Radio Pulpit
Good News Time | Goeie Nuus Tyd
This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News! Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.radiopulpit.co.za
Autor
Radio Pulpit
Categorie
Site-ul podcastului
Cel mai nou episod
17 nov. 2026
Unde asculți?
Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curândPodcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor
Episoade
Target Life Oorbruggins-program vir jongmense 17.11.2026 12:49
Wynand Rossouw gesels met Abel Loedolff oor Target Life - 'n 10 maande Christelike persoonlike ontwikkeling en oorbruggings-program vir jongmense tussen matriek en studies of die werkende wêreld. Good News Time
Rom 1:20 - God openbaar in die Harpspons 17.11.2026 6:52
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; vandag het ons ‘n baie interessante plante rom 1:20. Mariette Wheeler vat ons ekstra diep vandag om te kyk na die Harpspons en hoe uniek die Here vir die wese sorg. Good News Time
Rom 1:20 - God openbaar in die Harpspons 17.11.2026 6:41
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; vandag het ons ‘n baie interessante plante rom 1:20. Mariette Wheeler vat ons ekstra diep vandag om te kyk na die Harpspons en hoe uniek die Here vir die wese sorg. Good News Time
Jaco Strydom: Eenheid nooi in 17.11.2026 2:38
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag gaan oor “Eenheid nooi in” uit Joh 17 en 13. Good News Time
We pray for businesses in SA 16.11.2026 8:23
Radio Pulpit listeners are praying for businesses that are struggling financially at the moment. There are so many people dependent on jobs supplied by businesses in SA and each time a business fails, more people lose their income to support their families. So we need to stand in prayer for businesses in SA. Good News Time
Moeggesukkel - 'n plek van hoop 16.11.2026 19:41
Wynand Rossouw gesels vandag met Jacques Papenfus van Moeggesukkel, ’n besondere plek in Centurion wat hoop bied aan mense wat haweloos is en moed vir die lewe verloor het. Moeggesukkel is veel meer as net ’n veilige hawe – dit is ’n plek waar liefde, omgee en menswaardigheid sentraal staan. Hier kry mense weer die geleentheid om hul selfrespek te herontdek, nuwe hoop te vind en met hernude moed e...
Dr Chuck Day - suffering counts as a mark of the cross 16.11.2026 4:35
We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains how your tears and suffering counts as a mark of the cross from Psalm 56:8 Good News Time
Andie Steele Smith: Peace is trust 13.11.2026 4:24
Andie Stelle-Smith is also known as the gang pastor from Australia. Today his theme is: “Peace is trust” from Phil 4:4-7 and Matthew 6. Good News Time
Onblusbaar loop op die golwe 12.11.2026 23:31
Janine van Niekerk gesels met Onblusbaar oor haar nuwe single, "Wavewalker" en sommer haar pad met Jesus ook. Good News Time
Lynette Beer: Ons onsigbare puntelys 12.11.2026 5:28
Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Ons onsigbare puntelys” uit Ef 2:10. Good News Time
Francois Barnard Hoe kan dit wees 11.11.2026 15:18
Janine van Niekerk gesels met Francois Barnard wat saam met Anja en Henrico Fourie ‘n nagmaal aanbiddingslied opgeneem het met die naam: Hoe Kan dit Wees. Good News Time
'n Nuwe stem op 'n Dinsdagoggend op Goeie Nuus Tyd... 10.11.2026 20:11
Wynand Rossouw gesels met 'n nuwe stem op Radio Kansel: Rudi Botha. Rudi bring op 'n Dinsdagoggend net na 7h00 'n Christelike perspektief op die nuusgebeure in die wêreld, net hier op Radio Kansel. Ons leer hom bietjie van nader ken.... Good News Time
Dr. Pieter Barnard en sy onlangse besoek aan Rusland 09.11.2026 17:57
Wynand Rossouws gesels vanoggend met Dr. Pieter Barnard, 'n bekende stem op Radio Kansel (aanbieder van Hospivisie / Hospivision), 'n evangelis en 'n man wat lief is vir God. Hulle gesels oor sy onlangse besoek aan Rusland. Good News Time
Godsightings 06.11.2026 7:38
Then we will be celebrating your Godsightings for the week. Where did you see the hand of God in action? His provision, protection, healing, direction, sense of humour? Good News Time
Andie Steele-Smith - Patriarchy must fall 06.11.2026 5:23
Andie Steele Smith is also known as the gang pastor from Australia. Today his theme is: “Patriarchy must fall” from Is 1:17, Ps 68:5 and 1 Tim 5:2. Good News Time
Stass, Reinhardt Smit en Retief Burger "Skyn" mos... 05.11.2026 20:53
Janine van Niekerk gesels met Stass, Reinhardt Smit en Retief Burger oor "Skyn", die Doxa Deo Aanbidding liedjie oor die 8 sfere van invloed. Good News Time
Lynette Beer: Hou net aan 05.11.2026 5:27
Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Hou net aan” uit Psalm 46. Good News Time
Gillaum en Rene Louw vier die Prins van Vrede 04.11.2026 19:34
Janine van Niekerk gesels met Gillaum en Rene Louw oor hulle lewens deesdae en hulle nuwe liedjie: "Prins van Vrede." Good News Time
JRoss and Megan Vuma about his New Creation 03.11.2026 21:12
Janine van Niekerk is spending some time with JRoss and his beautiful wife Megan about being a new creation Spiritually, physically and musically! Good News Time
Rom 1:20 - God openbaar in Vleikuikens 03.11.2026 5:40
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So daar is ‘n klein voëltjie met n groot stem, die Vleikuiken. Ons gaan hom vandag Rom 1:20. Good News Time
Jaco Strydom - Kom ons pas in by Jesus se droom 03.11.2026 2:21
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag gaan oor “Kom ons pas in by Jesus se droom.” Good News Time
Radio Pulpit listeners pray for the local government elections 02.11.2026 12:04
Radio Pulpit listeners come together in unity to stand in the gap for our nation. As we approach the upcoming elections, we feel called to intentionally lift up our government, our leaders, and the future of our nation in prayer. Good News Time
Wouter van der Merwe corporate prayer for the local elections 02.11.2026 19:10
Janine van Niekerk speaks to Wouter vand er Merwe from Lewende Woord Centurion about the call to corporate prayer for the local government elections Wednesday the 4th of November. Good News Time
Dr Chuck Day Fasting for a clean heart 02.11.2026 5:04
We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme from Ps 51 about Fasting for a clean heart. Good News Time
Godsightings 30.10.2026 9:30
We are celebrating your Godsightings for the week. Where did you see the hand of God in action? His provision, protection, healing, direction, sense of humour? Good News Time
Podcasturi asemănătoare
Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice