Antipas Gemeente
Antipas Pretoria
Die preke van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente Pretoria
Yazar
Antipas Gemeente
Kategori
Podcast web sitesi
Son bölüm
5 Tem 2026
Nereden dinlenir?
Uygulamada podcast'ler Replaio Radio Çok yakındaPodcast'ler çok yakında uygulamaya geliyor. Şimdi yükle ve podcast'lere yepyeni bir bakışı ilk gören sen ol
Bölümler
Die Prioriteit van Liefde 18.01.2026 40:54
TEKS: 1 Johannes 4:7-12 TEMA: Die Prioriteit van Liefde 1. Die MANDAAT van Liefde (v.7a); 2. Die MOTIVERING van Liefde (v.7b-8); 3. Die MODEL van Liefde (v.9-11); 4. Die MANIFESTERING van Liefde (v.12). Prediker: Franz Greffrath
Horende Doof 11.01.2026 49:32
Matteus 13:10-18 Henri Marais
Christus is jou lewe – daarom leef jy anders 04.01.2026 39:50
Teks: Kolossense 3:1–4; Izak vd Walt
Wanneer lyding nie sin maak nie – en God tog getrou bly 28.12.2025 42:55
Verskeie tekste uit Job Izak vd Walt
Die Koms Van Christus 25.12.2025 40:17
Teks: 1 Tim 1:15 Tema: Die koms van Christus Izak vd Walt
Efesiërs: 15. Die Glorieryke Evangelie - Deel 3 21.12.2025 42:32
TEKS: Efesiërs 3:1-13 TEMA: Die Glorieryke Evangelie - Deel 3 God lig ons verder in omtrent die … 6. ONVERANDERLIKHEID en 7. VOORREG … van die Glorieryke Evangelie! Prediker: Franz Greffrath
Efesiërs: 14. Die Glorieryke Evangelie - Deel 2 14.12.2025 40:03
TEKS: Efesiërs 3:1-13 TEMA: Die Glorieryke Evangelie - Deel 2 God lig ons verder in omtrent die … 1. UNIVERSEELHEID en 2. EFFEK … van die Glorieryke Evangelie! Prediker: Franz Greffrath
Die Rede vir Christus se Koms - Kerssangdiens 2025 07.12.2025 38:39
Die preek van die Kerssangdiens van 2025
Efesiërs: 13. Die Glorieryke Evangelie - Deel 1 30.11.2025 35:33
TEKS: Efesiërs 3:1-13 TEMA: Die Glorieryke Evangelie - Deel 1 In Paulus se getuienis beaam hy die … 1. OORSPRONG; 2. VERSTAANBAARHEID; 3. VOLLEDIGHEID … van die Evangelie. Prediker: Franz Greffrath
Efesiërs: 12. God se Kragtige Werking in die Insluiting van Nie-Jode by Sy Volk. 23.11.2025 33:56
TEKS: Efesiërs 2:11-22 TEMA: God se Kragtige Werking in die Insluiting van Nie-Jode by Sy Volk. Paulus bespreek mbt Jood en Nie-Jood … 1. Die Historiese Vervreemding (v.11-12) 2. Die Huidige Vereniging (v.13) - Die Grondslag (v.14-18); - Die Gevolg (v.19-22). Prediker: Franz Greffrath
Efesiërs: 11. God se Kragtige Werking in die Gelowige se Wedergeboorte 16.11.2025 37:23
TEKS: Efesiërs 2:1-10 TEMA: God se Kragtige Werking in die Gelowige se Wedergeboorte. Paulus beskryf … 1. Die REDE (v.1-3) 2. Die REALITEIT (v.4-9) 3. Die RESULTAAT (v.10) … van Wedergeboorte. Prediker: Franz Greffrath
Efesiërs: 10. God se Kragtige Werking in die Verhoging van Christus 09.11.2025 38:35
TEKS: Efesiërs 1:19-23 TEMA: God se Kragtige Werking in die Verhoging van Christus. Die Onvergelykbare Grootheid van God se Mag Vertoon in: (1) Christus se Opstanding uit die Dood, en (2) Christus se Hemelvaart, waar Hy Gekroon is as Heerser oor die Heelal en Hoof oor die Kerk. Franz Greffrath
God se Getroue Liefde vir Sy Ontroue Volk 02.11.2025 34:48
TEKS: Hosea 1-3 TEMA: God se Getroue Liefde vir Sy Ontroue Volk Prediker: Izak van der Walt
Die Leerstellings van Genade. 26.10.2025 43:46
TEKS: Verskeie TEMA: Die Leerstellings van Genade. 1. Algehele Verdorwenheid; 2. Onvoorwaardelike Uitverkiesing; 3. Beperkte Verlossing; 4. Onweerstaanbare Genade; 5. Bonatuurlike Volharding.
Die Sondebok 19.10.2025 24:44
Henri Marais
Efesiërs: 9. Paulus se Gebed vir die Efesiërs 12.10.2025 38:18
TEKS: Efesiërs 1:15-19 TEMA: Paulus se Gebed vir die Efesiërs. 1. DANKSEGGING (vv. 15-16); 2. VOORBIDDING (vv. 17-19). Franz Greffrath
Efesiërs: 8. Seëninge in Christus - Deel 5: Versekering van ‘n Erfenis. 05.10.2025 38:17
TEKS: Efesiërs 1:11-14 TEMA: Seëninge in Christus - Deel 5: Versekering van ‘n Erfenis. Ons lofwaardige God verseker ons van ‘n ewige erfenis op grond van: 1. Die VERMELDING van die Bybel; 2. Die VOORBESTEMMING van die Vader; 3. Die VERDIENSTE van die Seun; en 4. Die VERSEËLING van die Gees. Franz Greffrath
Waak Teen die Misleiding, Volhard in die Waarheid 28.09.2025 52:29
TEKS: 1 Johannes 2:18-27 TEMA: Waak teen die Misleiding, Volhard in die Waarheid. God bied aan ons ‘n tydsame waarskuwing om misleiding en afvalligheid te: 1. VERWAG (vv. 18-19); 2. VERWERP (vv. 20-27).
Hoe behoort ek Bybels te dink oor beproewing? 21.09.2025 38:28
TEKS: 1 Pet.1:1-12 TEMA: Hoe behoort ek Bybels te dink oor beproewing? Prediker: Jean Nortier
Efesiërs: 7. Seëninge in Christus - Deel 4: Die Bekendmaking van God se Verlossingsplan 14.09.2025 40:26
TEKS: Efesiërs 1:9-10 TEMA: Seëninge in Christus - Deel 4: Die Bekendmaking van God se Verlossingsplan. Ons lofwaardige God lig ons in omtrent die … 1. VERBORGENHEID; 2. VOORNEME en 3. VOLEINDING … van sy verlossingsplan in Christus. Franz Greffrath
Effesiërs 6: Seëninge in Christus - Deel 3 - Bevryding van Sondeskuld 07.09.2025 38:21
TEKS: Efesiërs 1:7-8 TEMA: Seëninge in Christus - Deel 3 - Bevryding van Sondeskuld. 6 WAARHEDE oor die Christen se bevryding van sondeskuld deur geloof in Christus, naamlik die SEËNING, AGENT, BEGUNSTIGDES, PRYS, RESULTAAT en MOTIVERING.
Hy het sy Damaskuspad gehad 31.08.2025 57:50
Handelinge 9, 22, 26 Henri Marais
Efesiërs: 5. Seëninge in Christus - Deel 2 - Aanneming tot Kindskap 24.08.2025 36:15
Efesiërs 1:5-6 Izak van der Walt
Efesiërs: 4. Seëninge in Christus - Deel 1 - Die Uitverkiesing 17.08.2025 44:15
TEKS: Efesiërs 1:4 TEMA: Seëninge in Christus - Deel 1 - Die Uitverkiesing. Ons lofwaardige God lig ons in omtrent die … 1. REALITEIT en 2. RESULTAAT … van sy uitverkiesing van gelowiges in Christus.
Efesiërs: 3. Die Tema van Efesiërs - Seëninge in Christus. 10.08.2025 54:42
TEKS: Efesiërs 1:3 TEMA: Die Tema van Efesiërs - Seëninge in Christus. Ons lofwaardige God lig ons in omtrent die … 1. BRON 2. BEGUNSTIGDES 3. BASIS 4. BESKRYWING … van die seëninge waarmee Hy die gelowiges in Jesus Christus seën. Franz Greffrath
Benzer podcast'ler
Replaio bir podcast yayıncısı değildir; program adları, kapak görselleri ve ses içerikleri yazarlarına aittir ve herkese açık RSS beslemeleri aracılığıyla dağıtılır