Alwyn de Klerk
Baardberaad
Ons gesels oor aktuele sake uit n Boere-Afrikaner oogpunt. Ons is konserwatief Afrikaans.
Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: podcasters.spotify.com
Autor
Alwyn de Klerk
Categorie
Site-ul podcastului
Cel mai nou episod
20 mar. 2025
Unde asculți?
Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curândPodcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor
Episoade
Baardberaad 150 - Verset teen tirannie (Deel 1) 20.03.2025 1:08:35
Ek en dr. Adi gesels oor verset teen tirannie.
Baardberaad 149 - Selfvoorsienend: die pad na n volkstaat 14.03.2025 1:05:40
Ek en Johan gesels oor die begroting, tuine en boerdery.
Baardberaad 148 - Hoogverraad! 07.03.2025 1:02:52
Ek en Tiaan gesels oor Ernst, hoogverrad, Amerika en ander sake.
Baardberaad 147 - #joostpraatnamensmy 20.02.2025 1:04:28
Ek en Joost strydom gesels oor Trompe, Vryheid en Orania.
Baardberaad 146 - Vakansie dinge 04.12.2024 1:14:02
Ek. Johan en George gesels oor vakansie planne.
Baardberaad 145 - Dapper stapper 27.11.2024 59:17
Ek gesels met Liam May oor sy komende staptog.
Baardberaad 144 - Watter water? 23.10.2024 1:04:41
Ek en Johan gesels oor die moontlike water krisis en ander sake.
Baardberaad 143 - Ons praat weer 25.09.2024 1:09:11
Ek en Johan gesels weer en oor die weer.
Baardberaad 142 - Jou geld, jou geheim? 11.09.2024 1:08:17
Ek en Johan gesels oor of jou salaris algemene kennis moet wees en ons bring hulde aan die brandweermanne.
Baardberaad 141 - Boere Geheime - Wat maak ons volk spesiaal? 04.09.2024 1:06:25
Ek en Johan gesels oor wat ons volk spesiaal maak.
Baardberaad 140 - Verkleurmannetjies en -vroutjies 21.08.2024 1:04:52
Ek en Johan gesels oor mense wat soos verkleurmannetjies lewe.
Baardberaad 139 - ) Boereplaas 14.08.2024 44:29
Ek gesels oor ons verbintenis met die plaas, plaasname ens.
Baardberaad 138 - Samesweringsteoriee 31.07.2024 1:06:22
Ek en Johan gesels oor samesweringsteoriee.
Baardberaad 137 - Jagstories, liegstories, spookstories 24.07.2024 1:08:24
Ek en Johan gesels oor jagstories, liegstories en spookstories.
Baardberaad 136 - Boertopia 10.07.2024 1:10:08
Ek en Johan gesels oor die ideale Boerestaat.
Baardberaad 135 - Doringbos of brandende bos? 03.07.2024 51:09
Ek en Johan gesels politiek.
Baardberaad 133 - Bly of gly? 19.06.2024 1:08:46
Ek en Johan gesels politiek en of daar nog n toekoms vir die jeug hier in die land is.
Baardberaad 132 - Wouter se babelaas 29.05.2024 1:17:56
Ek en Tiaan gesels oor wat die kiesers kan verwag noudat die kruisies getrek is.
Baardberaad 130 - Geskiedenis van die Afrikanervolk 22.05.2024 1:06:22
Ek en oom Connie Bodenstein gesels oor sy lekker lees geskiedenis boek. n Moet vir elke boekrak.
Baardberaad 131 - Duimpies en ander verkiesingsverpestinge 22.05.2024 1:14:11
Ek en Johan gesels oor verpestings wat saam met n verkiesing loop.
Baardberaad 128 - Hoenders en goete 01.05.2024 1:10:53
Ek en Johan gesels oor hoenders en ander goete.
Baardberaad 127 - Oranje golf 20.03.2024 1:06:50
Ek en Johan gesels oor die Oranje golf. volkswelsyn en ander sake.
Baardberaad 126 - Volk simbole 14.03.2024 1:18:25
Ek en Johan gesels oor volk simbole en ander sake.
Baardberaad 125 - Grondgryp gedoentes 06.03.2024 1:06:06
Ek en Johan gesels oor die grondgrype in Bloemfontein en ander sake.a
Baardberaad 124 - BELA Wetgewing 05.03.2024 10:39
Ek en Cornelius gesels oor die BELA wetgewing.
Podcasturi asemănătoare
Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice