Voelgoed Podsendings

Voelgoed Podsendings

Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.

Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: podcasters.spotify.com

Autor

Voelgoed Podsendings

Categorie

Education

Site-ul podcastului

podcasters.spotify.com

Cel mai nou episod

28 oct. 2026

Unde asculți?

Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curând

Podcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor

Descarcă din Google Play Instalează gratuit Android 10 mil.+ descărcări · nota 4,7+ iOS în curând

Episoade

Vorm ’n goeie digitale voetspoor 13.01.2020

Jou kind se digitale voetspoor kan gesien word deur almal wat jou naam op Google gaan soek. Elke kliek, like en foto kan jou toekoms beïnvloed. RIANETTE LEIBOWITZ, SaveTNet Cyber Safety

Om Méér Vir Mense Om Te Gee - Greta Muller 10.01.2020

Die kuns is nie om minder van jouself te dink nie, maar eerder om minder aan jouself te dink. Om ander se behoeftes eerste raak te sien, sê GRETA MULLER.

Is jou geld veilig in die bank? 07.01.2020

Jou geld is uiters kosbaar – niemand anders het enige reg op ’n sent daarvan nie. Kies daarom baie versigtig waar jy jou rande belê. Wouter Snyman – Finansies, besigheid en entrepreneurskap

Ken jy ook woedebevange mense? 02.01.2020

Episode 9: Ken jy ook woedebevange mense? #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer

Vergifnis is nie ’n gevoelsdaad nie 02.01.2020

Episode 8: Vergifnis is nie ’n gevoelsdaad nie #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer

Hoe kan ek God meer vertrou? 20.12.2019

Die woord “vertrou” in Hebreeus beteken onder andere om jouself aan iemand anders vas te maak of om op iemand te leun. Maak jouself vas aan die Een wat jou die beste kan leer oor wat dit beteken om in Sy rus in te gaan, en al jou bekommernisse en sorge oor te gee. Liesel Krause-Wiid, Geloofsgroei, berading en gesinsterapie

Hoe om… met God te gesels 20.12.2019

Ons ken almal die moedelose gevoel van rondrol terwyl die slaap wegbly. In plaas van om oor môre se vergadering te stres, gebruik eerder die tyd om Sy boodskap te hoor, sê ANNALIE STEENKAMP-NEL.

Stres en kommer is soos gif 12.12.2019

Stres, kommer en vrees lei tot allerhande siektes. Dr. Caroline Leaf skryf in haar boek, Switch on Your Brain, dat kommer en vrees veroorsaak dat ons liggaam toksies word. Jannie Putter, Leierskaps- en persoonlike ontwikkeling en sportsielkunde

#MyEenWoord [TEVREDE] Esté de Klerk 06.12.2019

#MyEenWoord [TEVREDE] Esté de Klerk by Voelgoed Radio

#MyEenWoord [SKULD] Karien Basson 06.12.2019

#MyEenWoord [SKULD] Karien Basson by Voelgoed Radio

#MyEenWoord [BID] Carindé van Schalkwyk 06.12.2019

#MyEenWoord [BID] Carindé van Schalkwyk by Voelgoed Radio

#MyEenWoord [EWIGHEID] Belinda Bras-Nel 06.12.2019

#MyEenWoord [EWIGHEID] Belinda Bras-Nel by Voelgoed Radio

Sessie 1 - Woede sal jou lewe beïnvloed en jou drome vernietig 06.12.2019

Dis menslik om soms kwaad te word, dis ’n natuurlike reaksie. Die manier waarop jy aan jou gramskap uiting gee, is egter wat die deurslag gee. Neem verantwoordelikheid vir jou woorde en gedrag. - Skool van die lewe deur Lynette Beer.

Sessie 2 - Selfsug is die grootste rede vir ’n uitbarsting 06.12.2019

Dis menslik om soms kwaad te word, dis ’n natuurlike reaksie. Die manier waarop jy aan jou gramskap uiting gee, is egter wat die deurslag gee. Neem verantwoordelikheid vir jou woorde en gedrag. - Skool van die lewe deur Lynette Beer.

Sessie 3 - ’n Nors persoon word vinnig uit die samelewing geskuif 06.12.2019

Dis menslik om soms kwaad te word, dis ’n natuurlike reaksie. Die manier waarop jy aan jou gramskap uiting gee, is egter wat die deurslag gee. Neem verantwoordelikheid vir jou woorde en gedrag. - Skool van die lewe deur Lynette Beer.

Sessie 4 - Presies wat woede aan jou organe doen 06.12.2019

Dis menslik om soms kwaad te word, dis ’n natuurlike reaksie. Die manier waarop jy aan jou gramskap uiting gee, is egter wat die deurslag gee. Neem verantwoordelikheid vir jou woorde en gedrag. - Skool van die lewe deur Lynette Beer.

Sessie 5 - Die langtermyn-nadelige uitwerking op jou liggaam 06.12.2019

Dis menslik om soms kwaad te word, dis ’n natuurlike reaksie. Die manier waarop jy aan jou gramskap uiting gee, is egter wat die deurslag gee. Neem verantwoordelikheid vir jou woorde en gedrag. - Skool van die lewe deur Lynette Beer.

VREUGDE - Leani Van Niekerk 22.10.2019

VREUGDE - Leani Van Niekerk by Voelgoed Radio

DANKBAAR - Leandi Cottle 22.10.2019

DANKBAAR - Leandi Cottle by Voelgoed Radio

GELD - Cherise Vermeulen 22.10.2019

GELD - Cherise Vermeulen by Voelgoed Radio

GENADE - Vicky-Anne Serfontein 22.10.2019

GENADE - Vicky-Anne Serfontein by Voelgoed Radio

Dag 11 22.10.2019

Dag 11 by Voelgoed Radio

Dag 13 22.10.2019

Dag 13 by Voelgoed Radio

Dag 16 22.10.2019

Dag 16 by Voelgoed Radio

Dag 17 22.10.2019

Dag 17 by Voelgoed Radio

Ascultă podcastul Voelgoed Podsendings în Replaio

Radio și podcasturi într-o singură aplicație - gratuit și fără înregistrare. Instaleaz-o azi și nu rata lansarea

Descarcă din Google Play

Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice