio Radio Уже незабаром

Подкасти незабаром з'являться в застосунку. Встановіть уже зараз і першими побачте зовсім новий погляд на подкасти

Завантажити з Google Play Встановіть безкоштовно Android майже 10 млн завантажень · рейтинг 4,8 iOS незабаром

Епізоди

Stories uit Kanaän 88: Elisa en twee wonderwerke vir vroue 03.04.2025

Ons lees in 2 Konings 4 van twee wonderwerke waar God vroue gehelp het deur Elisa Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 87: Elisa begin werk in Israel 28.03.2025

In 2 Konings 2 en 3 lees ons hierdie storie.  Daar is sommige feite wat in die Bybel gelees kan word, wat ons, ter wille van kinderluisteraars, nie in die storie opgeneem het nie. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 86: Elia gaan hemel toe in 'n warrelwind 21.03.2025

Elia is een van die Bybelfigure wat lewend hemel toe is - in 'n wa en perde van vuur in 'n warrelwind.  Ons lees dit in 2 Konings 2. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 85: Koning Ahasia van Israel 13.03.2025

In 1 Konings 22 en 2 Konings 1 lees ons van koning Ahasia, die koning wat uit sy bokamer geval het. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 84: Agab en Nabot se wingerd 06.03.2025

Ons lees in 1 Konings 21 van hoe Agab Nabot se wingerd in die hande gekry het.  In hoofstuk 22 lees ons van sy dood. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 83: Agab en die koning van Aram 27.02.2025

in 1 Konings 20 lees ons die storie van Agab en Ben-Hadad van Aram.  In hoofstuk 22 lees ons hoe dit ten einde geloop het. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 82: Elia vlug vir Isebel 20.02.2025

Elia was baie moedeloos en bang na die groot oorwinning op Karmelberg.  Ons lees daarvan in 1 Konings 19. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 81: Elia en die profete van Baäl 14.02.2025

In 1 Konings 18 lees ons die storie oor die Here wat op die berg Karmel gewys het Hy is God. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 80: Koning Agab, die profeet Elia en 'n groot droogte 06.02.2025

Die profeet Elia en koning Agab van Israel het in dieselfde tyd geleef.  In hierdie storie vertel ons van die groot droogte wat Elia aangekondig het.  Dis geskryf in 1 Konings 16 en 17. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 79: Koning Josafat van Juda 31.01.2025

Ons lees die storie van koning Josafat wat die Here gedien het  in 1 Konings 22 en in 2 Kronieke 17 tot 21. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 78: Vyf konings van Israel 23.01.2025

Vyf konings van Israel word in 1 Konings 15 en 16 beskryf, maar ons lees nie van hulle in 2 Kronieke nie.  Hulle almal het afgode aanbid. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 77: Koning Asa van Juda 17.01.2025

Na Abia het Asa koning geword van Juda.  Vir die meerderheid van sy 41 jaar het hy God gedien:  1 Konings 15 en 2 Kronieke 14-16. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 76: Koning Abia van Juda 19.12.2024

Ons lees van die koning wat net drie  jaar regeer het in 1 Konings 15 en 2 Kronieke 13. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 75: Koning Jerobeam 12.12.2024

Ons lees oor die lewe van koning Jerobeam van die noordelike Israel in 1 Konings 12-14 en 2 Kronieke 13. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 74: Koning Rehabeam 06.12.2024

Ons lees die geskiedenis van koning Rehabeam van Juda in 1 Konings 12 en 13 en ook in 2 Kronieke 10 tot 12. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 73: Koning Salomo se laaste jare 28.11.2024

In 1 Konings 9 en 11, asook 2 Kronieke 7 en 9 lees ons hoe Salomo se vrouens hom verlei het om afgode te begin aanbid. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 72: Salomo se groot rykdom 21.11.2024

Ons lees in 1 Konings 9-11 en 2 Kronieke 8-9 baie interessante dinge oor Salomo se rykdom. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 71: Die koningin van Skeba kom kuier 15.11.2024

Die koningin van Skeba was een van die leiers van daardie tyd wat Salomo kom toets het om te sien of hy regtig so slim en wys is soos wat van hom vertel word.  Ons lees dit in 1 Konings 10 en 2 Kronieke 9. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 70: Salomo bou die tempel 07.11.2024

Ons kry 'n baie mooi beskrywing van hoe die tempel gelyk het in 1 Konings 6-8 en 2 Kronieke 3 - 7. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 69: Salomo maak reg om 'n tempel te bou 31.10.2024

Salomo het nou begin om alles reg te kry om die eerste tempel te bou.  Ons lees dit in 1 Konings 4 en 5 en ook in 2 Kronieke 2. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 68: Salomo gee raad oor 'n baba 24.10.2024

In 1 Konings 3 lees ons 'n storie wat wys hoe Salomo wysheid van God gekry het. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 52: Dawid wil vir die Here 'n huis bou 21.10.2024

Dawid wou vir God 'n huis bou, aangesien hyself nou so 'n mooi paleis gehad het.  God het egter anders besluit.   Ons lees daarvan in 2 Sameul  7 en 8,  1 Kronieke 17, 18 en 28. https://www.buzzsprout.com/682646/support Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 67: Salomo vra wysheid 17.10.2024

Ons begin vertel nou van koning Salomo.  In hierdie storie begin vestig hy sy koningskap en haal 'n paar ou vyande van sy pa uit. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 66: Dawid se laaste toespraak 10.10.2024

Hierdie is die laaste storie rondom Dawid wat ons lees in 2 Sameul 23, 1 Konings 2 en 1 Kronieke 28 en 29. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 65: Salomo word tot koning gesalf 04.10.2024

In 1 Konings 1 word vertel van Salomo se kroning.  In  1 Kronieke 28 verwys Dawid na 'n tyd wat God vir hom gesê het dat Salomo na hom koning gaan word. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Слухайте подкаст Bybelstories in Afrikaans у Replaio

Радіо та подкасти в одному застосунку - безкоштовно й без реєстрації. Встановіть уже сьогодні та не пропустіть запуск

Завантажити з Google Play

Replaio не є видавцем подкастів; назви шоу, обкладинки та аудіо належать їхнім авторам і поширюються через публічні RSS-канали