Antipas Gemeente

Antipas Pretoria

Die preke van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente Pretoria

Glöm inte att besöka poddens webbplats och stötta skaparen: www.antipaspretoria.org.za

Skapare

Antipas Gemeente

Kategori

Religion

Poddens webbplats

www.antipaspretoria.org.za

Senaste avsnittet

4 okt 2026

Var kan du lyssna?

Poddar i appen Replaio Radio Kommer snart

Poddar kommer snart till appen. Installera nu och bli först med att uppleva ett helt nytt sätt att lyssna på poddar

Ladda ned på Google Play Installera gratis Android nästan 10 mn nedladdningar · betyg 4,8 iOS snart

Avsnitt

Efesiërs: 20. God se Wil vir die Getroude Vrou - Deel 1 12.04.2026

TEKS: Efesiërs 5:22-24, 33 TEMA: God se Wil vir die Getroude Vrou Prediker: Franz Greffrath

Die Gewaarwordings by die Graf - Opstanding Sondag 2026 05.04.2026

TEKS: Johannes 20:1-29 TITEL: Die Gewaarwordings by die Graf 1. Die Leë Graf (vv.1-10); 2. Die Lewende Christus (vv.11-29). Prediker: Franz Greffrath

Die Kennisgewing aan die Kruis - Goeie Vrydag 2026 03.04.2026

TEKS: Johannes 19:19 TITEL: Die Kennisgewing aan die Kruis “Jesus, die Nasarener, die koning van die Jode.” Prediker: Franz Greffrath

Efesiërs: 19. Lewe in die Lig 29.03.2026

TEKS: Efesiërs 5:6-21 TEMA: Lewe in die Lig 1. WEERSTAAN die Duisternis! 2. WANDEL in die Lig! - Beproef, bestraf en beoefen. Prediker: Franz Greffrath

Efesiërs: 18. Uit met die Oue & In met die Nuwe 23.03.2026

TEKS: Efesiërs 4:17-5:5 TEMA: Uit met die Oue & In met die Nuwe 1. Lê Af die Ou Mens! (4:17-22) 2. Trek Aan die Nuwe Mens! (4:23-5:5). Prediker: Franz Greffrath

Efesiërs: 17. Eenheid & Diversiteit in die Kerk 15.03.2026

TEKS: Efesiërs 4:1-16 TEMA: Eenheid & Diversiteit in die Kerk 1. BEWAAR die Eenheid! (vv. 1-6) 2. BEVORDER die Eenheid! (vv. 7-16). Franz Greffrath

Efesiërs: 16. Die Noodsaak van Liefde 08.03.2026

TEKS: Efesiërs 3:14-21 TEMA: Die Noodsaak van Liefde 1. Die VERSTERKING van God (vv.14-17); 2. ⁠Die VERLIGTING van God (vv.18-21). Prediker: Franz Greffrath

Wanneer God Homself Openbaar 01.03.2026

Johannes 4 Izak vd Walt

Die Soekende Saligmaker 22.02.2026

TEKS: Lukas 19:1-10 TEMA: Die Soekende Saligmaker Die … 1. BEKENDSTELLING (v.1-2) 2. ⁠BEHOEFTE (v.3-7) 3. BEKERING (v.8-10) … van Saggeus.

Dissipelskap - Deel 4 15.02.2026

TEKS: Matteus 28:16-20 TEMA: Dissipelskap - Deel 4 God hou aan ons vier waarhede voor, naamlik die … 1. INSTAATSTELLING 2. ⁠INSPANNING ⁠ 3. INSTRUMENT en 4. ⁠INGESTELDHEID … van Dissipelskap. Prediker: Franz Greffrath

Dissipelskap - Deel 3 08.02.2026

TEKS: Matteus 28:16-20 TEMA: Dissipelskap - Deel 3 Die WERK van Dissipelskap: Identifiseer > Assesseer > Leer > Korrigeer > Implementeer > Modeleer. Prediker: Franz Greffrath

Dissipelskap - Deel 2 01.02.2026

TEKS: Matteus 28:16-20 TEMA: Dissipelskap - Deel 2 Die … 1. PATROON, 2. ⁠KONTEKS & 3. ⁠WERK … van Dissipelskap. Prediker: Franz Greffrath

Dissipelskap - Deel 1 25.01.2026

TEKS: Matteus 28:18-20 Die … 1. DEFINISIE, 2. ⁠ELEMENTE & 3. ⁠HERORIËNTERING … van Dissipelskap. Prediker: Franz Greffrath

Die Prioriteit van Liefde 18.01.2026

TEKS: 1 Johannes 4:7-12 TEMA: Die Prioriteit van Liefde 1. Die MANDAAT van Liefde (v.7a); 2. ⁠Die MOTIVERING van Liefde (v.7b-8); 3. ⁠Die MODEL van Liefde (v.9-11); 4. ⁠Die MANIFESTERING van Liefde (v.12). Prediker: Franz Greffrath

Horende Doof 11.01.2026

Matteus 13:10-18 Henri Marais

Christus is jou lewe – daarom leef jy anders 04.01.2026

Teks: Kolossense 3:1–4; Izak vd Walt

Wanneer lyding nie sin maak nie – en God tog getrou bly 28.12.2025

Verskeie tekste uit Job Izak vd Walt

Die Koms Van Christus 25.12.2025

Teks: 1 Tim 1:15 Tema: Die koms van Christus Izak vd Walt

Efesiërs: 15. Die Glorieryke Evangelie - Deel 3 21.12.2025

TEKS: Efesiërs 3:1-13 TEMA: Die Glorieryke Evangelie - Deel 3 God lig ons verder in omtrent die … 6. ONVERANDERLIKHEID en 7. VOORREG … van die Glorieryke Evangelie! Prediker: Franz Greffrath

Efesiërs: 14. Die Glorieryke Evangelie - Deel 2 14.12.2025

TEKS: Efesiërs 3:1-13 TEMA: Die Glorieryke Evangelie - Deel 2 God lig ons verder in omtrent die … 1. UNIVERSEELHEID en 2. ⁠EFFEK … van die Glorieryke Evangelie! Prediker: Franz Greffrath

Die Rede vir Christus se Koms - Kerssangdiens 2025 07.12.2025

Die preek van die Kerssangdiens van 2025

Efesiërs: 13. Die Glorieryke Evangelie - Deel 1 30.11.2025

TEKS: Efesiërs 3:1-13 TEMA: Die Glorieryke Evangelie - Deel 1 In Paulus se getuienis beaam hy die … 1. OORSPRONG; 2. ⁠VERSTAANBAARHEID; 3. ⁠VOLLEDIGHEID … van die Evangelie. Prediker: Franz Greffrath

Efesiërs: 12. God se Kragtige Werking in die Insluiting van Nie-Jode by Sy Volk. 23.11.2025

TEKS: Efesiërs 2:11-22 TEMA: God se Kragtige Werking in die Insluiting van Nie-Jode by Sy Volk. Paulus bespreek mbt Jood en Nie-Jood … 1. Die Historiese Vervreemding (v.11-12) 2. ⁠Die Huidige Vereniging (v.13) - Die Grondslag (v.14-18); - Die Gevolg (v.19-22). Prediker: Franz Greffrath

Efesiërs: 11. God se Kragtige Werking in die Gelowige se Wedergeboorte 16.11.2025

TEKS: Efesiërs 2:1-10 TEMA: God se Kragtige Werking in die Gelowige se Wedergeboorte. Paulus beskryf … 1. Die REDE (v.1-3) 2. ⁠Die REALITEIT (v.4-9) 3. ⁠Die RESULTAAT (v.10) … van Wedergeboorte. Prediker: Franz Greffrath

Efesiërs: 10. God se Kragtige Werking in die Verhoging van Christus 09.11.2025

TEKS: Efesiërs 1:19-23 TEMA: God se Kragtige Werking in die Verhoging van Christus. Die Onvergelykbare Grootheid van God se Mag Vertoon in: (1) Christus se Opstanding uit die Dood, en (2) Christus se Hemelvaart, waar Hy Gekroon is as Heerser oor die Heelal en Hoof oor die Kerk. Franz Greffrath

Lyssna på podden Antipas Pretoria i Replaio

Radio och poddar i en och samma app - gratis och utan konto. Installera redan idag och missa inte premiären

Ladda ned på Google Play

Replaio är ingen poddutgivare; programnamn, omslag och ljud tillhör sina upphovspersoner och distribueras via offentliga RSS-flöden