RSG
Rand en sent
Die ABC van geldbestuur vir individue en kleinsakeondernemings.
Glöm inte att besöka poddens webbplats och stötta skaparen: www.rsg.co.za
Var kan du lyssna?
Poddar i appen Replaio Radio Kommer snartPoddar kommer snart till appen. Installera nu och bli först med att uppleva ett helt nytt sätt att lyssna på poddar
Avsnitt
19 Jan 2014 18.01.2014 26:55
Helen Ueckermann gesels oor patente met prof. Mike Cant van Cant & Vennote.
12 Jan 11.01.2014 21:19
Hoe raak arbeidsake jou beursie? Helen Ueckermann praat hieroor met Andre Venter van die vakbond UASA.
5 Jan 04.01.2014 25:11
2014 is nog nie 'n week oud nie en dalk is dit nou die tyd om te kyk na hoe jy jou geldsake kan verbeter.
29 Dec 2013 28.12.2013 21:25
Hoe het jy jou bonus of dertiende tjek bestee? Die ekonoom Dawie Roodt gee raad.
22 Dec 2013 21.12.2013 26:31
Ken jou verbruikersregte hierdie Kersfees!
15 Dec 2013 14.12.2013 25:15
Die grootste Kersgeskenk wat jy jou kinders kan gee, is 'n geldraamwerk waarvolgens hulle hulle geldvoete kan leer vind.
1 Dec 2013 30.11.2013 18:29
Medisyne is peperduur en menige verbruiker gaan gebuk onder die hoë pryse. Generiese medisyne kan di…
24 Nov 2013 23.11.2013 22:58
Drie jong Suid-Afrikaners wat eenmansake bedryf, vertel van hulle struikelblokke en oorwinnings en h…
17 Nov 2013 16.11.2013 28:18
Wat is jou werkgewer aan jou verskuldig behalwe om jou te betaal vir dienste gelewer? Wat sê die Arb…
10 Nov 09.11.2013 21:36
Die spertyd vir belastingpligtiges wat opgawes elektronies wil indien, is 22 November. Johan Swart, …
3 Nov 02.11.2013 28:34
Die feestyd is ʼn swaar las op meeste van ons. Kersgeskenke, vakansies, skoolklere in Januarie..…
27 Oct 26.10.2013 22:13
Helen Ueckermann kyk na dinge waarvan niemand jou vertel wanneer jy jou eie onderneming begin nie. E…
20 Oct 2013 19.10.2013 26:17
'n Familiebesigheid is 'n ernstige saak. 'n Mens bedryf nie familiesake sommer om die etenstafel nie…
13 Oct 2013 12.10.2013 26:02
Oktober is kleinsakemaand op RAND EN SENT en Helen Ueckermann werk aan 'n kort reeks met interessant…
6 Oct 2013 05.10.2013 25:51
Konsessies is 'n goeie idee as jy vir die eerste keer jou eie sake-onderneming wil open. Wees egter …
29 Sep 2013 28.09.2013 21:15
Huiskoop is nie ʼn maklike proses nie. Daar is talle aspekte wat ʼn mens in gedagte moet hou…
22 Sep 2013 21.09.2013 25:12
Bitter min mense wat op die vooraand van aftrede staan, het selfs net die vaagste idee van hoeveel g…
15 Sep 2013 15.09.2013 22:04
Studielenings.
8 Sep 2013 08.09.2013 19:51
Hoe werk 'n kredietburo en hoe gaan die kredietamnestie wat binnekort aangekondig gaan word, jou raak?
1 Sep 2013 01.09.2013 21:48
Behoorlike boedelbeplanning kan jou lewensmaat en kinders baie ellende spaar as jy die dag nie meer daar is nie.
25 Aug 2013 25.08.2013 20:28
Helen Ueckermann het tien geld-slimdinge wat vroue moet doen voor hulle trou en tien geld-slimdinge wat hulle moet doen voor hulle met ʼn gesin begin.
18 Aug 2013 18.08.2013 25:29
Noem dit finansiële mishandeling, finansiële geweld of ekonomiese geweld – om finansieel deur jou maat afgeknou te word, laat ʼn mens dikwels sonder ʼn sent en sonder selfvertroue.
11 Aug 2013 11.08.2013 22:26
Helen Ueckermann gesels met Linette Retief oor hoe ʼn mens uit die dieptes van te veel skuld kan opstaan en jou lewe met ʼn stel nuwe waardes kan aanpak.
4 Aug 2013 04.08.2013 24:39
Staan jy as vrou finansieel op jou eie voete, of laat jy die geldsake aan manlief oor? Is dit ʼn goeie idee om jou bankrekening te deel, of is dit beter om jou eie rekenings te hê? Hoe neem ʼn vrou beheer van haar geldsake? Dink jy en jou lewensmaat dieselfde oor geld, of het julle ernstige verskille?
28 Jul 2013 28.07.2013 24:57
Die gemiddelde Suid-Afrikaner se finansiële geletterdheid is gelykstaande aan laerskoolvlak. Dit het ʼn negatiewe uitwerking op mense se geldbesluite van gewone aankope tot aftreebeplanning.
Liknande poddar
Replaio är ingen poddutgivare; programnamn, omslag och ljud tillhör sina upphovspersoner och distribueras via offentliga RSS-flöden