Invloed Kerk

Invloed Kerk | Preke

Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.

Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: invloedkerk.org.za

Autor

Invloed Kerk

Categorie

Religion

Site-ul podcastului

invloedkerk.org.za

Cel mai nou episod

22 nov. 2026

Unde asculți?

Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curând

Podcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor

Descarcă din Google Play Instalează gratuit Android 10 mil.+ descărcări · nota 4,7+ iOS în curând

Episoade

Stem van jou Denke I Tussen Stasies 22.11.2026

Jou lewe beweeg in die rigting van jou sterkste gedagte. Dit is belangrik dat ons moet onderskei tussen watter gedagtes van God kom en watter nie. Die Regte Stemme Bring Jou By die Regte Bestemming. Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗕𝗹𝘆 𝗜𝗻𝗴𝗲𝗹𝗶𝗴: https://linktr.ee/InvloedKerk_?lt_utm_source=lt_admin_share_link#557122008 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://ww...

Platform van Vrees I Tussen Treine 15.11.2026

Hoeveel keer klim ons op die verkeerde trein omdat ons bang is ons mis iets uit? Ons vergelyk, begeer en jaag agter ander se lewens aan, terwyl God dalk ’n heel ander rigting vir ons het. Vrees verwag straf, maar vertroue verwag seën. Die vraag is nie wat jy dalk gaan misloop nie, maar eerder: Waarheen is jy op pad? Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗕𝗹...

‘n Hart wat vassit I Sake van die Hart 08.11.2026

‘n Hart wat vassit I Sake van die Hart Woede is ’n emosie, maar toorn is wanneer jou woede môre sien. Ons almal word kwaad, maar wat doen ons met daardie woede? Laat ons dit toe om wortel te skiet, of kies ons om dit aan God oor te gee? 𝙆𝙮𝙠 𝙫𝙤𝙡𝙡𝙚 𝙥𝙧𝙚𝙚𝙠 𝙝𝙞𝙚𝙧: https://youtu.be/Ar9bvq-FPVI Boodskap deur Johan Pieterse 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗕𝗹𝘆 𝗜𝗻𝗴𝗲𝗹𝗶𝗴: https://linktr.ee/Invl...

Bitterheid I Sake van die Hart 01.11.2026

Bitterheid kruip stadig in 'n mens se hart in en verdraai jou hele perspektief. Dit dwing jou om boek te hou van wat jou pla, totdat jy heeltemal blind raak vir die seëninge en wonderwerke wat God daagliks rondom jou doen. Hoe keer ons dat bitterheid ons van God se teenwoordigheid isoleer, en hoe vind ons weer die vryheid van vergifnis? Boodskap deur Johan Bruwer 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoc...

Dade I Sake van die Hart 26.10.2026

'n Goeie boom dra goeie vrugte. Jy kan nie met jou aksies verdien om gered te word nie. Met dit gese, is jou aksies ook 'n duidelike spieël van wat in jou hart aangaan. As ons weet dat ons optrede ons nie red nie, wat beteken my aksies dan eintlik? Wat sê die bybel van my aksies? 𝙆𝙮𝙠 𝙫𝙤𝙡𝙡𝙚 𝙥𝙧𝙚𝙚𝙠 𝙝𝙞𝙚𝙧: https://youtu.be/Dhtv7O3s3Ks Boodskap deur Johan Bruwer 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/i...

Woorde I Sake van die Hart 18.10.2026

Jesus het gesê die oë is die venster van jou siel. Daar is nog ‘n ingang na jou hart, want woorde is die deur van jou siel. Leer hoe die Bybel jou woorde behoort te beïnvloed. 𝙆𝙮𝙠 𝙫𝙤𝙡𝙡𝙚 𝙥𝙧𝙚𝙚𝙠 𝙝𝙞𝙚𝙧: https://youtu.be/r0wsTYTdijk Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗕𝗹𝘆 𝗜𝗻𝗴𝗲𝗹𝗶𝗴: https://linktr.ee/InvloedKerk_?lt_utm_source=lt_admin_share_link#557122008 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼...

Grond Jou Geloof 11.10.2026

Was jy al in ‘n wat nou oomblik? ‘n Krises tref…wat nou? Jou droom word ‘n realiteit…wat nou? Daardie wens word vervul…wat nou? Kinders is nou uit die huis…wat nou? Geloof lei ons tot hierdie antwoorde, mits jy geloof reg verstaan. Leer hoe Jesus geloof verduidelik het. https://youtu.be/qoj64zNj28w Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗕𝗹𝘆 𝗜𝗻𝗴𝗲𝗹𝗶𝗴: https:/...

Bou Jou Boot 04.10.2026

Soms voel lewe so eentonig. Nog ‘n oggend. Weer oppad werk toe. Kinders sport toe neem. Nog ‘n toets. Nog ‘n kliënt. Nog ‘n verantwoordelikheid. Wat as God ons getrouheid ag as ware sukses. Om nie iets nuuts te begin nie, maar eerder net aan te hou. https://youtu.be/nZUiS-eApyY Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗕𝗹𝘆 𝗜𝗻𝗴𝗲𝗹𝗶𝗴: https://linktr.ee/InvloedKer...

Serenity Prayer | Bid Eers 27.09.2026

Die ware wenstreep van gebed is om te besef God is werklik in beheer. Daardie wenstreep hou baie vrede vir ons in. Vandag leer ons ‘n gebed wat ons kan neem tot daardie vrede. Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗕𝗹𝘆 𝗜𝗻𝗴𝗲𝗹𝗶𝗴: https://linktr.ee/InvloedKerk_?lt_utm_source=lt_admin_share_link#557122008 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure...

Jabes se Gebed | Bid Eers 20.09.2026

Jabes se naam het hom uitgelewer aan pyn en swaarkry. Tog het die Here sy storie bestem, nie sy naam nie. Baie van ons voel uitgelewer aan ons verlede of huidige uitdagings, maar die Here kan jou storie bestem. Leer hoe om Jabes se transformerende gebed te bid. https://youtu.be/urjozkUuEMw Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗕𝗹𝘆 𝗜𝗻𝗴𝗲𝗹𝗶𝗴: https://linktr.e...

Skiet Gebede | Bid Eers 13.09.2026

Soms ag ons die gebede wat langer duur of diep voel as kragtige gebede. Daar is wel kort skiet gebede te vind in die Bybel wat baie krag gedra het. https://youtu.be/1GhFaDFp48w?si=QKSTVBq1HCFFyFAv Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗕𝗹𝘆 𝗜𝗻𝗴𝗲𝗹𝗶𝗴: https://linktr.ee/InvloedKerk_?lt_utm_source=lt_admin_share_link#557122008 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www....

Tabernakel Gebed | Bid Eers 06.09.2026

Baie van ons dink die Tabernakel was net ‘n ontmoetingstent in die Ou Testament. Dit is waar, maar die Tabernakel se uitleg leer ons tot vandag toe hoe om op ‘n praktiese manier te bid sodat ons God kan beleef. Vandag kyk ons na Tabernakel gebed, ook bekend as die Moses gebed. https://youtu.be/TnGedaeiUI0 Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯:...

Die Onse Vader | Bid Eers 30.08.2026

Meeste van ons kan stellings van ons jong dae aanhaal soos “gebed is kragtig”, “bid elke dag” en “gebed verander alles”. Jesus se dissipels het ook groot geword met tradisionele gedagtes en gebede. Tog toe Jesus gebid het was dit anders as net ‘n normale gebed. Leer vandag hoe jou gebedslewe ook anders kan lyk. Leer om te bid soos Jesus. https://youtu.be/8c0Zjcid7LQ Boodskap deur Morné Steenekamp...

Hoekom glo ons wat ons glo? I Merk: Wonder Bo Wonder Podcast 30.08.2026

Geloof gaan nie net oor wat ons kan sien of verstaan nie. Die aarde en alles wat gemaak is wys alles ‘n begin punt het. God is daai punt. Dit is ’n vaste vertroue in Wie God is. Daar is genoeg bewyse. “Geloof, egter, is sekerheid van die dinge wat gehoop word, ’n 𝗯𝗲𝘄𝘆𝘀 van die dinge wat nie gesien word nie.” Hebreërs 11:1 AFR20 https://youtu.be/jMvpokNESdE _____ #WonderBoWonder #Merk #Efesiërs1 #H...

My broer is mal | Moddergeveg 23.08.2026

Jy kan jou lewe lank naby Jesus wees, maar Hom steeds mis. Jakobus het saam met Jesus grootgeword. Hy het Hom geken as sy broer, maar eers ná die opstanding het hy werklik besef wie Jesus is. Nabyheid is nie dieselfde as intimiteit nie. Jesus soek nie net ’n plek in jou week nie. Hy wil jou hart hê. Jou tyd. Jou aandag. Jou liefde. “As julle heelhartig na My soek, sal julle My vind.” – Jeremia 29:...

Modder in jou oë | Moddergeveg 16.08.2026

Jy hoef nie alles te verstaan om te weet dat Jesus iets in jou lewe verander het nie. Die man in Johannes 9 het nie al die antwoorde gehad nie. Hy het net sy storie geken: “Een ding weet ek wel: Ek wat blind was, sien nou!” — Johannes 9:25 Soms kom die wonderwerk deur ’n proses wat soos modder voel. Maar wat vandag jou sig vertroebel, kan môre deel wees van jou getuienis. https://youtu.be/Pi42i0d6...

In Die Duiwel se Modder Trap | Modder Geveg 09.08.2026

Ons geveg is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die bose geeste. Hoe veg ‘n mens die geveg wat Paulus ons van herinner? Leer hoe om Geestelike Oorlogsvoering te doen op ‘n manier dat jy werklik wen. https://youtu.be/58RDqdSwvKI Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed...

Modder Tussen die Tone | Modder Geveg 02.08.2026

Dalk is die rede hoekom ons veg met ander mense se modder, dat ons lanklaas modder tussen ons tone gekry het. Leer hoe om te rus. https://youtu.be/4kKq6vfJJBI Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #ModderGeveg #InvloedKerk #TydOmTeRus #Rus #ToneInDi...

Daars een merk wat jou toekoms waarborg I Wonder Bo Wonder Podcast 31.07.2026

Het jy al ooit gewonder of jy rêrig deel van iets is? Iets wat saak maak. Efesiërs 1:13 maak dit kliphard duidelik: die oomblik toe jy glo, is jy met die Heilige Gees gemerk as God se absolute eiendom. Dit is nie net 'n teologiese konsep vir die kerkbanke nie; dit is ‘n waarheid wat jou ewigheid bepaal. In hierdie episode vertel ons stories en breek ons af wat dit beteken, dat God die werk in jou...

Tyd om te Was | Modder Geveg 26.07.2026

Volgens die Bybel is daar elke dag modder gevegte, leer hoe om die goeie styd te stry en ‘n lewe in oorvloed te geniet. Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #InvloedKerk #ModderGeveg #TydOmTeWas #GoeieStryd #VasteGrond

Genade Nog | Oop Deure 12.07.2026

Vandag is daar geen tekort aan dorings nie, maar soveel meer is daar geen tekort aan God se genade nie. Leer hoe om met ‘n genade mentaliteit te leef eerder as ‘n doring mentaliteit. https://youtu.be/w9bl1ngKxoI Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure _____...

Klein Skarniere | Oop Deure 28.06.2026

Voor jy God vra vir meer dae in jou lewe, vra eerder meer lewe in jou dae. Leer hoe ons God se oop deure kan beleef. https://youtu.be/42xkDLlLHMo Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #InvloedKerk #OopDeure #KleinSkarniere #Geloof #Sondagdiens

Weer en Weer | Teëspoed Treffers 21.06.2026

Israel is uiteindelik in die beloofde land, maar hoekom bly teëspoed hulle tref? Hoe bly ons getrou as die boosheid ons omvou? Die antwoord lê in vertrou, berou en getrou. https://youtu.be/ZWKi9rm9Fa0 Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #Teëspoed...

Manna dis ‘n voorreg | Teëspoed Treffers 14.06.2026

In die tyd van Israel se grootste deurbraak, beleef hulle teëspoed. God het elke dag aan hulle voorsien met presies genoeg. Leer uit hierdie seisoen hoe om jou woestyn te verander, van 'n plek van klagtes na 'n plek waar jy God leer vertrou. https://youtu.be/piV6NpZvdyQ Boodskap deur Johan Bruwer 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱...

Voorbereid vir ‘n Stryd | Teëspoed Treffers 07.06.2026

Meeste keer as ons bid of nader aan God kom verwag ons om iets te beleef wat ons sal opbou. Jesus deel met die Israeliete dat die val en verwoesting van Jerusalem oppad is. Hy gee hulle tog die raad wat hulle staande sal laat bly in die seisoen van teëspoed. Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁...

Ascultă podcastul Invloed Kerk | Preke în Replaio

Radio și podcasturi într-o singură aplicație - gratuit și fără înregistrare. Instaleaz-o azi și nu rata lansarea

Descarcă din Google Play

Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice