Invloed Kerk
Invloed Kerk | Preke
Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.
Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: invloedkerk.org.za
Autor
Invloed Kerk
Categorie
Site-ul podcastului
Cel mai nou episod
22 nov. 2026
Unde asculți?
Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curândPodcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor
Episoade
Tekens | in die Skepping 17.11.2024 42:20
Die onsienbare God word sienbaar deur Sy skepping. Soms moet ons die tekens in die natuur sien om te besef God is meer in beheer as wat ons besef. Boodskap deur Morné Steenekamp.
Tekens | Die teken wat jy nodig het 10.11.2024 38:21
God praat en werk deur tekens! Het jy al ooit gewonder of God nie miskien wag vir jou teken nie? Ons teken van beskikbaarheid sal lei na baie nuwe avonture saam God. Boodskap deur Jonathan Müller.
Tekens | Die Eindtyd is naby 03.11.2024 43:24
Die Bybel het baie te sê oor die tyd wat Jesus terug kom. Daarom is die tekens rakende eindtyd belangrik vir elke gelowige. Boodskap deur Morné Steenekamp
Tekens | Here, hoe weet ek dis U? 27.10.2024 36:49
Daar is niks daarmee verkeerd om sekerheid te hê oor God se wil vir jou lewe nie. Tussen ons wat vra vir tekens, God wat tekens gee en die Bybel kan ons uitvind wat God se wil is. Boodskap deur Morné Steenekamp
Tekens | Die grootste teken wat God gee 20.10.2024 37:41
Is God lief vir my? Is dit nou die regte tyd? Here het ek reg gehoor? Hierdie vrae kan lei dat ons God vra om vir ons tekens te wys. Leer ken God se tekens wanneer Hy jou lei. Boodskap deur Morné Steenekamp.
Sterker | Gesin | Omgee begin by die huis 13.10.2024 42:17
God het gesinne geskep en aan ons gegee. Die maklikste manier om iets te verwoes is om dit te los. Ons moet ons gesinne bestuur om mekaar tenvolle te kan geniet. Boodskap deur Morné Steenekamp
Sterker | Nederigheid | Bly Laag, waai Jou Vlag 06.10.2024 45:32
Nederigheid was Jesus se geheim om sterk te wees in God. Nederigheid is die habitat van God, dis waar Hy woon en kragtig werk. Boodskap deur Morné Steenekamp
Sterker | Vergifnis | Hoe doen ons dit? 29.09.2024 40:09
Wat is die besitting wat jy die meeste beskerm op Aarde? Bo alles beskerm jou hart is die Bybel se instruksie. Die vraag is hoe? Die eerste stap is vergifnis. Boodskap deur Morné Steenekamp
Sterker | Herinneringe | Skep Oomblikke Wat Tel saam God 22.09.2024 44:42
Goeie verhoudings word verkry deur herinneringe saam te deel. As ons ‘n beter verhouding met God wil hê, moet ons leer hoe om herinneringe saam Hom te bou. Boodskap deur Morné Steenekamp
Sterker | Toekoms | Sambreel van Vertroue 15.09.2024 38:46
‘n Klein sambreel bokant jou kop kan jou beskerm teen reën en son. So kan vertroue in God jou beskut teen dinge wat jou lewe gaan belemmer en weghou van God. Met ons sambreel van vertroue in ons hand, kan ons ‘n blink toekoms verwag.
Sterker | Liefde | Dit verander alles 08.09.2024 40:23
Het jy al ooit iets of iemand se krag onderskat? Soms onderskat ons as Christene die krag van Liefde. Ons weet dis belangrik, ons weet God verwag dit, maar besef jy die krag van liefde? Ware liefde is sterker as wat enige persoon kan dink. Dis hoekom die Almagtige God van die heelal ons die opdrag gee om ander liefde te hê…dit kan alles verander.
Sterker | Geloof | Jou Krag is Oppad 01.09.2024 43:14
Ons almal kom ‘n plek waar ons besef ons moet sterker word. Dalk besef jy dit weens ouderdom, dalk weens herstel na ‘n besering of miskien is dit nodig om ‘n droom te kan realiseer. God se prentjie is dat ons ook sterk sal wees in Sy oë. Sterk in ons geloof, sterk in ons ouerskap, sterk in ons huwelike en so in elke area. Gaan saam ons op die reis om sterker te word in Sy oë en vir Sy eer.
Here, hoe lank nog? 25.08.2024 48:55
Ons almal lewe met hierdie verwagting dat God ons gebede onmiddelik moet beantwoord, maar wat as Hy sê wag? Vertrou jy dat Hy 'n beter plan het of raak jy ongeduldig? Boodskap deur Marius Schnettler
Wag net 'n bietjie 18.08.2024 56:55
Het jy al gevoel dat minute soos ure voel wanneer jy in die wagkamer sit by 'n dokter se spreekkamer? Om te wag is moeilik, veral wanneer die lewe jou in ‘n wagkamer plaas waaroor jy geen beheer het nie... Vertrou jy nog op God en is geduldig genoeg as jy in 'n "wag-seisoen" is? Boodskap deur Johan Pieterse
Môre hang nie van Gister af nie 11.08.2024 45:28
Hoeveel maal het jou gister-storie jou nie al probeer inhaal om jou storie van môre te kom steel nie. God gebruik jou gebreekte gister in Sy storie van jou geroepte môre. Die Seun van die mens roep jou vir môre – is jy gereed? Boodskap deur Nadja Cilliers
Die leer 04.08.2024 44:11
Ons almal ken die gesegde ‘niemand is perfek nie’. Dit troos ons gemoed, maar wat dink God daarvan? Verwag Hy dat mense op Sy morele standard moet wees of dat Hy begrip het vir ons foute? Boodskap deur Morné Steenekamp
Bye & Vlieë 28.07.2024 46:24
Het jy al ooit gesien dat ‘n by probeer ‘n vlieg oortuig dat heuning beter is as mis? Ons moet pasop vir vlieë in ons lewens. Daar is baie valse profete wat ons hart, ty den waardes wil steel. Leer hoe Jesus met die vlieë om gegaan het en die karakter van ‘n behou het. Boodskap deur Morné Steenekamp
Klim uit my kop uit | Episode 5 | Vol passie 21.07.2024 46:51
Jesus het ons die opdrag gegee om God lief te hê met ons hele hart. Deel daarvan is om passievol te wees vir Hom. God kies eerder iemand met hart vir Hom as iemand met kennis oor Hom. Hoe kry en behou jy hierdie passie? Boodskap deur Morné Steenekamp
Klim uit my kop uit | Episode 4 | Perspektief 14.07.2024 43:27
Die liefde vir goed kan jou liefde vir God steel. Jou perspektief oor ‘n saak bepaal waar jou liefde lê, of vir God of vir die wêreld. As jy God wil sien in jou lewe, moet jy met Sy perspektief leef. Boodskap deur Morné Steenekamp
Klim uit my kop uit | Episode 3 | Angs 07.07.2024 35:41
Die angstige lewe word gekenmerk deur een woord DOM. Luister waarvoor staan hierdie afkorting en begin angs uit jou kop uit kry. Boodskap deur Morné Steenekamp
Klim uit my kop uit | Episode 2 | Oorwin Negatiwiteit 30.06.2024 44:07
Jy kan nie ‘n positiewe leef met negatiewe denke nie. God gee ons die genade om positief te dink soos Hy. Boodskap deur Morné Steenekamp
Klim uit my kop uit | Episode 1 23.06.2024 42:50
Het jy al ooit ‘n iriterende liedjie uit jou kop uit kry? Dis so te sê onmoontlik. Baie keer voel ons so wanneer vrees, angs, depressie, hopeloosheid of eensaamheid ons denke iriteer. Daar is wel hoop. Danksy God Ons kan hierdie gedagtes vernuwe en uit ons koppe uit kry.
Wanneer God opdaag | Geluk 16.06.2024 35:55
Mans is prentjie gedrewe. As manne eers iets gesien het waarvan hul hou, sal hulle alles in hul vermoë doen om die visie te vervul. Die vraag is wat sien jy as man oor jou verhouding met God? Boodskap deur Morné Steenekamp
Wanneer God opdaag | Groter 09.06.2024 59:58
Hoe groter jou ja aan God, hoe gesonder jou verhouding met Hom. Wanneer jy God volg, verloor jy jou regte. Wat vir God reg is, doen ons. Wat vir Hom verkeerd is, vermy ons. Ons moet Hom werklik dien.
Wanneer God opdaag | Geloof & Geseën 02.06.2024 53:17
Die Heilige Gees bemagtig ons om ‘n geseënde lewe te leef. Wat doen jy wanneer jou prentjie van ‘n geseënde lewe nie realiseer nie? Is jy nog geseën deur die Here of hoe kan jy God se seën beleef. Boodskap deur Morné Steenekamp.
Podcasturi asemănătoare
Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice