Voelgoed Podsendings

Voelgoed Podsendings

Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: podcasters.spotify.com

Autor

Voelgoed Podsendings

Categoria

Education

Site do podcast

podcasters.spotify.com

Último episódio

17 de jun de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Verandering is nie ’n slegte konsep nie 20.08.2020

Daar is 7,5 miljard mense op aarde, tog praat ’n mens die meeste met jouself. Die meerderheid mense doen dit deur hulle gedagtes. Dit word selfspraak genoem.

Leer (mooier) met jouself praat 20.08.2020

Daar is 7,5 miljard mense op aarde, tog praat ’n mens die meeste met jouself. Die meerderheid mense doen dit deur hulle gedagtes. Dit word selfspraak genoem.

[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Die Berg Sinai 20.08.2020

[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Die Berg Sinai by Voelgoed Radio

[BYBELSTORIE VIR KINDERS] 'n Pad Deur Die See 13.08.2020

[BYBELSTORIE VIR KINDERS] 'n Pad Deur Die See by Voelgoed Radio

Wat Is Jou Rande Rêrig Werd 07.08.2020

Vir elkeen van ons hang die betekenis van geld af van die dinge wat ons daarmee assosieer en hoe ons dit in ons lewens aanwend.

[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Uiteindelik vry 06.08.2020

[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Uiteindelik vry by Voelgoed Radio

Sessie 1: Iemand wat wag vir beloning is meer suksesvol 05.08.2020

Sessie 1: Iemand wat wag vir beloning is meer suksesvol by Voelgoed Radio

Sessie 2: Bly geduldig, jy sal eendag seën ontvang 05.08.2020

Sessie 2: Bly geduldig, jy sal eendag seën ontvang by Voelgoed Radio

Sessie 3: Geduld en wilskrag help jou om plesier uit te stel 05.08.2020

Sessie 3: Geduld en wilskrag help jou om plesier uit te stel by Voelgoed Radio

Sessie 4: Bly kalm wanneer vergoeding wegbly 05.08.2020

Sessie 4: Bly kalm wanneer vergoeding wegbly by Voelgoed Radio

Sessie 5: Hoe meer risiko’s, hoe groter die geluk! 05.08.2020

Sessie 5: Hoe meer risiko’s, hoe groter die geluk! by Voelgoed Radio

Die bos wat aanhou brand 30.07.2020

Die bos wat aanhou brand by Voelgoed Radio

Loof Hom In Krisistye 29.07.2020

Soms woed die storms van die lewe so hewig dat ons begin twyfel of ons teen die branders van vrees en bekommernis kan staande bly. Dalk ervaar jy onoorkombare probleme in jou lewe. Waar kry ’n mens die krag om God te midde van dié storm te loof?

Basta Met Selfsugtige, Bedorwe Brokkies 24.07.2020

Wie kry die skuld as jou kind altyd sy eie sin wil hê? As hy selfgesentreerd, geïrriteerd, en sonder simpatie of empatie teenoor ander optree?

[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Moses in die mandjie 24.07.2020

[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Moses in die mandjie by Voelgoed Radio

Die ware betekenis van vasbyt - Karien Basson 22.07.2020
[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Josef word onderkoning 17.07.2020

[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Josef word onderkoning by Voelgoed Radio

Hoe om slegte gewoontes af te leer – Nádine 14.07.2020

As jy tevrede met jou lewe wil wees, moet jy groot droom, glo Nádine, maar ook aanhou om jou drome aan te pas.

Jy Realisties Of Negatief 10.07.2020

As jy hopeloos voel, beteken dit letterlik dat jy alle hoop verloor het. Maar wat gebeur as jy toelaat dat jou omstandighede jou toekoms bepaal?

[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Josef Word Verkoop 09.07.2020

[BYBELSTORIE VIR KINDERS] Josef Word Verkoop by Voelgoed Radio

Hoe om... te blom as gesin 08.07.2020

Kinders is geskenke uit die hemel en ZAHN HULME glo jy moet al hulle lewensfases met dankbaarheid omarm. Binnekort is die kleinspan groot en hunker jy na die spesiale tye saam as gesin.

Waardes is wat saak maak! 08.07.2020

Sonder goeie geestelike waardes kan ons maklik van die “muur” afval en nie weer aanmekaargesit word nie. Net soos Hompie Kedompie, sê CATHERINE VAN HEERDEN.

Laat God Sy karakter op jou afdruk 08.07.2020

In Eksodus leer ken jy ’n aspek van God se karakter. Dis wanneer die Naam van God as YHWH bekendgemaak word. Dit is die Naam wat God aan Moses bekendmaak volgens Eksodus 3:14.

Motivering om gedrag te verander 07.07.2020

Daar is bewys dat waarskuwings en dreigemente ’n baie beperkte invloed het om mense se gedrag te verander. Dink byvoorbeeld aan die aanmaning op sigaretpakkies – Smoking kills. Skrik dit die rokers af? Nie vir ’n oomblik nie.

[BYBELSTORIE VIR KINDERS] God Praat Met Jakob 03.07.2020

[BYBELSTORIE VIR KINDERS] God Praat Met Jakob by Voelgoed Radio

Ouça o podcast Voelgoed Podsendings no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos