Antipas Gemeente
Antipas Pretoria
Die preke van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente Pretoria
Author
Antipas Gemeente
Category
Podcast website
Latest episode
5 Tem 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Van Hulpkreet na Konkreet 05.07.2026 36:52
Psalm 16 Izak vd Walt
Wees Heilig 28.06.2026 40:25
TEKS: 1 Petrus 1:13-16 TEMA: Wees Heilig Prediker: Jean Nortier
Efesiërs: 28. God se Wil vir Werknemers & Werkgewers 21.06.2026 48:09
TEKS: Efesiërs 6:5-9 TEMA: God se Wil vir Werknemers & Werkgewers Prediker: Franz Greffrath
Efesiërs: 26. God se Wil vir Ouers - Deel 2 14.06.2026 55:48
God se Wil vir Ouers - Deel 2 Efesiërs 6:4 Franz Greffrath
Efesiërs: 26. God se Wil vir Ouers - Deel 1 07.06.2026 46:46
God se Wil vir Ouers - Deel 1 Efesiërs 6:4 Franz Greffrath
Efesiërs: 25. God se Wil vir Kinders 31.05.2026 45:19
TEKS: Efesiërs 6:1-3 TEMA: God se Wil vir Kinders Prediker: Franz Greffrath
Die Heilige Gees en die Kerk 24.05.2026 51:02
TEKS: Handelinge 2:1-12 TEMA: Die Heilige Gees en die Kerk Vyf ASPEKTE van die Heilige Gees se werking ten opsigte van die kerk: Vorming, Versorging; Voeding; Vereniging & Vergroting. Prediker: Franz Greffrath
Moenie julle bekommer nie... 17.05.2026 43:04
TEKS: Matteus 6:25-34 TEMA: Moet julle nie bekommer nie... Henri Marais
Efesiërs: 24. God se Wil vir die Getroude Man - Deel 2 10.05.2026 44:45
TEKS: Efesiërs 5:25-33 TEMA: God se Wil vir die Getroude Man - Deel 2 God beklemtoon die versorgingsaspek van die getroude man se liefde vir sy vrou, beide: 1. GEESTELIK (vv.25-27) & 2. TYDELIK (vv.28-33). Prediker: Franz Greffrath
Efesiërs: 23. God se Wil vir die Getroude Man - Deel 1 03.05.2026 40:07
God se Wil vir die Getroude Man - Deel 1 Efesiërs 5:25-33 Franz Greffrath
Efesiërs: 22. God se Wil vir die Getroude Vrou - Deel 3 26.04.2026 45:17
TEKS: Efesiërs 5:22-24, 33 TEMA: God se Wil vir die Getroude Vrou Prediker: Franz Greffrath
Efesiërs: 21. God se Wil vir die Getroude Vrou - Deel 2 19.04.2026 40:41
TEKS: Efesiërs 5:22-24, 33 TEMA: God se Wil vir die Getroude Vrou Prediker: Franz Greffrath
Efesiërs: 20. God se Wil vir die Getroude Vrou - Deel 1 12.04.2026 43:46
TEKS: Efesiërs 5:22-24, 33 TEMA: God se Wil vir die Getroude Vrou Prediker: Franz Greffrath
Die Gewaarwordings by die Graf - Opstanding Sondag 2026 05.04.2026 42:15
TEKS: Johannes 20:1-29 TITEL: Die Gewaarwordings by die Graf 1. Die Leë Graf (vv.1-10); 2. Die Lewende Christus (vv.11-29). Prediker: Franz Greffrath
Die Kennisgewing aan die Kruis - Goeie Vrydag 2026 03.04.2026 45:52
TEKS: Johannes 19:19 TITEL: Die Kennisgewing aan die Kruis “Jesus, die Nasarener, die koning van die Jode.” Prediker: Franz Greffrath
Efesiërs: 19. Lewe in die Lig 29.03.2026 42:37
TEKS: Efesiërs 5:6-21 TEMA: Lewe in die Lig 1. WEERSTAAN die Duisternis! 2. WANDEL in die Lig! - Beproef, bestraf en beoefen. Prediker: Franz Greffrath
Efesiërs: 18. Uit met die Oue & In met die Nuwe 23.03.2026 41:58
TEKS: Efesiërs 4:17-5:5 TEMA: Uit met die Oue & In met die Nuwe 1. Lê Af die Ou Mens! (4:17-22) 2. Trek Aan die Nuwe Mens! (4:23-5:5). Prediker: Franz Greffrath
Efesiërs: 17. Eenheid & Diversiteit in die Kerk 15.03.2026 48:19
TEKS: Efesiërs 4:1-16 TEMA: Eenheid & Diversiteit in die Kerk 1. BEWAAR die Eenheid! (vv. 1-6) 2. BEVORDER die Eenheid! (vv. 7-16). Franz Greffrath
Efesiërs: 16. Die Noodsaak van Liefde 08.03.2026 38:33
TEKS: Efesiërs 3:14-21 TEMA: Die Noodsaak van Liefde 1. Die VERSTERKING van God (vv.14-17); 2. Die VERLIGTING van God (vv.18-21). Prediker: Franz Greffrath
Wanneer God Homself Openbaar 01.03.2026 36:19
Johannes 4 Izak vd Walt
Die Soekende Saligmaker 22.02.2026 44:47
TEKS: Lukas 19:1-10 TEMA: Die Soekende Saligmaker Die … 1. BEKENDSTELLING (v.1-2) 2. BEHOEFTE (v.3-7) 3. BEKERING (v.8-10) … van Saggeus.
Dissipelskap - Deel 4 15.02.2026 50:28
TEKS: Matteus 28:16-20 TEMA: Dissipelskap - Deel 4 God hou aan ons vier waarhede voor, naamlik die … 1. INSTAATSTELLING 2. INSPANNING 3. INSTRUMENT en 4. INGESTELDHEID … van Dissipelskap. Prediker: Franz Greffrath
Dissipelskap - Deel 3 08.02.2026 38:28
TEKS: Matteus 28:16-20 TEMA: Dissipelskap - Deel 3 Die WERK van Dissipelskap: Identifiseer > Assesseer > Leer > Korrigeer > Implementeer > Modeleer. Prediker: Franz Greffrath
Dissipelskap - Deel 2 01.02.2026 45:30
TEKS: Matteus 28:16-20 TEMA: Dissipelskap - Deel 2 Die … 1. PATROON, 2. KONTEKS & 3. WERK … van Dissipelskap. Prediker: Franz Greffrath
Dissipelskap - Deel 1 25.01.2026 41:38
TEKS: Matteus 28:18-20 Die … 1. DEFINISIE, 2. ELEMENTE & 3. HERORIËNTERING … van Dissipelskap. Prediker: Franz Greffrath
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.