Cape Pulpit / Kaapse Kansel

KOPSKUIF

Welkom by Kopskuif, jou bron van insiggewende gesprekke oor onderwys! Hierdie program bied ‘n platform waar alle rolspelers in die onderwysbedryf, van skoolhoofde tot leerders, ouers, onderwyskundiges en ander belanghebbendes, hul perspektiewe en ervarings kan deel. Elke episode bied die kans om te leer hoe onderwys nie net die verantwoordelikheid van skole is nie, maar iets wat die hele gemeenskap betrek. Mercia Eksteen, die aanbieder, lei hierdie inspirerende gesprekke, wat daarop gemik is om mense aan te moedig om hul rol in die onderwys en gemeenskapsontwikkeling te erken. Die program onde...

Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: capepulpit.co.za

Autor

Cape Pulpit / Kaapse Kansel

Categorie

Education

Site-ul podcastului

capepulpit.co.za

Cel mai nou episod

10 oct. 2026

Unde asculți?

Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curând

Podcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor

Descarcă din Google Play Instalează gratuit Android aproape 10 mil. descărcări · nota 4,8 iOS în curând

Episoade

KOPSKUIF - Ds. Madelie Kruger op stil Saterdag gesels oor Paasfees. Ons vier Paasfees, want die kruis is leeg. 19.04.2025

Skakel op 19 April op Kopskuif in en luister hoe ds. Madelie Kruger op stil Saterdag gesels oor Paasfees. Lukas 24:6 “Hy is nie hier nie. Hy is uit die dood opgewek. Onthou hoe Hy met julle gepraat het toe Hy nog in Galilea was en gesê het: Die Seun van die mens moet uitgelewer word in die hande van sondige mense, gekruising word, en op die derde dag opstaan.” Ons vier Paasfees, want die kruis is...

KOPSKUIF - Floris Voges 12.04.2025

In hierdie week se episode van Kopskuif gesels ons met Floris Voges, ’n sanger-liedjieskrywer van Bellville, Kaapstad, en finalis van Taalgenoot se Ruk en Rym. Floris deel die storie agter sy debuutalbum Paradysstof, wat tussen Augustus 2024 en Januarie 2025 vrygestel is en reeds meer as 100 000 strome op groot platforms bereik het. Met sy musiek wat diep temas soos sterflikheid, liefde, verlies,...

KOPSKUIF - Geestesgesondheid & Emosionele Veerkragtigheid met Elizta du Plessis 05.04.2025

Luister na ‘n insigryke gesprek oor geestesgesondheid, emosionele veerkragtigheid, en die krag van positiewe emosies met Elizta du Plessis, ‘n ervare arbeidsterapeut by Mondia Corporate Care. In hierdie episode van Kopskuif deel Elizta waardevolle wenke oor hoe om emosionele welstand te bevorder, die rol van lag en selfdeernis, en praktiese strategieë om stres te hanteer. Of jy nou sukkel met dagl...

KOPSKUIF - Goeie Maniere – Die Geheime Bestanddeel tot Sukses met Lizette van Huyssteen 29.03.2025

Goeie maniere is soos ’n geheime sous – dit maak alles beter! In hierdie aansteklike episode van Kopskuif gesels Lizette van Huyssteen, kundige en stigter van die Practica Program, oor die krag van beleefdheid en hoe om dit van jongs af aan te leer. Tussen “asseblief” en “dankie” lê ’n wêreld van respek, empatie en sosiale vaardighede wat lewensveranderend kan wees. Of jy nou ’n ouer, opvoeder of...

KOPSKUIF - Om Ligtheid te Kweek met Yolanda Grobler 22.03.2025

Wat beteken dit werklik om ligtheid in onsself en ander te kweek? In hierdie insiggewende episode van Kopskuif gesels aanbieder Mercia Eksteen met Yolanda Grobler, ’n kenner in persoonlike groei en emosionele welstand, oor hoe ons innerlike vreugde en veerkragtigheid kan aanvuur.

KOPSKUIF - Shemoné Bokharty oor Vroeëkinderontwikkeling & Outisme 15.03.2025

Op 15 Maart gesels Shemoné Bokhary, ‘n ma en vroeëkinderontwikkelingspesialis, op Kopskuif. Die bevordering van vroeëkinderontwikkeling is vir Shemoné van kardinale belang. Sy gesels hieroor en vertel ook meer oor die Dagbreek Sentrum vir outisme in Vredenburg. ‘n Wyse man het eendag gesê dat die verskil tussen wat ons doen en wat ons in staat is om te doen, genoeg is om die wêreld se probleme op...

KOPSKUIF - Moira Odendaal oor die ATKV se nalatenskap van taal, kultuur en tuiste 08.03.2025

Skakel op 8 Maart in op Kopskuif en kom luister hoe Moira Odendaal van die ATKV-tak Drostdy in Swellendam gesels oor die nalatenskap wat die tak skep, ’n nalatenskap waar elkeen tuis en trots voel, ’n nalatenskap wat die rykdom van ons taal, kultuur en kunste omhels. Sy gesels oor hoe die tak nie net projekte aanbied nie, maar in mense belê.

KOPSKUIF - Vier Moedertaal: Die Krag van Taal, Kultuur en Erfenis 22.02.2025

"Ons taal is ons identiteit – laat ons dit koester en vier!" ✨ Op 21 Februarie vier ons Internasionale Moedertaaldag, ’n dag wat die belangrikheid van moedertale regoor die wêreld beklemtoon. Taal is nie net ’n manier om te kommunikeer nie – dit dra ons erfenis, kultuur en identiteit.

KOPSKUIF - n Diep Gesprek oor Taal, Kultuur en die Toekomst van Afrikaans met Carl Julius 15.02.2025

Op 15 Februarie sluit Carl Julius by Kopskuif aan om te gesels oor die betekenis van moedertaal, sy studies, en hoe ons ons kultuur kan bewaar en vier. Kom saam met ons vier die skoonheid en rykdom van ons moedertale. Laat ons trots wees op wie ons is en waar ons vandaan kom!

KOPSKUIF - Carl Julius praat oor moedertaal, taalstudies en kultuur 15.02.2025

In hierdie aflevering van Kopskuif vier ons Internasionale Moedertaaldag (21 Februarie) met ’n boeiende gesprek oor die krag van moedertaal, kultuur en identiteit. Ons gas, Carl Julius, deel insiggewende perspektiewe oor taalstudies, die bewaring van ons erfenis, en hoe taal ons denke vorm. Of jy passievol is oor Afrikaans, taalwetenskap, of kultuur, hierdie episode bied waardevolle insigte

KOPSKUIF - Ontdek die Belangrikheid van Hartop Lees: Wêreld Hardop Leesdag 2025 08.02.2025

Wêreld-hardopleesdag word jaarliks op die eerste Woensdag in Februarie gevier. Die ATKV wil graag kinders, ouers en onderwysers aanspoor om hardop te lees, want om te lees is een van die belangrikste fondamente van ’n suksesvolle skool- en universiteitsloopbaan. Lees lê as't ware die grondslag van alle leer. Op Saterdag 8 Februarie gesels Celia Albasini van SmartBrain op Kopskuif oor die belangrik...

KOPSKUIF - Geselskap met Mary Berg, 2024 Opvoeder van die Jaar 01.02.2025

Luister na 'n inspirerende gesprek met Juffrou Mary Berg, 'n passievolle opvoeder van ParkDene Primêre Skool in Kraaifontein, wat in 2024 as WOW-Opvoeder van die Jaar aangewys is. Met 'n loopbaan van 30 jaar in onderwys, deel Mary haar onblusbare energie, toewyding en liefde vir die nurrering van jong gedagtes. Sy praat oor die vreugdes en uitdagings van onderrig, hoe sy leerders en kollegas inspi...

KOPSKUIF - Corli Sadie en Mariëtte Theart: Bemagtiging van Mammas deur Geestelike en Emosionele Groei 25.01.2025

In hierdie episode gesels Corli Sadie en Mariëtte Theart oor MaWees, ’n digitale platform wat spesiaal ontwerp is om mammas te ondersteun in hul geestelike en emosionele groei. MaWees bied praktiese produkte en hulpbronne wat mammas help om te floreer in hul persoonlike en gesinslewe. Corli en Mariëtte deel hoe MaWees mamma se geestelike welstand bevorder, balans skep, en hulle bemagtig om krag en...

KOPSKUIF - Carolina van der Westhuizen ontsluit die Krag van Publieke Spreekvaardigheid vir Kinders 18.01.2025

In hierdie episode van Kopskuif gesels gasheer Mercia Eksteen met Carolina van der Westhuizen, stigter van Podium Pret, om die transformerende impak van spreek- en leierskapontwikkeling vir kinders te verken. Carolina deel insigte oor Podium Pret se unieke opvoedkundige aanbiedings, insluitend hul mededingende spraakprogramme, kursusse vir onderwysers, en prettige maar effektiewe gereedskap soos d...

KOPSKUIF - Nuwe Begin en Die Reis van Identiteit 11.01.2025

2025 bring nuwe hoërskoolavonture vir leerders en hul ouers, vol opwinding, afwagting en onsekerheid. In hierdie episode deel Ingrid Harper, jeugleier van Domus Dei in Johannesburg, waardevolle insigte oor hierdie oorgangsfase. Sy beantwoord vrae soos: "Wat kan ek in die hoërskool verwag?" en "Hoe kies ek my vriende?", terwyl sy ook fokus op die geestelike ontwikkeling en identiteitsvorming van ti...

KOPSKUIF - Lisinda de Jager oor die Eenstopgids vir Toesprake en Leierskapontwikkeling 28.12.2024

In hierdie Kopskuif episode, gesels Lisinda de Jager, een van die skrywers van die nuwe eenstopgids Dames en Here (LAPA Uitgewers), oor haar passie vir studente en leierskapontwikkeling. As kommunikasiespesialis en mentor in redenaars en leierskap is sy werksaam by die Universiteit Stellenbosch se sentrum vir studentelewe en leer. Luister in om meer te leer oor haar werk en die waardevolle wenke i...

KOPSKUIF - Hannekie Verwoerd oor Luistervink Stories en Geletterdheidsverwerwing 21.12.2024

In hierdie Kopskuif episode, gesels Hannekie Verwoerd, stigter van Luistervink Stories, oor haar 23 jaar as spraak- en taalterapeut en haar spesialiteit in taal- en geletterdheidsverwerwing. Sy deel haar onblusbare passie vir lees en boeke, wat gelei het tot die ontstaan van Luistervink Stories. Luister in om meer te leer oor die impak van lees en hoe Luistervink Stories taalontwikkeling bevorder.

KOPSKUIF - Berenishia Karolus oor die Winnie Rust-toekenning en Onderwys 14.12.2024

In hierdie Kopskuif episode,, gesels Berenishia Karolus oor haar ervaring van die Winnie Rust-toekenning wat sy in 2022 van die ATKV-gesinstak Wellington ontvang het. Luister hoe sy haar passie vir onderwys en die belangrikheid van lees as loopbaan bespreek, en wat die toekenning vir haar beteken het. 'n Inspirerende gesprek wat die waarde van opvoeding en die impak van lees op die gemeenskap uitl...

KOPSKUIF - Beverley McKelly oor die ATKV-tak Sommer Net Ons en Gemeenskapsinisiatiewe 07.12.2024

In hierdie episode van Kopskuif gesels die voorsitter van die ATKV-tak Sommer Net Ons, Beverley McKelly, oor die tak se opwindende leesmarathon en ander gemeenskapsgebaseerde inisiatiewe. Skakel in op 7 Desember 2024 om meer te leer oor hoe hierdie projek die gemeenskap betrek en bevorder. Luister na Beverley se inspirerende gesprek en ontdek hoe die ATKV-tak die lees- en gemeenskapskultuur bevord...

KOPSKUIF - Tharina Schweidler: Wellington se Langtafelprojek en Blommetoere 30.11.2024

In hierdie episode van die Kopskuif gesels ons met Tharina Schweidler, die voorsitter van die ATKV-gesinstak Wellington. Tharina deel insigte oor die suksesvolle Langtafelprojek in Wellington en verduidelik die waarde van hierdie projek vir die gemeenskap. Sy bespreek ook ander opwindende projekte van die tak, insluitend die gewilde Sutherland- en Weskus-blommetoere. Luister in vir ’n inspirerende...

KOPSKUIF - Robin-Dean Fourie: Die Hooflig van Bolandse Hip-Hop en Sy Reis met ATKV-Crescendo 23.11.2024

Robin-Dean Fourie, bekend as "Die Hooflig" en "Die peetpa van Bolandse hip-hop", oor sy betrokkenheid by ATKV-Crescendo en sy werk met Enhancing Excellence in People (EXP). As kletsrymer en kultuurbouwer deel Robin-Dean sy passie vir die bevordering van jong talent en sy benadering tot die samewerking van musiek en gemeenskapsontwikkeling. Hy deel ook sy ervarings en insigte oor hoe hy 'n impak ma...

KOPSKUIF - Lizette van Huyssteen oor die Funksies van Speel in Kinders se Ontwikkeling 16.11.2024

In hierdie episode van Kopskuif gesels Lizette van Huyssteen, eienaar van die Practica Program, oor die belangrikheid van speel in kinders se ontwikkeling. Sy verduidelik hoe speel nie net 'n manier is om te vermaak nie, maar 'n noodsaaklike deel van die kind se leerproses. Lizette bespreek die verskeie funksies van speel, insluitend die rol daarvan in die opbou van kognitiewe, emosionele en sosia...

KOPSKUIF - 'n Bemoedigende Boodskap vir Eksamen Tyd met Manie Botha 09.11.2024

In hierdie episode van Kopskuif deel die innoverende leier Manie Botha sy waardevolle insigte en bemoedigende boodskap vir studente, ouers en onderwysers wat met eksamens besig is. Met eksamen tyd om die draai, bespreek Manie hoe die dinamiese aard van die lewe en die wêreld rondom ons – vol verandering en beweging – ons kan help om die druk van eksamens te hanteer. Eksamen motivering: Manie gee p...

KOPSKUIF - Practica Program: 'n Inspirerende Gesprek met Lizette Van Huyssteen 02.11.2024

In hierdie episode van Kopskuif verwelkom Mercia Eksteen Lizette Van Huyssteen om te gesels oor die belangrike tema van die Practica Program. Lizette deel haar waardevolle ervaring en insigte oor hoe hierdie program ouers en opvoeders kan help om 'n sterker fondament vir kinders se ontwikkeling te bou. Die gesprek fokus op praktiese strategieë en hulpmiddels wat in die program beskikbaar is, en ho...

KOPSKUIF - Groei-Ingesteldheid en Kinders se Ontwikkeling 26.10.2024

In hierdie episode van Kopskuif gesels Mercia Eksteen oor die belangrikheid van groei-ingesteldheid in kinders se ontwikkeling. Sy bespreek hoe 'n groei-ingesteldheid hulle help om uitdagings te oorkom en hul volle potensiaal te bereik. Mercia deel praktiese wenke en strategieë vir ouers om hul kinders aan te moedig om foute te omarm en die waarde van harde werk te waardeer. Luister saam terwyl sy...

Ascultă podcastul KOPSKUIF în Replaio

Radio și podcasturi într-o singură aplicație - gratuit și fără înregistrare. Instaleaz-o azi și nu rata lansarea

Descarcă din Google Play

Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice