Antipas Gemeente
Antipas Pretoria
Die preke van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente Pretoria
Glöm inte att besöka poddens webbplats och stötta skaparen: www.antipaspretoria.org.za
Skapare
Antipas Gemeente
Kategori
Poddens webbplats
Senaste avsnittet
4 okt 2026
Var kan du lyssna?
Poddar i appen Replaio Radio Kommer snartPoddar kommer snart till appen. Installera nu och bli först med att uppleva ett helt nytt sätt att lyssna på poddar
Avsnitt
Ons moet meer soos Jesus word 30.01.2022 43:00
Johannes13:1-17 Peet Botha
Bekeer julle want die Koninkryk van God het naby gekom 23.01.2022 52:54
Matteus 3:1-12 Peet Botha
Rus in die Wysheid van God 16.01.2022 43:51
Job 42:1-6 Jannie Vosloo
Watter soort mens gaan jy in 2022 wees? 09.01.2022 48:13
1 Samuel 17 Henri Marais Deur die genade van die Here, met Sy hulp en in Sy krag gaan ek in 2022 hierdie soort mens wees: Ek gaan diep en opreg glo en vertrou in die Here vir sy verlossing. Ek gaan op God vertrou vir sy voorsiening. Ek gaan in 2022 in die vrese van die Here leef, Hom gehoorsaam en eerbiedig. Ek gaan myself onderwerp aan die Here as die die een wat my hele lewe in sy hand hou. Ek g...
Die vas wat die Here wil hê 02.01.2022 1:08:27
Jesaja 58:1-12 Nico van der Walt
Maar soek eers die koninkryk van God 26.12.2021 52:58
Lukas 12:13-59 Nico van der Walt
God se openbaring: 5.Sy geregtigheid ( Regverdigmaking deur geloof alleen) 19.12.2021 1:02:07
Romeine 1:13-17 & 5:12-21 Nico van der Walt
Wie is God? Skepper van die Heelal 12.12.2021 41:03
Psalm 19 Izak van der Walt
God se Openbaring: 4. Jesus se Godheid 28.11.2021 55:33
Eksodus 3:1-6 en Johannes 4:25-26 Nico van der Walt
God se Openbaring: 3. Sy Voorsiening 21.11.2021 53:24
Eksodus 3:13,18 en 34:5-7 Nico van der Walt
God se Openbaring: 2. Sy Verbondstrou 14.11.2021 1:05:50
Eksodus 3:13-15 , 34:6-7 Nico van der Walt
God se Openbaring: 1. Sy Naam 07.11.2021 48:02
Eksodus 3:13-15 Nico van der Walt
Die invloed van 'n leier 31.10.2021 41:20
Deuternomium 17 Nico van der Walt
Hoe om Christelike Middelmatigheid te vermy. 24.10.2021 54:22
Fillepense 3:1-16 Jacobus de Koning
Die Belangrikheid van Eenheid in die Kerk 17.10.2021 39:19
Johannes 17:9-26 Jacobus de Koning
2 Korintiërs: 3.Hoe lyk n Nuwe Testamentiese Bediening? 10.10.2021 41:32
2 Korintiërs 3:1-18 Jacobus de Koning
2 Korintiërs: 2.Hoe lyk die Christen se oorwinningslewe? 03.10.2021 34:00
2 Korintiërs 1:1-11 Jacobus de Koning
Our Gospel Mission 26.09.2021 43:25
Johannes 20: 19-23 Tommie van der Walt
2 Korintiërs: 1. Hoe moet ons dink oor ons swaarkry 19.09.2021 49:19
2 Korintiërs 1:1-11 Jacobus de Koning
Habakuk: 9. Om te jubel in God al het jy alles verloor 12.09.2021 44:40
Habakuk 3:17-19 Jacobus de Koning
Habakuk: 8. God se toorn en genade 05.09.2021 40:46
Habakuk 3:1-16 Jacobus de Koning
Habakuk: 7. Draai ek na afgode of draai ek deur geloof na God in tye van nood 29.08.2021 29:49
Habakuk 2:18-20 Jacobus de Koning
Habakuk:6. Waar moet ek soek na lof en goedkeuring 22.08.2021 36:37
Habakuk 2:15-17 Jacobus de Koning
Habakuk: 5.Hoe bring ek werklik iets tot stand wat die moeite werd is? 15.08.2021 38:26
Habakuk 2:12-14 Jacobus de Koning
Habakuk: 4. Waarin vind ek my sekuriteit? 08.08.2021 21:33
Habakuk 2:9 - 11 Jacobus de Koning
Liknande poddar
Replaio är ingen poddutgivare; programnamn, omslag och ljud tillhör sina upphovspersoner och distribueras via offentliga RSS-flöden