RSG

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.

Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categorie

Society

Site-ul podcastului

www.rsg.co.za

Cel mai nou episod

6 nov. 2026

Unde asculți?

Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curând

Podcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor

Descarcă din Google Play Instalează gratuit Android aproape 10 mil. descărcări · nota 4,7+ iOS în curând

Episoade

Stories by die Plataankafee by Woordfees 2023 29.12.2023

Stories by die Plataankafee by Woordfees 2023 met aanbieder Johan Rademan en gaste Nic de Jager, Danelene Ramsen, Bennie Howard en Pietman Geldenhuys

Casper de Vries loop deesdae met kierie en al op die verhoog 28.12.2023

Die tyd stap vir almal aan. Ook vir Casper de Vries, en Johan Rademan het met hom oor die fase van sy lewe waarin hy nou verkeer gesels, kort na n vertoning.

ds. André Boezak 28.12.2023

Daar in haar tuisdorp het Haidee weer 'n keer gaan kers opsteek by ds Andre Boezak, 'n geliefde leraar van die VGK Oudtshoorn, maar ook 'n bobaas storieverteller, skrywer en man van inspirasie.

Margit en Luca 27.12.2023

Haidee gesels met die aktrise Margit Meyer-Rödenbeck en haar ewe talentvolle dogter Luca. Sy verskyn deesdae op TV en speel graag klavier. Gaan sy ook in haar bekende ma se voetspore volg? Die tiener vertel self

Eerste radio-uitsending van onder die see 27.12.2023

Eben Cruywagen vertel vir Ignatius Vlok hoe hulle die wêreld se eerste direkte radio-uitsending van onder die see in 1987 aangepak het.

Heuningbier 22.12.2023

Ernst Thompson vertel vir Martelize Brink van verskillende style heuningbier en verwante produkte wat hy maak by die Cape Town Meadery.

360 Speseryroete - Deel 16 22.12.2023

Hetta van Deventer-Terblache vertel vir Martelize Brink in die DrieSestig Speseryroete oor Kerskoeke van die wereld.

'n Baard met 15 rekords 22.12.2023

Amerikaner Joel Strasser hou 15 Guinness Wêreldrekords vir allerhande goed wat hy in sy baard druk. So byvoorbeeld het hy 1500 tandestokkies in sy baard gedruk asook 126 vurke.

Staptoere in Kaapstad 21.12.2023

Marina Zietsman vertel vir Martelize Brink van gratis begeleide staptoere in Kaapstad en wat jy te wagte kan wees as jy die stad te voet verken.

Thereza Raman vang graad 21.12.2023

Thereza Raman het eers op 40-jarige ouderdom haar matrieksertifikaat gekry. En nou die dag het sy, op 56,  haar meestersgraad in onderwys en volwasse leer- en wêreldwye verandering aan die Universiteit Wes-Kaapland ingepalm. En dis nog lank nie al nie, Thereza begin in Januarie as skoolhoof van Hoërskool Namakwaland op Springbok

Mikrobiese ensieme wat plastiek afbreek 21.12.2023

Dr. Wessel Myburgh vertel vir Martelize Brink van tegnologie wat hul kommersialiseer wat mikrobiese ensieme gebruik om sekere soorte plastiek af te breek en dit moontlik tot waardevolle brandstowwe en chemikalieë te herwin.

Tuinier kan dalk 6 miljard Euro erf 21.12.2023

‘n Lid van die rykste familie in Europa wil sy tuinier aanneem sodat hy 6 miljard Euro kan erf. Tans gaan Nicolas Puech se volle erflating na sy stigting, maar daar is ‘n klousule in die kontrak dat ‘n kind ‘n deel van die erflating kan kry. Indien dit ‘n seun is, kan hy tot 50% van die beraamde 12 miljard Euro boedel erf.

Craig Adriaanse 20.12.2023

Craig Adriaanse gesels met Martelize Brink oor sy pad voor die kameras en deel word van die Suidooster – familie.

Viona Viljoen dehidreer haar eie kos wanneer sy op staptogte gaan 20.12.2023

Kos kan ‘n groot hap uit jou begroting neem wanneer jy gaan reis, maar Johan Rademan aanbieder van ReisSonderGrense op n Saterdagoggend tussen 10 en 11 het iemand opgespoor wat die probleem eiehandig getakel het.

Voor- en nadele van videospeletjies 20.12.2023

Izaan Booyens vertel vir Martelize Brink van die voor- en nadele van videospeletjies en hoe jy die blootstelling aan die speletjies kan bestuur.

Hardloop vir 'n bonus 20.12.2023

‘n Maatskappy in Sjina betaal hul werkers ‘n bonus as hul 50 km ‘n maand draf, 60% van die bonus vir 40 km en 30% vir 30 km.

Dinge wat by damme gebeur 19.12.2023

Dawie Botha vertel vir Martelize Brink in So is die land gebou, oor damme wat vir meer as water opgaar gebou is.

Louisa Da Silva 19.12.2023

Haidee kuier in Ravensmead by haarkapper Louisa Da Silva. Louisa se ma het op vyf uitgevind dat sy nie kan hoor nie. Vandag kan Louisa hoor danksy 'n kogliere inplanting en as opgeleide haarkapper wil sy nou die jongmense aan die hand vat en oplei. 

Barbie en persoonlike beskermende toerusting 19.12.2023

‘n Studie kla dat die mediese Barbies se persoonlike beskermende toerusting te kort skiet en nie eens weggooibare handskoene dra nie.

Eekhoringredding- en rehabilitasie 18.12.2023

Lize Testa en Tracy Starke gesels met Martelize Brink oor eekhorings en wat hul redding- en rehabilitasie pogings behels.

Spyskaart angs 18.12.2023

Navorsing toon dat 86% van die Gen Z generasie angstig raak wanneer hulle met die keuses op ‘n spyskaart konfronteer word.

Die 35e Trans Agulhas Challenge 15.12.2023

Eben de Bod gesels Martelize Brink oor die 35e Trans Agulhas Challenge. Eben het die afgelope 3 jaar die taai opblaasbootresies gewen.

360 Speseryroete - Deel 15 15.12.2023

Hetta van Deventer – Terblache vertel vir Martelize Brink in die DrieSestig Speseryroete oor Kersspeserye van die wereld.

Bloukaasbier 15.12.2023

In Oregan VSA word ‘n bloukaasbier gemaak wat vir beina twee jaar in eikehoutvate verouder word.

Afrikaanseklasse op TikTok 14.12.2023

Anzel Roux vertel vir Martelize Brink oor haar onderwysloopbaan en sukses op TikTok.

Ascultă podcastul Driesestig în Replaio

Radio și podcasturi într-o singură aplicație - gratuit și fără înregistrare. Instaleaz-o azi și nu rata lansarea

Descarcă din Google Play

Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice