RSG
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.rsg.co.za
Unde asculți?
Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curândPodcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor
Episoade
Joubero Malherbe sterf 31.07.2013 5:29
Een van die groot geeste in die Afrikaanse uitsaaiwese en in die land se kultuurwêreld is dood. Joubero Malherbe het oor dekades heen haar merk gelaat in 'n breë verskeidenheid aktiwiteite. Radio-omroeper, musiekfynproewer, komponis, liriekskrywer en vele meer. En tussen dit alles deur het sy dit ook reggekry om 'n trotse ma van formaat te wees. Sy was die stigter van Unisa se sangkompetisies en h...
Lieze Stassen gesels oor haar nuwe CD 30/07/2013 30.07.2013 4:50
Die kunstenaar, Lieze Stassen, wat veral onthou word vir haar CD "Thula" wat in 1997 haar 'n SAMA toekenning vir die beste kontemporêre album besorg het, het die afgelope tien jaar uit die openbare oog verdwyn.... Die dood van haar sewentienjarige seun, Alexander, het haar stem stil gemaak.... Sy het 'n jaar gelede op 'n plaas met net die perde as haar gehoor, ontdek sy kan WEER sing en musiekmaak...
Babalas 24.07.2013 4:35
Die bekende "Ja boet, ja swaer," gevolg deur 'n kekkellaggie, gaan binnekort rolprentteaters vul wanneer die fliek BABALAS op 2 Augustus vrygestel word. Gemeet aan die reaksie van mense wat die première bygewoon het, behoort FC Hamman en Peter Scott se eerste komedie by baie mense byval te vind.
Dettol SA was sy hande in onskuld 24.07.2013 5:58
Die Suid-Afrikaanse produkte van Dettol en Domestos is, volgens die maatskappy, veilig vir gebruik. Die Reguleerder van Verpligte Spesifikasie het twee produkte van dié handelsmerke teruggeroep. Dettol Lime & Lemongrass Disinfectant Liquid word onwettig deur 'n ander maatskappy ingevoer na Suid-Afrika en voldoen nie aan die plaaslike veiligheidsregulasies nie. Domestos Extended Germ Kill word egte...
Cheryl Carolus praat oor Madiba se rol in haar lewe 19.07.2013 5:57
Die voormalige voorsitter van die Suid-Afrikaanse Lugdiens, Cheryl Carolus, sê oudpresident Nelson Mandela het haar ondersteun tydens haar sterwende pa se kanker-siekbed. Noudat Madiba self die einde van sy lewe bereik, dink sy veral aan die dag toe hy haar pa in die hospitaal besoek het.
Toename in gesinsmoorde in SA 19.07.2013 5:12
Ons het vroeër berig oor die tragedie wat hom gister in Alberton aan die Oos-Rand afgespeel toe 'n man eers sy twee kinders en daarna homself doodgeskiet het. Sy voormalige vrou is ook in die skietery gewond. 'n Kliniese sielkundige sê daar is 'n toename in gesinsmoorde in Suid-Afrika, spesifiek onder wit Afrikaanse gesinne. Daleen Macklin sê hoewel dit by ander rassegroepe ook voorkom, verskil di...
Matie ontwikkel digitale weergawe van tradisionele speletjie 17.07.2013 3:10
'n Student van die Universiteit van Stellenbosch se digitale speletjie, wat gebaseer is op 'n tradisionele Sotho-herderspeletjie, sal binnekort op die web en slimfone beskikbaar wees. Die speletjie se lisensie is onlangs aan InnoVartis Technology Systems toegestaan, waar die student nou as `n speletjie-ontwikkelaar werk. Download audio: http://www.rsg.co.za/images/upload/sound/klanke/20130717_MONI...
Oranje Meisieskoolkoor ryg toekennings in 17.07.2013 1:53
Die koor van die Oranje Meisieskool in Bloemfontain is oorval met toekennings op die Internasionale Jeugmusiekfees in Slowakye. Dis die eerste keer dat die skoolkoor deelneem aan 'n oorsese kompetisie. En nie net is die singende nagtegale bekroon omdat hulle die algehele wenner onder 22 kore was nie, maar hulle het ook nog vier toekennings huis toe gebring. Download audio: http://www.rsg.co.za/ima...
DA praat Maandag met Thembukoning 12.07.2013 4:27
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Malema wil korrupsie takel 12.07.2013 3:16
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Thembukoning sal vir enige party uitdaging wees 12.07.2013 1:50
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Pas op vir beleggings in ongesekureerde skuld 11.07.2013 3:19
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Aptekers oor antibiotika 08.07.2013 2:56
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Is die einde van antibiotika in sig? 08.07.2013 4:41
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Mans probeer vriende beïndruk 03.07.2013 4:54
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Egipte se politieke probleme 03.07.2013 2:57
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nelson Mandela al 20 dae in hospitaal 27.06.2013 3:12
Dit is nou al 20 dae dat die voormalige president, Nelson Mandela, in 'n Pretoriase hospitaal is. Die bejaarde voormalige staatsman word volgende maand 95 jaar oud.
Kan Facebook huwelike laat skipbreuk ly? 26.06.2013 7:26
Facebook en ander sosiale netwerke kan goed vir jou sosiale lewe wees, maar dit kan ook jou huwelik of romantiese verhouding kelder. Dit is die bevinding van dr. Russel Clayton van die Universiteit van Missouri in Amerika. Die uitslag van sy studie wat onder alle ouderdom Facebook-gebruikers gedoen is, is in 'n vaktydskrif vir kubersielkunde gepubliseer.
Tango-koors oor Deon Meyer se nuwe rolprent 26.06.2013 4:16
Die bekroonde skrywer, Deon Meyer, het vir die eerste keer in die regisseurstoel ingeskuif met sy debuutrolprent DIE LAASTE TANGO. Maar dié taak het nie sonder sy eie unieke uitdagings gekom nie. Die tango het selfs die hoofakteur, Louw Venter, in die hospitaal laat beland! Anna-Marie Jansen van Vuuren het die rooitapyt première in Pretoria bygewoon en vir die gaste gevra waaraan hulle dink as hul...
Vrese Madiba 25 Junie 2013 25.06.2013 8:27
Terwyl die wêreld asem ophou vir nuus oor Nelson Mandela se gesondheid, is daar toenemend berigte in die buitelandse media dat veral wit mense bang is vir 'n Suid-Afrika sonder sy geliefde oudpresident. Die burgerregte-organisasie AfriForum sê hy word oorval deur mense wat bang is... en ook die AWB is blykbaar benoud oor die 94-jarige Madiba se gesondheid - dit terwyl honderde debatte hieroor op d...
Agang 18.06.2013 9:35
Dr. Mamphela Ramphele se politieke platform, Agang, sal Saterdag in Pretoria amptelik as 'n politieke party gestig word. Ramphele het in Februarie vanjaar die platform aangekondig. Cobus Bester praat hieroor met dr. Piet Croukamp van die Universiteit van Johannesburg.
Seksisme in die parlement? 17.06.2013 11:42
Die DA se parlementêre leier, Lindiwe Mazibuko, se gewig en smaak in kleredrag was verlede week 'n grap tydens 'n sitting van die parlement. 'n Lid van die ANC, John Jeffrey, het voor die parlement gesê Mazibuko mag dalk 'n persoon van 'n aansienlike gewig wees, maar haar statuur moet betwyfel word. Mazibuko was geklee in 'n kort wit en swart rok met swart sykouse en 'n rooi baadjie. Cobus Bester...
Verna Vels word 80 13.06.2013 16:35
Vandag is Verna Vels, die skepper van vele kinderkarakters, ons ateljeegas op haar tagtigste verjaarsdag. Sy is 'n bekende skrywer en radio en TV-persoonlikheid. Menige Afrikaanse kind het grootgeword met die karakters wat sy geskep het: Liewe Heksie en haar kaboutermaatjies in Blommeland, Koning Rosekrans, Blommie, haar kat Matewis, die gesofistikeerde Karel Kat met sy helikopter, haar towerperd...
Name van 42 bedrieërs bekend gemaak 10.06.2013 4:00
Die minister van justisie, Jeff Radebe, het die name van 42 veroordeelde bedrieërs bekend gemaak. Die besluit om die name bekend te maak, is geneem omdat groot bedrae geld betrokke was en ook om ander wat swendelary oorweeg, af te skrik. Die identiteitnommers en vonnisse van regeringsamptenare en ander individue wat bedrog gepleeg het by regeringsdepartemente, organisasies en munisipaliteite is oo...
Kenner waarsku oor Noord-Korea se toenaderings 07.06.2013 2:47
Noord-Korea se aanbod aan Suid-Korea om te onderhandel oor verskeie knelpunte beteken nie juis veel nie. So sê een van Suid-Afrika se voorste kenners van die streek, dr. Martin Davis. Alhoewel veral Noord-Korea se buurlande opgewonde is oor die vooruitsigte van samesprekings tussen die twee Koreas, wat sedert Maart 2010 geen amptelike kontak het nie, maan Davis dat die Noord-Koreane besig is met '...
Podcasturi asemănătoare
Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice