Radio Pulpit
Good News Time | Goeie Nuus Tyd
This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News! Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: www.radiopulpit.co.za
Autor
Radio Pulpit
Kategorie
Podcast-Website
Neueste Folge
13. Nov 2026
Wo hören?
Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbarPodcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts
Folgen
Andie Steele Smith: Peace is trust 13.11.2026 4:24
Andie Stelle-Smith is also known as the gang pastor from Australia. Today his theme is: “Peace is trust” from Phil 4:4-7 and Matthew 6. Good News Time
Onblusbaar loop op die golwe 12.11.2026 23:31
Janine van Niekerk gesels met Onblusbaar oor haar nuwe single, "Wavewalker" en sommer haar pad met Jesus ook. Good News Time
Lynette Beer: Ons onsigbare puntelys 12.11.2026 5:28
Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Ons onsigbare puntelys” uit Ef 2:10. Good News Time
Francois Barnard Hoe kan dit wees 11.11.2026 15:18
Janine van Niekerk gesels met Francois Barnard wat saam met Anja en Henrico Fourie ‘n nagmaal aanbiddingslied opgeneem het met die naam: Hoe Kan dit Wees. Good News Time
'n Nuwe stem op 'n Dinsdagoggend op Goeie Nuus Tyd... 10.11.2026 20:11
Wynand Rossouw gesels met 'n nuwe stem op Radio Kansel: Rudi Botha. Rudi bring op 'n Dinsdagoggend net na 7h00 'n Christelike perspektief op die nuusgebeure in die wêreld, net hier op Radio Kansel. Ons leer hom bietjie van nader ken.... Good News Time
Dr. Pieter Barnard en sy onlangse besoek aan Rusland 09.11.2026 17:57
Wynand Rossouws gesels vanoggend met Dr. Pieter Barnard, 'n bekende stem op Radio Kansel (aanbieder van Hospivisie / Hospivision), 'n evangelis en 'n man wat lief is vir God. Hulle gesels oor sy onlangse besoek aan Rusland. Good News Time
Godsightings 06.11.2026 7:38
Then we will be celebrating your Godsightings for the week. Where did you see the hand of God in action? His provision, protection, healing, direction, sense of humour? Good News Time
Andie Steele-Smith - Patriarchy must fall 06.11.2026 5:23
Andie Steele Smith is also known as the gang pastor from Australia. Today his theme is: “Patriarchy must fall” from Is 1:17, Ps 68:5 and 1 Tim 5:2. Good News Time
Stass, Reinhardt Smit en Retief Burger "Skyn" mos... 05.11.2026 20:53
Janine van Niekerk gesels met Stass, Reinhardt Smit en Retief Burger oor "Skyn", die Doxa Deo Aanbidding liedjie oor die 8 sfere van invloed. Good News Time
Lynette Beer: Hou net aan 05.11.2026 5:27
Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Hou net aan” uit Psalm 46. Good News Time
Gillaum en Rene Louw vier die Prins van Vrede 04.11.2026 19:34
Janine van Niekerk gesels met Gillaum en Rene Louw oor hulle lewens deesdae en hulle nuwe liedjie: "Prins van Vrede." Good News Time
JRoss and Megan Vuma about his New Creation 03.11.2026 21:12
Janine van Niekerk is spending some time with JRoss and his beautiful wife Megan about being a new creation Spiritually, physically and musically! Good News Time
Rom 1:20 - God openbaar in Vleikuikens 03.11.2026 5:40
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So daar is ‘n klein voëltjie met n groot stem, die Vleikuiken. Ons gaan hom vandag Rom 1:20. Good News Time
Jaco Strydom - Kom ons pas in by Jesus se droom 03.11.2026 2:21
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag gaan oor “Kom ons pas in by Jesus se droom.” Good News Time
Radio Pulpit listeners pray for the local government elections 02.11.2026 12:04
Radio Pulpit listeners come together in unity to stand in the gap for our nation. As we approach the upcoming elections, we feel called to intentionally lift up our government, our leaders, and the future of our nation in prayer. Good News Time
Wouter van der Merwe corporate prayer for the local elections 02.11.2026 19:10
Janine van Niekerk speaks to Wouter vand er Merwe from Lewende Woord Centurion about the call to corporate prayer for the local government elections Wednesday the 4th of November. Good News Time
Dr Chuck Day Fasting for a clean heart 02.11.2026 5:04
We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme from Ps 51 about Fasting for a clean heart. Good News Time
Godsightings 30.10.2026 9:30
We are celebrating your Godsightings for the week. Where did you see the hand of God in action? His provision, protection, healing, direction, sense of humour? Good News Time
Andie Steele-Smith: The antidote to anxiety 30.10.2026 4:58
Andie Steele Smith is also known as the gang pastor from Australia. Today his theme is: “The antidote to anxiety” from Matt 6:33 Good News Time
Johann Herbst oor jongmense en doodsbeddens 29.10.2026 19:37
Janine van Niekerk gesels met Ps Johann Herbst van Lewende Woord Centurion oor jongmense en doodsbeddens... o.a. Good News Time
Lynette Beer: Moenie te veel onderneem nie 29.10.2026 4:57
Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Moenie te veel onderneem nie” uit 2 Sam 19. Good News Time
Norton Oosthuis about Easthouse etc. 28.10.2026 17:36
Janine van Niekerk is speaking to Norton Oosthuis about Easthouse, ministry and his walk with Jesus. Good News Time
Daag net op! Onderhoud met Nicolette Steele 27.10.2026 20:05
Wynand Rossouw gesels vanoggend met Nicolette Steel wat kom gesels oor hulle werk in die Midde - Ooste, haar passies en ook die projekte waarmee hulle besig is. Nicolette se boodskap aan ons almal vandag: daag net op! Good News Time
Erin Patience van I AM Youth oor die Pennesakkieprojek 27.10.2026 10:22
As deel van Radiokansel se 45ste bestaansjaarvieringe het ons ’n Pennesakkie Gevul met Hoop van stapel gestuur om in die volgende generasie te belê. Danksy die ruimhartigheid en ondersteuning van ons luisteraars, skenkers, borge en vennote kon meer as 2 000 Graad 12-leerders pennesakkies met noodsaaklike eksamenskryfbehoeftes en boodskappe van hoop ontvang. Erin Patience van I AM Youth was deel va...
Kingdom Global Advancement (Rusland) 26.10.2026 16:04
Wynand Rossouw gesels met Hugo van Niekerk van Kingdom Global Advancement wat kom vertel hoe hy in in Rusland beland het. Good News Time
Ähnliche Podcasts
Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet