SG Web

Stellenbosch Gemeente

'n Lewe wat IETS BETEKEN

Skapare

SG Web

Kategori

Uncategorized

Poddens webbplats

www.sg.org.za

Senaste avsnittet

5 jul 2026

Var kan du lyssna?

Poddar i appen Replaio Radio Kommer snart

Poddar kommer snart till appen. Installera nu och bli först med att uppleva ett helt nytt sätt att lyssna på poddar

Ladda ned på Google Play Installera gratis Android nästan 10 mn nedladdningar · betyg 4,8 iOS snart

Avsnitt

Preek | Sondag 5 Julie, Pieter Roeloffse 05.07.2026

Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:

Preek | Sondag 28 Junie, André Serfontein 27.06.2026

Vandag saam met SG As ek jou sou vra om ’n bietjie dieper te kyk as die behoeftes op die oppervlak van jou lewe. Wat is die drie dinge waaraan jy ’n diep behoefte het, jou diepste begeertes. Wat sou dit wees? Die skrywer NT Wright verwys na drie begeertes of behoeftes van die mens: spiritualiteit (’n verhouding met God), geregtigheid en skoonheid. Watter rol speel die soeke na ‘skoonheid’ in jou l...

Preek | Sondag 21 Junie – Heinrich Dry 20.06.2026

Vandag saam met SG Ons het die afgelope paar weke uit die boek van Handelinge gepraat hoe die HG sy kinders, sy gemeente en sy wil vir sy kerk uit te leef. Die reeks het begin tydens Pinkster en vandag sluit ons die reeks af deur die Gees wat ons lei. Hoe weet ek wanneer die Gees my lei in my besluite, my optrede? Hoe help die Gees my onderskei wat God se wil is? … Luister hier na die klanko...

Preek | Sondag 14 Junie – Deon Botha 13.06.2026

Vandag saam met SG Soms breek planne of drome. Soms breek vriendskappe. Soms breek harte. Jesus het dit so goed verstaan – die aand toe Jesus saam met sy vriende geëet het, het Hy die brood geneem, dit gebreek en gesê: “Dit is my liggaam wat vir julle gegee word. Gebruik dit om my te onthou.” Ons onthou vandag dat Jesus se liggaam ook gebreek is wanneer ons saam die nagmaal gebruik. Kry geru...

Preek | Sondag 7 Junie – Pieter Roeloffse 06.06.2026

Vandag saam met SG Ons gee vandag ‘n volgende tree op die spoor van die Gees se beweging in die boek Handelinge. Wanneer jy jou Bybel sou oopmaak daar in die begin van Handelinge dan sal jy sien daar staan “Die Handelinge van die apostels”. Tog, as jy Handelinge lees, kom jy agter dat dit eintlik Die Handelinge van die Gees is en die apostels (gestuurdes) en die kerk moet die heeltyd skarrel om by...

Preek | Sondag 31 Mei – André Serfontein 30.05.2026

Vandag saam met SG Die Gees stuur ons nie uit die wêreld uit nie, maar eerder ’n tree of twee nader aan die realiteit van ons wêreld. – André Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:

Preek | Sondag 24 Mei – André Serfontein 23.05.2026

Vandag saam met SG Waar begin jóú storie met die Heilige Gees? Genesis 1 In die begin het God die hemel en die aarde geskep. Die aarde was heeltemal onbewoonbaar, dit was donker op die diep waters, maar die Gees van God het oor die waters gesweef. Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:

Hemelvaart | Soos in die Hemel, so ook op die aarde 14.05.2026

18Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet watter hoop sy roeping inhou, en watter rykdom daar is in die heerlike erfenis wat Hy vir die gelowiges bestem het, 19en hoe geweldig groot sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo. Dit is dieselfde kragtige werking van sy mag 20wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek en Hom in die hemel aan sy regterhand laat sit...

Preek | Sondag 10 Mei – Pieter Roeloffse 10.05.2026

Vandag saam met SG Voel jy soms ontuis in jou vel, ons land, die tydsgees? Drome jy soms hemelse ontvlugtingsdrome? Wat as die hemelvaart ons dalk juis uitnooi en aanmoedig om tuis te kom in ’n lewe saam met die Tuisteskepper-God? – Pieter … Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:

Preek | Sondag 10 Mei – Pieter Roeloffse 09.05.2026

Vandag saam met SG Voel jy soms ontuis in jou vel, ons land, die tydsgees? Drome jy soms hemelse ontvlugtingsdrome? Wat as die hemelvaart ons dalk juis uitnooi en aanmoedig om tuis te kom in ’n lewe saam met die Tuisteskepper-God? – Pieter … Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:

Lyssna på podden Stellenbosch Gemeente i Replaio

Radio och poddar i en och samma app - gratis och utan konto. Installera redan idag och missa inte premiären

Ladda ned på Google Play

Replaio är ingen poddutgivare; programnamn, omslag och ljud tillhör sina upphovspersoner och distribueras via offentliga RSS-flöden