RSG
Rand en sent
Die ABC van geldbestuur vir individue en kleinsakeondernemings.
Glöm inte att besöka poddens webbplats och stötta skaparen: www.rsg.co.za
Var kan du lyssna?
Poddar i appen Replaio Radio Kommer snartPoddar kommer snart till appen. Installera nu och bli först med att uppleva ett helt nytt sätt att lyssna på poddar
Avsnitt
Rand en sent: Ekonomiese impak van AGOA-besluit 08.11.2026 22:56
8 November 2026: Die Suid-Afrikaanse regering is amptelik in kennis gestel van die VSA se voorneme om Suid-Afrika en Rwanda vanaf 1 Januarie 2027 van die handelsvoordele ingevolge die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika (AGOA) uit te sluit. Die program het voorkeurtoegang tot Amerikaanse markte gebied vir sleutelbedrywe in Suid-Afrika - spesifiek landbou en die motor- en die vervaardingsbedryf....
Rand en sent: Die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika (Deel 12) 01.11.2026 24:55
Jody Hendricks praat oor die rol wat die ouditeur-generaal in die land se demokrasie speel.
Rand en sent: Die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika (Deel 11) 25.10.2026 20:24
Jody Hendricks praat oor die rol wat die ouditeur-generaal in die land se demokrasie speel.
Rand en sent: Die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika (Deel 10) 18.10.2026 25:14
Jody Hendricks praat oor die rol wat die ouditeur-generaal in die land se demokrasie speel.
Rand en sent: Die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika (Deel 9) 11.10.2026 23:10
Jody Hendricks praat oor die rol wat die ouditeur-generaal in die land se demokrasie speel.
Rand en sent: Die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika (Deel 8) 04.10.2026 17:48
Jody Hendricks praat met Alice Miller van die OG oor die rol wat hulle in die land se demokrasie speel.
Rand en sent: Die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika (Deel 7) 27.09.2026 20:23
Jody Hendricks praat met Andries Sekgetho van die OG oor die rol wat hulle in die land se demokrasie speel.
Rand en sent: Die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika (Deel 6) 20.09.2026 20:50
Jody Hendricks praat met Andries Sekgetho van die OG oor die rol wat hulle in die land se demokrasie speel.
Rand en sent: Die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika (Deel 5) 13.09.2026 23:49
Jody Hendricks praat met Alice Miller van die OG oor die rol wat hulle in die land se demokrasie speel.
Rand en sent: Die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika (Deel 4) 06.09.2026 20:15
Jody Hendricks praat met Alice Miller van die OG oor die rol wat hulle in die land se demokrasie speel.
Rand en sent: Die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika (Deel 3) 30.08.2026 21:38
Jody Hendricks praat met Alice Miller van die OG oor die rol wat hulle in die land se demokrasie speel.
Rand en sent: Die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika (Deel 2) 23.08.2026 26:20
Jody Hendricks praat met Andries Sekgetho van die OG oor die rol wat hulle in die land se demokrasie speel.
Rand en sent: Die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika (Deel 1) 16.08.2026 20:06
Jody Hendricks praat met Andries Sekgetho van die OG, oor die rol wat hulle in die land se demokrasie speel.
Rand en sent: SA-entrepreneurs sukkel om hulp by regering te kry 09.08.2026 26:29
9 Augustus 2026: Jody Hendricks praat met dr. Willie Cilliers, voorsitter van die AHI Wes-Kaap, oor ‘n internasionale studie wat bevind het dat entrepreneurs in Suid-Afrika sukkel om die nodige hulp by die regering te kry.
Rand en sent: Belasting op beleggingsopbrengste 02.08.2026 24:41
2 Augustus 2026: Jody Hendricks met ‘n kenner oor die impak van belasting op beleggingsopbrengste.
Rand en sent: FREE SA wil lewenskoste verlaag 26.07.2026 21:03
26 Julie 2026: FREE SA is ’n burgerlike beweging wat fokus op praktiese hervormings om Suid-Afrikaners se lewenskoste te verlaag deur meer mededinging en minder onnodige regulasies. Jody Hendricks vind meer uit oor hulle mandaat, soos om elektrisiteit goedkoper te maak deur mededinging uit te brei en struikelblokke vir sonkrag te verwyder.
Rand en sent: Hoe om te spaar 19.07.2026 24:29
19 Julie 2026: Julie is Nasionale Spaarmaand. Almal weet hulle moet spaar, maar soms is dit moeilik om die kopskuif te maak. Jody Hendricks praat met ‘n finansiële beplanner oor metodes om te spaar in moeilike ekonomiese tye.
Rand en sent: Die 2026-belastingseisoen 12.07.2026 25:49
12 Julie 2026: Die belastingseisoen het reeds begin, met outomatiese aanslae van 1 tot 12 Julie 2026. Die res sal van 13 Julie 2026 af hulle opgawes kan begin indien. Nie-voorlopige belastingbetalers sal tot 23 Oktober tyd hê om hulle belastingopgawes in te dien, terwyl voorlopige belastingbetalers en trusts tot 22 Januarie 2027 tyd sal hê. Jody Hendricks praat hieroor met ’n belastingkenner.
Rand en sent: Skole se addisionele fondsinsameling 05.07.2026 24:21
5 Julie 2026: Met die regering se onderwysbegroting wat jaarliks besnoei word, en duisende openbare skole wat finansieel sukkel, het addisionele fondsinsameling ‘n belangrike deel van skole se volhoubaarheidsmodel geword. Tog is daar duisende skole wat geen fondsinsamelings doen nie. Jody Hendricks praat hieroor met Riaan van der Berg van FEDSAS.
Rand en sent: Die uitdagings vir SA se ekonomie 28.06.2026 22:14
28 Junie 2026: Dr. Roelof Botha, ’n ekonoom, praat oor die uitdagings vir Suid-Afrika se ekonomie, en oor sy seun, Roelof Botha jnr, wat op 16 Junie vanjaar op die SpaceX-raad aangestel is.
Rand en sent: Aftrede 21.06.2026 26:29
21 Junie 2026: Aftrede is die einde van jou aktiewe werkslewe. Jody Hendricks praat met ‘n kenner oor die faktore wat jy moet oorweeg voordat jy besluit of aftrede die regte keuse vir jou is.
Rand en sent: Regering slaan toe op ongedokumenteerde werkers 14.06.2026 21:52
14 Junie 2026: President Cyril Ramaphosa sê daar sal 10 000 nuwe arbeidsinspekteurs aangestel word om werkgewers te ondersoek, en te verseker dat slegs gedokumenteerde werknemers in hulle diens is. Jody Hendricks praat hieroo met ‘n arbeidskenner.
Rand en sent: Beskerm jouself finansieel teen natuurrampe 07.06.2026 24:38
7 Junie 2026: Swaar reën het weer groot gedeeltes van die Wes- en Oos-Kaap getref, terwyl baie gebiede nog herstel van die stormsterk reën en wind wat van die gebiede in Mei getref het. Jody Hendricks praat met finansiële raadgewer Yolanda Botha oor hoe jy jouself finansieel kan beskerm indien ‘n natuurramp jou huishouding sou tref.
Rand en sent: Die gebruik van KI deur finansiële adviseurs 31.05.2026 25:28
31 Mei 2026: Jody Hendricks praat met Duane Nienaber oor die gebruik van kunsmatige inteligensie deur finansiële adviseurs, en hoe dit jou geldsake kan beinvloed.
Rand en sent: Stygende brandstofpryse 24.05.2026 24:52
24 Mei 2026: Jody Hendricks praat met ekonoom Hassan Essop oor die impak van stygende brandstofprys op die ekonomie.
Liknande poddar
Replaio är ingen poddutgivare; programnamn, omslag och ljud tillhör sina upphovspersoner och distribueras via offentliga RSS-flöden