Radio Pulpit

Naweek Aktueel

Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.

Glöm inte att besöka poddens webbplats och stötta skaparen: www.radiopulpit.co.za

Skapare

Radio Pulpit

Kategori

Religion

Poddens webbplats

www.radiopulpit.co.za

Senaste avsnittet

26 sep 2026

Var kan du lyssna?

Poddar i appen Replaio Radio Kommer snart

Poddar kommer snart till appen. Installera nu och bli först med att uppleva ett helt nytt sätt att lyssna på poddar

Ladda ned på Google Play Installera gratis Android nästan 10 mn nedladdningar · betyg 4,8 iOS snart

Avsnitt

Wat is die sin van glo terwyl alles so deurmekaar voel? 31.03.2024

Proff. Hennie Stander, Christina Landman en dr. Isak Burger gesels oor die sin en wese van geloof. www.radiokansel.co.za

Rickardo Broxham vertel sy aangrypende verhaal 24.03.2024

God is liefde, getuig Rickardo Broxham www.radiokansel.co.za

Ouer word is nie vir sussies nie!! 17.03.2024

Prof. Fanie Snyman en dr. Ryna Grobbelaar gesels oor die uitdagings en geleenthede wat aftrede bied. www.radiokansel.co.za

Genadedood onder die soeklig 05.03.2024

Proff. Willem Landman, Lizette Rabe en dr. Andre van Niekerk gesels verkennend oor genadedood en aanverwante sake www.radiokansel.co.za

Mafube besigheidsforum bring verandering in gemeenskappe 03.03.2024

Hans Pretorius, Jacques Janse van Vuuren en Johnny Mokoena gesels oor hul passie vir die gemeenskappe waarvan hul deel is en hoe hulle ten spyte van weerstand sukses behaal www.radiokansel.co.za

Hoe hanteer Christene ongemak in die kerk? 25.02.2024

Somtyds loop oortuigings rondom sekere sake uiteen. Kan daar van mekaar verskil word en tog die eenheid bly bewaar. Luister na dr Knoetze, voorsitter van die sg. Koinonia sinode en ds. Jan Lubbe, moderator van die NGK. www.radiokansel.co.za

Dr Andre Bartlett, ds Rudie Swanepoel en Mnr Bernard Pieters gesels oor Stylvolle Christenskap 18.02.2024

Wat beteken dit om stylvol Christen te wees? Luister na Andre Bartlett, Rudie Swanepoel en Bernard Pieters oor hierdie saak. www.radiokansel.co.za

Mense maak `n verskil. Vandag gesels ons met twee sulke mense. 11.02.2024

Dale Macray is die skakel persoon vir n baie spesiale projek in Krugersdorp. Zuleka Smit vertel van n boek spesiaal vir kinders geskryf - Ben en die groot toets. www.radiokansel.co.za

Twee uitstekende boeke tw. Toe als groen was en Listen up word bespreek 04.02.2024

An-Mari do Carmo en Renthia Buitendag gesels heerlik saam www.radiokansel.co.za

Waarmee is die Here besig in 2024? 28.01.2024

God roep sy kerk om aan te sluit by dit waarmee Hy besig is. Dr Isak Burger, di. Jan Lubbe, Leendert Wijnja en Past. Clifford Sheldon gesels om doe beurt oor wat dit mag beteken. www.radiokansel.co.za

Wat sê die Bybel oor die konflik in die Midde Ooste? 21.01.2024

Proff. Tanya van Wyk, Johan van der Merwe en Fanie Snyman plaas die konflik tussen Israel en die Palestyne in Bybelse konteks www.radiokansel.co.za

Laat U Koninkryk kom - hoe, waar en wie? 14.01.2024

Proff. Marius Nel en Cobus van Wyngaard help om hierdie bede - laat U Koninkryk kom beter te verstaan. www.radiokansel.co.za

Naweek Aktueel gesels oor die kontoere van Intergeloofsgesprekke 03.12.2023

Proff Fanie Snyman, Tanya van Wyk en dr Braam Hanekom wissel gedagtes oor intergeloofsgesprekke www.radiokansel.co.za

Kommer oor die welstand van Suid-Afrikaanse jeug 26.11.2023

Hoe gaan dit met jongmense in Suid-Afrika? Klaarblyklik nie goed nie. Clifford Sheldon, di. Christo Nel en ds Anriette de Ridder gesels saam www.radiokansel.co.za

Jannie Pelser gesels met ds Charlotte Sibanjoni en ds. Dawid Botha. 15.10.2023

Ds Charlotte Sibanjoni is die eerste "swart" vroue predikant op n NG kerk kansel. Ds David gesels oor die ekologiese uitdagings wat ons die hoof moet bied. www.radiokansel.co.za

Die lewe gebeur - hoe bly 'n mens staande? 08.10.2023

Ds Rethie van Niekerk vertel hoedat n mens te midde van vele uitdagings steeds staande kan bly www.radiokansel.co.za

Dr Isak Burger gesels reguit oor Suid-Afrika. Ds Wimpie Wasserman vertel van sy nuwe seisoen in Nederland 01.10.2023

Ds Wimpie Wasserman verhuis na Nederland en vertel meer daaroor. Dr Isak Burger praat reguit oor Suid Afrika en sy konteks www.radiokansel.co.za

Naweek Aktueel hesels met Dr Coenie Burger, Prof. Marius Nel en Dr Frikkie Coetzee 24.09.2023

Daar is soveel meer aan Jesus skryf dr. Coenie Burger en Prof. Marius Nel. Dr. Frikkie Coetzee gesels oor sy doktorale verhandeling oor Evangelisasie www.radiokansel.co.za

Weet.co.za weet alles ( amper alles). Kolonialisme en ander sake in die branding 10.09.2023

Petronel Fourie van Maroela Media vertel van n splinternuwe hulpmiddel vir skoolgaande jeug, in Afrikaans. Dr Wessel Wessels gesels oor kolonialisme en n paar aanverwante sake. www.radiokansel.co.za

Dag van verootmoediging - Here, sien ons raak! 27.08.2023

Die NGK verootmoedig voor die Here. Geredigeerde weergawe met ds. Nelis Janse van Rensburg as prediker www.radiokansel.co.za

Die Bybel in Afrikaans - 90 jaar verjaardag 20.08.2023

Dr Elrika Senekal-Van der Berg gesels oor n besondere pylpaal vir die Bybel in Afrikaans en feesverrigtinge in die verband www.radiokansel.co.za

Prof. Christina Landman, `n lewe! 13.08.2023

Christina Landman deel een en ander oor haar kleurvolle loopbaan en lewe. Inderdaad, `n lewe! www.radiokansel.co.za

Afrikaans as geloofstaal te midde van veeltaligheid in Suid Afrika 06.08.2023

Prof. Wannie Carstens en dr. Conrad Steenkamp gesels oor Afrikaans as geloofstaal in die lig van n simposium wat eerdaags gehou word en navorsing in die verband www.radiokansel.co.za

Ansja Ferreira en Hennie Maartens gesels oor hul nuutste pennevrug. 30.07.2023

Wat is `n sjerpa? Ansja Ferreira se nuutste boek moedig lesers aan ons verbeeldingryk aan die lewe deel te neem. Hennie Maartens skryf oor gebed. www.radiokansel.co.za

Openbaring vir gewone mense- Steven Bresler. Altus Venables oor sy pa. 23.07.2023

Vir baie mense is die boek Openbaring geslote. Steven Bresler help gelowiges om die visoene en ander sake in die boek te begryp. Altus Venables vertel van die besondere verhouding wat hy met sy vader het. www.radiokansel.co.za

Lyssna på podden Naweek Aktueel i Replaio

Radio och poddar i en och samma app - gratis och utan konto. Installera redan idag och missa inte premiären

Ladda ned på Google Play

Replaio är ingen poddutgivare; programnamn, omslag och ljud tillhör sina upphovspersoner och distribueras via offentliga RSS-flöden