Waldo Krugell

Die ekonomie minuut

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

Glöm inte att besöka poddens webbplats och stötta skaparen: www.ekonomieblog.me

Skapare

Waldo Krugell

Kategori

Business

Poddens webbplats

www.ekonomieblog.me

Senaste avsnittet

22 sep 2026

Var kan du lyssna?

Poddar i appen Replaio Radio Kommer snart

Poddar kommer snart till appen. Installera nu och bli först med att uppleva ett helt nytt sätt att lyssna på poddar

Ladda ned på Google Play Installera gratis Android nästan 10 mn nedladdningar · betyg 4,8 iOS snart

Avsnitt

Sjinese ekonomiese groei 21.10.2024

Die een item wat nie Vrydag se samevatting van die ekonomiese nuus gehaal het nie was BBP groeisyfers uit Sjina en dié lyk nie goed nie. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

The rest of the news for this week 18.10.2024

This week’s economic indicators included Sacci’s business confidence index, as well as retail and wholesale sales figures. There were also a few other stories to keep an eye on.  This episode is supported by the NWU Business School. 

Die res van die nuus 18.10.2024

Die week se ekonomiese aanwysers was Sacci se sakevertroue-indeks, asook kleinhandel en groothandel verkopesyfers. Daar was ook ʼn paar ander stories om ʼn oog op te hou. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Why the markets care so much about the economic news 17.10.2024

The news has always influenced the markets, but The Economist magazine finds that the release of important data points has the markets on edge these days. There are some interesting reasons why this is the case. This episode is supported by the NWU Business School.

Hoekom die ekonomiese nuus so belangrik is vir die markte 17.10.2024

Die nuus het nog altyd die markte beïnvloed, maar The Economist tydskrif vind dat die bekendmaking van belangrike datapunte die markte deesdae op hol het. Daar is ʼn paar interessante redes hoekom dit die geval is. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Fuel price worries 16.10.2024

It is the middle of the month, and the fuel price forecast for November has analysts slightly concerned. This episode is supported by the NWU Business School.

Brandstofprysbekommernis 16.10.2024

Dit is middel van die maand en die brandstofprys voorspelling vir Novembermaand het ontleders ligtelik bekommerd. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Institutions matter, GNU and Nobel prize edition 15.10.2024

A lot has already been said about the Government of National Unity (GNU) and how good it is for the economy, but what I find exciting is that the first 100 days of the GNU coincide with the awarding of the 2024 Nobel Prize in Economics to guys who work on the importance of institutions. This episode is supported by the NWU Business School.

Instellings tel, RNE en Nobelprys uitgawe 15.10.2024

Daar is al baie gesê oor die Regering van Nasionale Eenheid en hoe goed dit is vir die ekonomie, maar dit is vir my lekker dat die eerste 100 dae van die RNE saamval met die toekenning van die 2024 Nobelprys vir Ekonomie aan ouens wat werk aan die belangrikheid van instellings. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

What do the indicators show? 14.10.2024

Over the past week, the indicators have pointed in different directions and worked against each other. Concerns about the war in the Middle East sent the price of Brent crude oil higher, but then it fell due to concerns about global demand. The price of coal rose even though the markets were disappointed with the Chinese stimulus package. And because of the stronger dollar, the gold price was weak...

Wat wys die aanwysers? 14.10.2024

Die afgelope week het die aanwysers in verskillende rigtings gewys en teen mekaar gewerk. Bekommernis oor die oorlog in die midde-ooste het die Brent ru-olieprys laat styg, maar daarna het die gedaal as gevolg van bekommernis oor die wêreldwye vraag. Steenkool se prys het gestyg al was die markte nie te vrede met die Sjinese stimuluspakket nie. En as gevolg van die sterker dollar was die goudprys...

PP partnerships are tricky 11.10.2024

Partnerships between public enterprises and the private sector are one of the key elements of the economic reform programme driven by the Government of National Unity. The process of entering into a contract to develop and manage Durban Port’s Pier 2 terminal illustrates how complex this will be. This episode is supported by the NWU Business School.

PP vennootskappe is ingewikkeld 11.10.2024

Vennootskappe tussen die openbare ondernemings en privaatsektor is een van die groot dele van die ekonomiese hervorming wat die Regering van Nasionale Eenheid dryf. Die proses om ʼn kontrak aan te gaan om Durban hawe se kaai 2 terminaal te ontwikkel en bestuur wys hoe ingewikkeld hierdie gaan wees. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Agri-business confidence is also up 10.10.2024

All the business confidence indices have increased in the last month or two and so has the Agbiz/IDC agribusiness confidence index. It is still below the neutral 50-point mark, but improved by 10 points to 48 points in the third quarter. This episode is supported by the NWU Business School.

Landbou-besigheidsvertroue lyk ook beter 10.10.2024

Al die sakevertroue-indekse het die laaste maand of twee toegeneem en dit is ook so met die Agbiz/IDC landboubesigheid vertroue-indeks. Dit is nog onder die neutrale 50-punte merk, maar het in die derde kwartaal met 10 punte verbeter tot 48 punte. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

What we export matters 09.10.2024

International events have a significant impact on our economy. China announces a stimulus package for their economy, or it seems that hybrid engine vehicles, which use more platinum, are leading the way, and our export prospects suddenly look better.  This episode is supported by the NWU Business School. 

Wat ons uitvoer maak saak 09.10.2024

Internasionale gebeure het ʼn groot impak op ons ekonomie. Die Sjinese kondig ʼn stimuluspakket aan vir hulle ekonomie, of dit lyk of hibriede enjin voertuie wat meer platinum gebruik die bo-toon voer en daar lyk ons uitvoer vooruitsigte sommer beter. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

What (or who) is keeping food prices high? 08.10.2024

The Competition Commission recently published the latest version of their Essential Food Price Monitoring Report and warns that food prices are too high for a household earning the minimum wage. Also that prices have not decreased as inflation and fuel prices have fallen. They say now that cost pressure is less, prices should fall faster, but they don't, and surely food industry companies make a s...

Wat (of wie) hou voedselpryse hoog? 08.10.2024

Die Mededingingskommissie het onlangs die nuutste weergawe van hulle Essential Food Price Monitoring Report bekend gemaak en waarsku dat voedselpryse te hoog is vir ʼn huishouding wat die minimumloon verdien. Ook dat pryse nie afneem soos wat inflasie en brandstofpryse afneem nie. Hulle sê nou dat kostedruk minder is behoort pryse vinniger te val, maar dit doen nie, en seker voedselbedryf maatskapp...

How should we find the SABC? 07.10.2024

The SABC is asking for a new levy to fund public broadcasting. This is an amount per household, independent of any device, that each household must pay. The levy is waived for poor households and pensioners get a discount. This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.

Hoe moet ons die SABC befonds? 07.10.2024

Die SABC vra vir ʼn nuwe heffing om die openbare uitsaaiwese te befonds. Dit is ʼn bedrag per huishouding, onafhanklik van enige toestel wat elke huishouding moet betaal. Armlastige huishouding word kwytgeskel en pensionarisse kry afslag. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

Inflation +3% is too much to ask 04.10.2024

This week Cosatu asked for an inflation +3% increase in the minimum wage next year. There a number of reasons why it is a big ask. This episode is supported by the NWU Business School.

Inflasie +3% is te veel gevra 04.10.2024

Hierdie week het Cosatu gevra vir 'n inflasie +3% verhoging in die minimum loon volgende jaar. Daar is 'n aantal redes waarom dit baie gevra is. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Economic growth prospects 03.10.2024

This week, there has been a lot of discussion about South Africa's economic growth rate. The Deputy President spoke of 1.5% growth for next year. A JP Morgan analyst mentioned 2% for two years before long-term investors will start taking South Africa seriously again. At the launch of the second phase of the government and business partnership, Discovery’s Adrian Gore spoke of 3% growth. So, what i...

Ekonomiese groei vooruitsigte 03.10.2024

Daar is hierdie week baie gesê oor Suid-Afrika se ekonomiese groeikoers. Die Adjunk President het gepraat van 1,5% vir volgende jaar. ʼn JP Morgan ontleder het gepraat van 2% vir twee jaar voordat langtermyn beleggers weer ernstig na Suid-Afrika sal begin kyk. By die regering en groot besighede se vennootskap samesprekings het Discovery se Adrian Gore gepraat van 3% groei. So wat is haalbaar en is...

Lyssna på podden Die ekonomie minuut i Replaio

Radio och poddar i en och samma app - gratis och utan konto. Installera redan idag och missa inte premiären

Ladda ned på Google Play

Replaio är ingen poddutgivare; programnamn, omslag och ljud tillhör sina upphovspersoner och distribueras via offentliga RSS-flöden