Waldo Krugell

Die ekonomie minuut

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

Glöm inte att besöka poddens webbplats och stötta skaparen: www.ekonomieblog.me

Skapare

Waldo Krugell

Kategori

Business

Poddens webbplats

www.ekonomieblog.me

Senaste avsnittet

22 sep 2026

Var kan du lyssna?

Poddar i appen Replaio Radio Kommer snart

Poddar kommer snart till appen. Installera nu och bli först med att uppleva ett helt nytt sätt att lyssna på poddar

Ladda ned på Google Play Installera gratis Android nästan 10 mn nedladdningar · betyg 4,8 iOS snart

Avsnitt

Kan besuiniging die begroting balanseer? 30.10.2023

Woensdag se mini-begroting gaan oor twee dinge, besnoeiing van besteding en belastingverhogings. Die Tesourie het almal laat skrik met hulle voorstelle rondom die vermindering van besteding, maar die Minister het later gesê dat die besnoeiings nie meer sal wees die gewone onderbesteding nie. Kan besuiniging die staatsfinansies op ʼn meer volhoubare voet kry? Die antwoord hang af van of jy aan die g...

Catch up 27.10.2023

The Minute has been on holiday for the last two weeks and there is a lot of news to catch up on. The big stories are inflation and November's repo rate decision and the coming week's mini-budget speech. This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Opvang 27.10.2023

Die Minuut was op ʼn kort vakansie die laaste twee weke en daar is baie nuus om op te vang. Die groot stories is inflasie en Novembermaand se repokoersbesluit en die komende week se mini-begrotingsrede. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

The week's indicators 13.10.2023

The week started with a lot of uncertainty about events in the Middle East and what it could mean for global markets. At the end of the week, the gold price is higher, the oil price lower and the rand a little stronger against the dollar. There were also some other domestic indicators of how the economy is doing. This episode is supported by the NWU Business School . Errors and omissions are my ow...

Die week se aanwysers 13.10.2023

Die week het begin met heelwat onsekerheid oor gebeure in die midde-ooste en wat dit vir wêreldmarkte kan inhou. Aan die einde van die week is die goudprys hoër, olieprys laer en die rand ʼn bietjie sterker teen die dollar. Daar was ook ʼn paar ander aanwysers van hoe die ekonomie vaar. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

Monetary policy and the price of beer at the Rugby World Cup 12.10.2023

On the eve of the quarter-finals of the rugby world cup tournament, there was a debate on the platform formerly known as Twitter about the fact that the third most tickets were sold in the Netherlands. Are the Dutch developing a love for rugby or what is going on? It got me thinking about the spectators on the pavilions and their countries' economies. More specifically, what does a beer cost a...

Monetêre beleid en die prys van bier by die Rugby Wêreldbeker 12.10.2023

Op die vooraand van die kwarteindrondte van die rugby wêreldbeker toernooi was daar ʼn debat op die platform vroeër bekend as Twitter oor die feit dat die derde meeste kaartjies in Nederland verkoop is. Is die Hollanders besig om ʼn liefde vir rugby te ontwikkel of wat gaan aan? Dit het my laat dink aan die toeskouers op die paviljoene en hulle lande se ekonomieë. Meer spesifiek, wat kos ʼn bier en d...

Results of the 2022 census 11.10.2023

The results of the 2022 census were announced yesterday and they update a lot of important figures. As of 2011, the population increased from 51.7 million to 62 million people. This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Resultate van die 2022 sensus 11.10.2023

Die resultate van die 2022 sensus is gister bekend gemaak en dit dateer ʼn klomp belangrike syfers op. Vanaf 2011 het die bevolking toegeneem vanaf 51,7 miljoen tot 62 miljoen mense. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

The 2023 Economics Nobel prize goes to 10.10.2023

The 2023 winner of the Nobel Prize for Economics was announced yesterday and the honor goes to the Harvard professor Claudia Goldin. She is an expert in economic history and is honoured for her work on the role of women in the labour market. This episode is supported by the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Die 2023 Nobelprys vir Ekonomie gaan aan 10.10.2023

Die 2023 wenner van die Nobelprys vir Ekonomie is gister aangekondig en die eer gaan aan die Harvard professor Claudia Goldin. Sy is ʼn kenner van ekonomiese geskiedenis en word vereer vir haar werk oor die rol van vroue in die arbeidsmark. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

In this week's economic(s) news 09.10.2023

This week's economic news promises to be interesting. In lighter news, the 2023 Nobel Prize winners for Economics will be announced. In the more serious news, it will probably be a rough week for the rand. This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

In hierdie week se ekonomie(se) nuus 09.10.2023

Hierdie week se ekonomiese nuus beloof om interessant te wees. In die ligter nuus word die 2023 Nobelprys vir Ekonomie aangekondig. In die swaarder nuus gaan dit waarskynlik ʼn rowwe week wees vir die rand. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

The rand and the markets 06.10.2023

The rand-dollar exchange rate has already weakened by 13% this year and traded above the level of R19 per dollar in the past week. What's going on? This episode is supported by the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Die rand en die markte 06.10.2023

Die rand-dollar wisselkoers het hierdie jaar al 13% verswak en verhandel die afgelope week bo die vlak van R19 per dollar. Wat is aan die gang? Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

What's the price of eggs got to do with it? 05.10.2023

Yesterday I received a WhatsApp photo of a pack of 60 eggs on a shelf for R239,99. If R4 an egg sounds expensive, feel free to do an online search and you will quickly find out that your nearest grocery store's stock is limited. But before you say this sounds like exploitation, think of it as supply and demand in action. This episode is supported by the NWU Business School . Errors and omissio...

Wat het dit met die prys van eiers te doen? 05.10.2023

Gister kry ek ʼn WhatsApp foto gekry van ʼn pak van 60 eiers op ʼn rak vir R239,99. As R4 ʼn eier duur klink, doen gerus ʼn aanlyn soektog en jy kom vinnig agter dat jou naaste kruidenierswinkel se voorraad beperk is. Maar voordat jy sê dit klink soos uitbuiting, dink daaraan as vraag en aanbod in aksie. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

PMI and Naamsa data 04.10.2023

There have been indicators in the last month or two that give me some hope for a recovery of the economy, but September's purchasing managers' index and new vehicle sales figures show that the demand side of the economy is struggling. This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Aankopebestuurdersindeks en Naamsa syfers 04.10.2023

Daar is die afgelope maand of twee aanwysers wat mens bietjie laat moed skep vir die ekonomie, maar Septembermaand se aankopebestuurdersindeks en nuwe voertuigverkopesyfers wys dat die vraagkant van die ekonomie swaar kry. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

Policy uncertainty is slightly lower 03.10.2023

The NWU Business School published the latest policy uncertainty index figure on Friday. Policy uncertainty is when there is uncertainty about government policy or its consequences. Although the index is still deep in negative territory, it decreased slightly from 76.2 points in the second quarter to 71.8 points in the third quarter. This episode is supported by the NWU Business School . Errors and...

Beleidsonsekerheid is effens minder 03.10.2023

Die NWU Sakeskool het Vrydag die nuutste beleidsonsekerheidsindekssyfer bekend gemaak. Beleidsonsekerheid is wanneer daar onsekerheid is oor regeringsbeleid of die gevolge daarvan. Hoewel die indeks nog diep in negatiewe terrein is, het dit effens afgeneem vanaf 76,2 punte in die tweede kwartaal tot 71,8 punte in die derde kwartaal. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool . Foute en...

August PPI number 02.10.2023

The consumer price inflation figure was slightly higher in August, but the producer price inflation rate announced last week rose from 2.7% to 4.3%. Month-on-month, the PPI increased by 1% in August. This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Augustus se PPI syfer 02.10.2023

Die onlangse verbruikersprys inflasiesyfer was effens hoër, maar Augustusmaand se produksieprys inflasiekoers wat verlede week aangekondig is, het gestyg vanaf 2,7% na 4,3%. Maand-op-maand het die PPI met 1% toegeneem in Augustus. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

How things look when the going is tough 29.09.2023

We know that the economic growth rate is low and the unemployment rate is high. Despite load shedding and all the other challenges facing households and firms, there is still some life left in the economy. Yesterday, Statistics South Africa announced the results of the second quarter's Quarterly Employment Survey. This gives us another picture of how things look when the going gets tough. This...

Hoe dinge lyk wanneer dit swaar gaan 29.09.2023

Ons weet dat dit ekonomiese groei is gedemp en die werkloosheidskoers is hoog. Ten spyte van beurtkrag en al die ander uitdagings wat huishoudings en firmas in die gesig staar is daar nog ʼn bietjie lewe oor in die ekonomie. Statistieke Suid-Afrika het gister die resultate van die tweede kwartaal se opname van indiensname bekend gemaak. Dit gee ons nog ʼn prentjie van hoe dinge lyk wanneer dit swaar...

Lyssna på podden Die ekonomie minuut i Replaio

Radio och poddar i en och samma app - gratis och utan konto. Installera redan idag och missa inte premiären

Ladda ned på Google Play

Replaio är ingen poddutgivare; programnamn, omslag och ljud tillhör sina upphovspersoner och distribueras via offentliga RSS-flöden