Waldo Krugell

Die ekonomie minuut

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

Glöm inte att besöka poddens webbplats och stötta skaparen: www.ekonomieblog.me

Skapare

Waldo Krugell

Kategori

Business

Poddens webbplats

www.ekonomieblog.me

Senaste avsnittet

22 sep 2026

Var kan du lyssna?

Poddar i appen Replaio Radio Kommer snart

Poddar kommer snart till appen. Installera nu och bli först med att uppleva ett helt nytt sätt att lyssna på poddar

Ladda ned på Google Play Installera gratis Android nästan 10 mn nedladdningar · betyg 4,8 iOS snart

Avsnitt

Indicator: PMI 03.05.2023

April's purchasing managers' index was announced yesterday and the figures paint a picture of the economy under pressure. Loadshedding and uncertainty about how strong the international demand for our export products will remain, cause companies to worry. This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Aanwyser: Aankopebestuurdersindeks 03.05.2023

Aprilmaand se aankopebestuurdersindeks is gister bekend gemaak en die syfers skets ʼn prentjie van die ekonomie onder druk. Beurtkrag en onsekerheid oor hoe sterk die internasionale vraag na ons uitvoerprodukte gaan bly maak ondernemings bekommerd. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

Aanwyser: Kredietverlening 02.05.2023

Kredietverlening is ʼn interessante ekonomiese aanwyser. Sekere soorte skuld beteken dat ekonomiese aktiwiteit aan die gang is, maar ander is ʼn aanduiding dat verbruikers in die moeilikheid is. Die Nasionale Krediet Reguleerder het verlede week syfers bekend gemaak vir die einde van 2022. Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool . Foute en weglatings i...

Indicator: Credit extension 02.05.2023

Credit extension is an interesting economic indicator. Certain types of credit can be an indicator of healthy economic activity is, but others are an indication that consumers are in trouble. The National Credit Regulator published figures for the end of 2022 last week. This episode is supported by Jenwil financial advisory service and the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

The future of work on Workers Day 01.05.2023

Ten years ago, The Economist magazine had a special report on the future of work. Among other things, it predicted the likelihood that specific jobs would be replaced by robots and artificial intelligence within two decades. One could easily believe that telemarketers are in trouble, but accountants and auditors? Then came ChatGPT and suddenly the list of jobs under threat seems much longer. This...

Die toekoms van werk, op Werkersdag 01.05.2023

Tien jaar gelede het The Economist tydskrif ʼn spesiale verslag gehad oor die toekoms van werk. Dit het onder andere voorspel wat die waarskynlikheid is dat spesifieke werke deur robotte en kunsmatige intelligensie vervang sou word binne twee dekades. Mens kon maklik glo dat telebemarkers is in die moeilikheid, maar boekhouers en ouditeurs? Toe kom ChatGPT en skielik lyk die lys van werke wat bedre...

Indicator: March PPI 28.04.2023

In the past few months, there have been many reports about how the cost of generators and diesel drives up the costs of food producers and retailers. This increases producer price inflation and part of it reaches consumers struggling to make ends meet. However, this week's PPI figure was a bit of good news. This episode is supported by Predictive Insights and the NWU Business School . Errors a...

Aanwyser: Maartmaand se PPI 28.04.2023

Die afgelope paar maande was daar heelwat berigte oor hoe die koste van kragopwekkers en diesel die koste van voedselprodusente en kleinhandelaars verhoog. Dit verhoog produsenteprysinflasie en ʼn deel daarvan bereik verbruikers wat reeds noustrop trek. Hierdie week se PPI syfer was egter ʼn bietjie goeie nuus. Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool . Foute en...

On Freedom Day 27.04.2023

On Freedom Day we can easily talk about all the problems facing South Africa and ask, where is the economic freedom? I want to argue that we have come a long way and that there is hope, but this requires a specific argument, so please bear with me. This episode is supported by the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Op Vryheidsdag 27.04.2023

Op Vryheidsdag kan ons maklik praat oor al die probleme wat Suid-Afrika in die gesig staar en vra, waar is die ekonomiese vryheid? Ek wil argumenteer dat ons ver gekom het en dat daar hoop is, maar dit vereis ʼn spesifieke argument, so luister asseblief na hierdie storie. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

Produktiwiteit tel 26.04.2023

Wanneer ek en ander wat kommentaar lewer oor ekonomiese groei en die faktore wat dit aan bande lê, gaan dit meestal oor die onmiddellike oorsake, soos beurtkrag of rentekoerse. Ons moet eintlik meer bekommerd wees oor die potensiële groeikoers en spesifiek oor produktiwiteit. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie...

Productivity matters 26.04.2023

When I and others comment on economic growth and the factors that limit it, it is mostly about the immediate causes, such as load shedding or interest rates. We should actually be more concerned about the potential growth rate and specifically about productivity. This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School . Errors and omissions remain my own.

Net lae groei, of 'n tegniese resessie? 25.04.2023

Ons weet dat die groeikoers wat hierdie jaar vir die ekonomie voorspel word, baie laag is, maar ons moet nie vergeet dat die ekonomie reeds in die vierde kwartaal van 2022 ingekrimp het nie. Ons staar nou al die moontlikheid van ʼn resessie in die gesig. Die vraag is dan, so hoe het dit met die ekonomie gegaan in die eerste kwartaal? Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdien...

Just low growth, or a technical recession? 25.04.2023

We know that the growth rate predicted for the economy this year is very low, but we must not forget that the economy has already contracted in the fourth quarter of 2022. We are now facing the possibility of a recession. The question then is, so how did the economy fare in the first quarter? This episode is supported by Jenwil financial advisory service and the NWU Business School . Errors and om...

Die stand van ons toestand (die elektrisiteitsweergawe) 24.04.2023

Na ʼn week van fase ses beurtkrag is daar ʼn paar leidrade van waar ons staan met die elektrisiteitskrisis. Die Minister het ʼn plan vir die volgende ses maande, maar gelukkig is die privaatsektor self besig om in opwekking te belê. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

The condition our condition is in (electricity edition) 24.04.2023

After a week of stage six loadshedding there are some clues as to where we stand with the electricity crisis. The Minister has a plan for the next six months, but fortunately, the private sector itself is investing in generation. This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Is jy besig om die land kort te verkoop? 21.04.2023

Die laaste paar weke se koerantopskrifte was genoeg om mens mismoedig te maak, maar daar is positiewe stories wat nie vertel word nie. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

Are you selling the country short? 21.04.2023

The headlines of the last few weeks have been enough to make one disheartened, but there are positive stories that are not being told. This episode is supported by the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Inflasie styg weer, aan jou gebring deur beurtkrag 20.04.2023

Maartmaand se inflasiesyfer het vriend en vyand onder ontleders teleurgestel met ʼn effense styging tot 7,1%. Dit is nie ʼn groot styging vanaf die 7% in Februariemaand nie, maar dit is die tweede maand in ʼn ry wat die koers in die verkeerde rigting beweeg. Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Higher inflation, brought to you by loadshedding 20.04.2023

March's inflation figures disappointed friends and foes among analysts with a slight increase to 7.1%. It is not much higher than the 7% increase in February, but it is the second month in a row that the rate has moved in the wrong direction. This episode is supported by Predictive Insights and the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Die gevare van 'n lae-groei lokval 19.04.2023

Die Financial Mail het hierdie week ʼn goeie artikel oor hoe dit gaan in ʼn ekonomie wat teen net meer as 0% groei. Die slegte groei vooruitsigte word toegeskryf aan beurtkrag en politieke onsekerheid. Dit veroorsaak dat sakevertroue en investering laag is. ʼn Selfs groter kommer is die ekonomie se groeipotensiaal. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sake...

The dangers of a low growth trap 19.04.2023

The Financial Mail has a good article this week about how things are going in an economy that is growing at just over 0%. The poor growth outlook is attributed to load shedding and political uncertainty. This causes business confidence and investment to be low. An even greater concern is the economy's growth potential. This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Busi...

Inflasie in Maartmaand 18.04.2023

Hierdie week hou ontleders Woensdag se verbruikerprysindeks inflasiesyfer fyn dop. In Spanje en die VSA was onlangse inflasiesyfers heelwat laer, maar in ander ekonomieë bly dit hardnekkig hoog. Gaan Maartmaand se syfer ʼn belangrike keerpunt wees? Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

Inflation in March 18.04.2023

This week, analysts are closely monitoring Wednesday's consumer price index inflation figure. Recent inflation figures in Spain and the US have been much lower, but in other economies, they remain stubbornly high. Will March's figure be an important turning point? This episode is supported by Jenwil financial advisory service and the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Al die nuus wat saak maak 17.04.2023

Die afgelope week was daar ʼn paar stukkies los ekonomiese nuus wat nie die Minuut gehaal het nie, maar wat ek nie uit die oog wil verloor nie. Dit gaan inflasie in die VSA, beleidsvoorstelle deur die goewerneur van die Reserwebank en die idee van ʼn BRICS geldeenheid. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is...

Lyssna på podden Die ekonomie minuut i Replaio

Radio och poddar i en och samma app - gratis och utan konto. Installera redan idag och missa inte premiären

Ladda ned på Google Play

Replaio är ingen poddutgivare; programnamn, omslag och ljud tillhör sina upphovspersoner och distribueras via offentliga RSS-flöden