SG Web
Stellenbosch Gemeente
'n Lewe wat IETS BETEKEN
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Preek | Sondag 5 Julie, Pieter Roeloffse 05.07.2026 37:14
Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:
Preek | Sondag 28 Junie, André Serfontein 27.06.2026 27:06
Vandag saam met SG As ek jou sou vra om ’n bietjie dieper te kyk as die behoeftes op die oppervlak van jou lewe. Wat is die drie dinge waaraan jy ’n diep behoefte het, jou diepste begeertes. Wat sou dit wees? Die skrywer NT Wright verwys na drie begeertes of behoeftes van die mens: spiritualiteit (’n verhouding met God), geregtigheid en skoonheid. Watter rol speel die soeke na ‘skoonheid’ in jou l...
Preek | Sondag 21 Junie – Heinrich Dry 20.06.2026 29:15
Vandag saam met SG Ons het die afgelope paar weke uit die boek van Handelinge gepraat hoe die HG sy kinders, sy gemeente en sy wil vir sy kerk uit te leef. Die reeks het begin tydens Pinkster en vandag sluit ons die reeks af deur die Gees wat ons lei. Hoe weet ek wanneer die Gees my lei in my besluite, my optrede? Hoe help die Gees my onderskei wat God se wil is? … Luister hier na die klanko...
Preek | Sondag 14 Junie – Deon Botha 13.06.2026 27:16
Vandag saam met SG Soms breek planne of drome. Soms breek vriendskappe. Soms breek harte. Jesus het dit so goed verstaan – die aand toe Jesus saam met sy vriende geëet het, het Hy die brood geneem, dit gebreek en gesê: “Dit is my liggaam wat vir julle gegee word. Gebruik dit om my te onthou.” Ons onthou vandag dat Jesus se liggaam ook gebreek is wanneer ons saam die nagmaal gebruik. Kry geru...
Preek | Sondag 7 Junie – Pieter Roeloffse 06.06.2026 37:04
Vandag saam met SG Ons gee vandag ‘n volgende tree op die spoor van die Gees se beweging in die boek Handelinge. Wanneer jy jou Bybel sou oopmaak daar in die begin van Handelinge dan sal jy sien daar staan “Die Handelinge van die apostels”. Tog, as jy Handelinge lees, kom jy agter dat dit eintlik Die Handelinge van die Gees is en die apostels (gestuurdes) en die kerk moet die heeltyd skarrel om by...
Preek | Sondag 31 Mei – André Serfontein 30.05.2026 26:23
Vandag saam met SG Die Gees stuur ons nie uit die wêreld uit nie, maar eerder ’n tree of twee nader aan die realiteit van ons wêreld. – André Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:
Preek | Sondag 24 Mei – André Serfontein 23.05.2026 32:06
Vandag saam met SG Waar begin jóú storie met die Heilige Gees? Genesis 1 In die begin het God die hemel en die aarde geskep. Die aarde was heeltemal onbewoonbaar, dit was donker op die diep waters, maar die Gees van God het oor die waters gesweef. Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:
Hemelvaart | Soos in die Hemel, so ook op die aarde 14.05.2026 7:03
18Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet watter hoop sy roeping inhou, en watter rykdom daar is in die heerlike erfenis wat Hy vir die gelowiges bestem het, 19en hoe geweldig groot sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo. Dit is dieselfde kragtige werking van sy mag 20wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek en Hom in die hemel aan sy regterhand laat sit...
Preek | Sondag 10 Mei – Pieter Roeloffse 10.05.2026 31:50
Vandag saam met SG Voel jy soms ontuis in jou vel, ons land, die tydsgees? Drome jy soms hemelse ontvlugtingsdrome? Wat as die hemelvaart ons dalk juis uitnooi en aanmoedig om tuis te kom in ’n lewe saam met die Tuisteskepper-God? – Pieter … Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:
Preek | Sondag 10 Mei – Pieter Roeloffse 09.05.2026 31:50
Vandag saam met SG Voel jy soms ontuis in jou vel, ons land, die tydsgees? Drome jy soms hemelse ontvlugtingsdrome? Wat as die hemelvaart ons dalk juis uitnooi en aanmoedig om tuis te kom in ’n lewe saam met die Tuisteskepper-God? – Pieter … Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.