RSG

Rand en sent

Die ABC van geldbestuur vir individue en kleinsakeondernemings.

Glöm inte att besöka poddens webbplats och stötta skaparen: www.rsg.co.za

Skapare

RSG

Kategori

Business

Poddens webbplats

www.rsg.co.za

Senaste avsnittet

27 sep 2026

Var kan du lyssna?

Poddar i appen Replaio Radio Kommer snart

Poddar kommer snart till appen. Installera nu och bli först med att uppleva ett helt nytt sätt att lyssna på poddar

Ladda ned på Google Play Installera gratis Android nästan 10 mn nedladdningar · betyg 4,8 iOS snart

Avsnitt

21 Sep 2014 20.09.2014

Dis amper Desember. Is jy gereed vir die feestyduitgawes? Dawie Roodt het slim wenke om feestyd-geldstres te voorkom.

14 Sep 2014 14.09.2014

Rand en sent 14 September 2014

14 Sep 2014 13.09.2014

'n Egskeiding kan enigeen tref. Vroue moet voorbereid wees op die moontlikheid deur te sorg dat hulle finansieel sterk genoeg is om hulle lewens sonder eggenoot te kan voortsit. Helen Ueckermann praat hieroor met Angelique Visser, voorsitter van die Fidusiêre Instituut van Suid-Afrika.

7 Sep 2014 07.09.2014

Rand en sent 7 September 2014

31 Aug 2014 31.08.2014

Rand en sent 31 Augustus 2014

31 Aug 2014 30.08.2014

Aftreefondse en die opbrengs wat dit lewer by aftrede, is 'n groot bekommernis. Helen Ueckermann gesels met Charles Pretorius van die Raad op Finansiële Dienste oor Regulasie 28 en wat dit vir jou as verbruiker beteken. Nico van Gijsen van Finlac gee raad aan luisteraars wat vrae ingestuur het oor hulle aftreefondse.

24 Aug 2014 24.08.2014

Rand en sent 24 Augustus 2014

24 Aug 2014 23.08.2014

Helen Ueckermann praat met Janet Ehlers, spesialis-ontleder van die markgedrag-strategie-eenheid by die Raad op Finansiële Dienste. Die raad werk tans aan 'n nuwe benadering tot die beskerming van kliënte van finansiële diensteverskaffers.

17 Aug 2014 17.08.2014

Rand en sent 17 Augustus 2014

17 Aug 2014 16.08.2014

Helen Ueckermann praat met Marius de Jongh, senior spesialis in die Departement Kollektiewe Beleggingskemas by die Raad op Finansiële Dienste, oor verskansingsfondse en hoe die raad dit in die toekoms gaan reguleer om beleggers beter te beskerm.

10 Aug 2014 10.08.2014

Rand en sent 10 Augustus 2014

10 Aug 2014 09.08.2014

Erris van Kerken, senior forensiese ondersoekbeampte van die Raad op Finansiële Dienste, is vandag die gas van Helen Ueckermann.

3 Aug 2014 03.08.2014

Rand en sent 3 Augustus 2014

3 Aug 2014 02.08.2014

Helen Ueckermann praat met Wendy Serfontein van die Raad op Finansiële Dienste se departement voldoening. Die departement is verantwoordelik vir die hantering van verbruikersklagtes oor finansiële adviseurs en tussengangers. Vind uit of jou finansiële adviseur of tussenganger by die Raad geregistreer is en waarom dit so belangrik is. Luister ook na die dilemma van 'n luisteraar wat moes uitvind da...

27 Jul 2014 27.07.2014

Rand en sent 27 Julie 2014

27 Jul 2014 26.07.2014

Dis moeilik om te glo dat daar baie rande se onopgeëiste aftreevoordele in bewaringsfondse lê en wag. Helen Ueckermann praat met Anton van Graan van die Raad op Finansiële Dienste gesels oor hoe jy moet maak om aftreevoordele wat jou toekom, op te eis.

20 Jul 2014 20.07.2014

Rand en sent 20 Julie 2014

20 Jul 2014 19.07.2014

Slim geldbestuur is die pad na welvaart. Lyndwill Clarke van die Raad op Finansiele Dienste het tonne inligting oor hoe jy by slim geldbestuur kan baat vind.

13 Jul 2014 13.07.2014

Rand en sent 13 Julie 2014

13 Jul 2014 12.07.2014

Waar klop 'n mens aan as jy probleme ondervind met verskaffers van finansiële dienste, soos jou versekeraar, jou aftreefondsbestuurder, beleggingsinstansie of finansiële beplanner? Die Raad op Finansiele Dienste is 'n instelling wat die verbruiker beskerm as hy te na gekom word.

6 Jul 2014 06.07.2014

Rand en sent 6 Julie 2014

6 Jul 2014 05.07.2014

Hoe koop 'n mens 'n motor op 'n veiling? Wat is die slaggate en voordele? Hoe maak jy seker jy kry nie 'n bod op jou toegeslaan wat jy nie kan bekostig nie?

29 Jun 2014 29.06.2014

Rand en sent 29 Junie 2014

29 Jun 2014 28.06.2014

Niemand dink graag aan die dag wat jy hierdie aardse bestaan gaan verlaat nie, maar dit is tot voordeel van jou gesin en geliefdes dat jy wel werk maak daarvan. Doen jy dit nie, kan dit hulle verarm en selfs sonder huis of motor laat. Helen Ueckermann praat hieroor met Angelique Visser, voorsitter van die Fidusiêre Instituut van Suid-Afrika.

22 Jun 2014 22.06.2014

Rand en sent 22 Junie 2014

Lyssna på podden Rand en sent i Replaio

Radio och poddar i en och samma app - gratis och utan konto. Installera redan idag och missa inte premiären

Ladda ned på Google Play

Replaio är ingen poddutgivare; programnamn, omslag och ljud tillhör sina upphovspersoner och distribueras via offentliga RSS-flöden