Podmedia

Podlitiek

News AF ↓ 336 avsnitt

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans. Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube. Met trots aan u gebring deur Podmedia.

Glöm inte att besöka poddens webbplats och stötta skaparen: www.spreaker.com

Skapare

Podmedia

Kategori

News

Poddens webbplats

www.spreaker.com

Senaste avsnittet

16 sep 2026

Var kan du lyssna?

Poddar i appen Replaio Radio Kommer snart

Poddar kommer snart till appen. Installera nu och bli först med att uppleva ett helt nytt sätt att lyssna på poddar

Ladda ned på Google Play Installera gratis Android nästan 10 mn nedladdningar · betyg 4,8 iOS snart

Avsnitt

Ep. 132 - Toerismefonds gevries, almal vir Kubane vies, Zille-boek nuus 03.05.2021

In hierdie episode gesels Paul en Ernst oor drie warm nuusstories Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /y6mfuc5f​​​​​​​​ Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c /Podlitiek​​ Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek Ondersteun #ontnonsens​...

Ep.131 - Joernaliste aangeval op Piet Retief, nóg Kubane ingevlieg, Toerismefonds grief 22.04.2021

In hierdie propvol episode gesels Paul en Ernst oor die aanval op 'n joernalis in Piet Retief, en die nuutste uit die regering se reeks rasmalligheid. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /y6mfuc5f​​​​​​​​ Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/...

Ep. 130 - BEE raak rof, ANC-kaders teiken hof, Mkhize staak entstof 15.04.2021

In hierdie propvol episode gesels Hermann, Ernst en Daniël oor die Employment Equity Bill, die aanvalle op Suid-Afrika se howe en die land se sloerende entstof toediening. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /y6mfuc5f​​​​​​​​ Podlitiek op YouTube ► htt...

Ep. 129 - Verkiesings moet gebeur, Ivermektien goedgekeur, petrolprys klim weer 08.04.2021

In vandag se episode gesels Ernst, Hermann en Daniël oor Cyril wat standpunt teen faksies binne die ANC neem, die regering se poging almal skuldig aan diskriminasie te maak en die ISIS bedreiging in Mozambiek. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /y6mfu...

Ep. 128 - ANC polemiek, meer werkplek politiek & ISIS in Mozambiek 01.04.2021

In vandag se episode gesels Ernst, Hermann en Daniël oor Cyril wat standpunt teen faksies binne die ANC neem, die regering se poging almal skuldig aan diskriminasie te maak en die ISIS bedreiging in Mozambiek. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /y6mfu...

Ep. 127 - Cyril getuig, onteiening swyg, Engels groei ruig 25.03.2021

Paul, Hermann en Daniël #ontnonsens​ die afgelope week se grootste nuusgebeure. Die span gesels oor President Ramaphosa wat voor die Zondo-kommissie gaan getuig oor kadre-ontplooiing, die foute met die openbare deelnameproses met onteiening sonder vergoeding, en die taaldebat op Stellenbosch Universiteit. Vandag se episode word met trots geborg deur Quaint Mettle Energy. Vir vinnige, betroubare en...

Ep. 126 - Koningsdood, studente-nood, OB word dalk uitgestoot. 18.03.2021

Die Podlitiek-span #ontnonsens​ die week se grootste nuus gebeure. Ons gesels oor die afsterwe van Goodwill Zwelithini, die betogings oor studentebefondsing en die ondersoek teen Openbare Beskermer Busisiwe Mkhwebane. Vandag se episode word met trots geborg deur Quaint Mettle Energy. Vir vinnige, betroubare en skoon brandstof skakel Freddie Honiball by 060 966 9194 Vir meer Podlitiek inhoud teken...

Ep. 125 - Bewyse, bewerings en taalbeserings 11.03.2021

In vandag se episode bespreek ons Meghan en Harry se onderhoud met Oprah, die taal twis by die Stellenbosch Universiteit en die bewerings teen Eskom hoof Andre de Ruyter. Vandag se episode word met trots geborg deur Quaint Mettle Energy. Vir vinnige, betroubare en skoon brandstof skakel Freddie Honiball by 060 966 9194 Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode mi...

Ep. 124 - Vlak een, beursies kreun, entstoftog kry privaatsteun. 04.03.2021

In vandag se episode bespreek die Podlitiek-span Suid-Afrika wat na vlak een van inperkingsmaatreëls toe skuif, die feit dat 5.8% van die belastingbetalers 92% van alle inkomste belasting betaal en die deurbraak om privaat Covid-19 entstof aanskaffing toe te laat. Vandag se episode word met trots geborg deur Quaint Mettle Energy. Vir vinnige, betroubare en skoon brandstof skakel Freddie Honiball b...

Ep. 123 - Podlitieke Filosofie 25.02.2021

Vandag delf Paul en Hermann 'n bietjie dieper in die werkings van ANC politiek. Spesifieke fokus sal val op die begroting, en die onderliggende magsposisies in Suid-Afrika Vandag se episode word met trots geborg deur Quaint Mettle Energy. Vir vinnige, betroubare en skoon brandstof skakel Freddie Honiball by 060 966 9194 Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode m...

Ep. 122 - Zuma wat vuil speel, Eskom-tariewe steel, SONA verveel 18.02.2021

Ons gesels vandag oor die Zondo-kommisie en Jacob Zuma se versuim om te verskyn, Eskom wat al duurder vra vir al minder betroubare kragvoorsiening en die stukkende grammofoon van 'n staatsrede. Vandag se episode word met trots geborg deur Quaint Mettle Energy. Vir vinnige, betroubare en skoon brandstof skakel Freddie Honiball by 060 966 9194 Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sod...

Ep. 121 - Oor entstowwe verleë, Zuma drink tee & minimumloon laat ons skree 11.02.2021

In vandag se episode gesels Ernst van Zyl en Daniël Eloff oor komiese Suid-Afrikaanse onbevoegdheid, Julius Malema en Jacob Zuma se teepartytjie en die minimumloon. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com /podlitiekapple​​​​ Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /y6mfuc5f​​​​ Podlitiek op YouTube ► htt...

Ep. 120 - Die vrede-prys, Zuma met gebalde vuis & Nuwe wet sal rigting wys. 04.02.2021

In vandag se episode gesels die vurige Podlitiek-vier oor die Nobelprys vir Vrede, Zuma se verontagsaming van die Grondwetlikehof en die nuwe onteieningswetsontwerp. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com /podlitiekapple​​​ Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /y6mfuc5f​​​ Podlitiek op YouTube ► http...

Ep. 119 - Entstof-stryd, ras-beleid, Mashaba se eenheidspleit 28.01.2021

In die nuutste episode van Podlitiek #ontnonsens​ Hermann, Ernst en Daniël die ANC se verskuilde BEE agenda, die entstof-saga wat voortduur asook belowende geluide vanuit die Herman Mashaba kamp. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com /podlitiekapple​​ Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /y6mfuc5f​​...

Ep. 118 - Skole gesluit, ligte steeds uit & Pfizer se spyt 21.01.2021

Nog 'n week, en nog politieke-foefies om te #ontnonsens. Die span gesels vandag oor die heropening van skole, die voortsloerende probleme by Eskom asook die regering se onvermoë om Pfizer se e-posse te antwoord. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.co...

Ep. 117 - Washington onbeskof, verkiesing met verlof, Covid-19 entstof 14.01.2021

Op dag 378 van die jaar 2020 bring Podlitiek vars en uitgerus vir jou die eerste episode van die nuwe jaar. Ons gesels oor die onstuimighede in die VSA, die uitstel van Suid-Afrikaanse tussenverkiesings en die regering se greep op Covid-19 entstowwe. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Po...

Ep. 116 - Jaar in Oorsig 14.12.2020

In hierdie laaste Podlitiek van die jaar praat die span oor die jaar 2020, wat dit was, en wat dit nie was nie. Skakel gerus in! Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek Podlitiek se...

Ep. 115 - Coligny-twee gaan vry, Vraestelle wat uitgly 04.12.2020

In die week se episode van Podlitiek die onlangse opspraakwekkende hofuitspraak rakende die "Coligny-twee", en ons kyk na hoe en waar matriekvraestelle uitlek. Ons loer ook na wetgewing, en die impak daarvan op verkiesings. Skakel gerus in! Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op...

Ep. 114 - Malema en die Polisie, ANC sonder visie 30.11.2020

In die week se episode van Podlitiek gesels ons oor Malema se groeiende hoop kriminele klagtes, en die ANC se verwaande idee van die werklikheid. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlit...

Ep. 113 - Ace gaan dalk sit & Brackenfell sê hoezit 12.11.2020

In die week se episode van Podlitiek gesels ons oor Ace Magashule en die 'Battle of Brackenfell'. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedi...

Ep. 111 - Mmusi se brief, oor rassisme lieg & meer onteiening grief 29.10.2020

Die volle Podlitiek span is terug om hierdie besige week se nuus te #ontnonsens. Ons gesels oor Mmusi Maimane se brief aan wit Suid-Afrikaners, Solidariteit se oorwinning in die hof oor valse beskuldigings van rassisme en die nuutste planne oor die grond kwessie in Suid-Afrika. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://t...

Ep. 109 - #BrendinHorner optog, Vrystaat Asbesbedrog 09.10.2020

BrendinHorner optog, Vrystaat Asbesbedrog. in hierdie week se episode van Podlitiek waar ons die afgelope week se nuusgebeure #ontnonsens. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek Pod...

Ep. 108 - Debatsvenyn, werke kwyn, immigrantbesighede dalk verdwyn 01.10.2020

Podlitiek is terug met kraakvars ontleding van die afgelope week se nuus gebeure. Ons gesels oor die VSA se presidensiële debat, die nuutste statistiek oor werkloosheid in die land en 'n nuwe voorgestelde beleid van die Gauteng provinsie om buitelandse besighede in townships te beperk. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► h...

Ep. 107 - Braaidag, Bheki, en die Boere 23.09.2020

Braaidag, Bheki, en die Boere - in hierdie week se episode van Podlitiek waar ons die afgelope week se nuusgebeure #ontnonsens. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek Podlitiek se w...

Ep. 106 - Vrede, vlugte en burgerlike teenwigte 18.09.2020

Vrede, vlugte en burgerlike teenwigte in hierdie week se episode van Podlitiek waar ons die afgelope week se nuusgebeure #ontnonsens. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek Podlitie...

Lyssna på podden Podlitiek i Replaio

Radio och poddar i en och samma app - gratis och utan konto. Installera redan idag och missa inte premiären

Ladda ned på Google Play

Replaio är ingen poddutgivare; programnamn, omslag och ljud tillhör sina upphovspersoner och distribueras via offentliga RSS-flöden