Voelgoed Podsendings

Voelgoed Podsendings

Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: podcasters.spotify.com

Autor

Voelgoed Podsendings

Categoria

Education

Site do podcast

podcasters.spotify.com

Último episódio

17 de jun de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Janine podsending 1 - ‘n Nuwe Visie 26.01.2022

#SondagStilword vir Meisies

Dink en bid voor jy praat_Carl Davis 26.01.2022

#SondagStilword vir Mans

Goeie beginsels help met goeie keuses_Armand Kruger 26.01.2022

#SondagStilword vir Mans

Integriteit - die hoeksteen van jou karakter_Anton Swanepoel 26.01.2022

#SondagStilword vir Mans

Nederigheid laat jou uitstaan bo ander – Andrico Fourie, finansiële adviseur 26.01.2022

#SondagStilword vir Mans

Wat keer jou om God te hoor? – Angela Reed, pastoor 20.01.2022

#SondagStilword

Laat geloof jou op Sy pad lei – Angela Bender, motiveringspreker 20.01.2022

#SondagStilword

Maak elke oomblik van jou lewe betekenisvol – Alta Strauss, motiveringspreker 20.01.2022

#SondagStilword

Kom tot bedaring en fokus weer – Almarie du Preez, radio omroeper 19.01.2022

#SondagStilword

Die regte denkwyse lei tot goeie optrede – AJ Sutton, pastoor 30.12.2021

Gelowiges se optrede word met fyn oë deur ander dopgehou. Bestuur jou gedagtes en wees opreg in wat jy doen en sê met die regte tegnieke.

Inspireer mekaar met dade (nie woorde nie) – Jannie Putter, motiveringspreker 30.12.2021

Met opbouende en aanmoedigende woorde, motiveer ouers gewoonlik hulle kinders. Inspireer eerder jou kind deur self te wys hoe jy iets doen … Wys vir hom deur jou dade, nie net deur jou woorde nie.

Wees elke dag beter as die vorige dag – Michael Mol, aanbiede 30.12.2021

Niemand kan die perfekte huweliksmaat en pa wees nie. Jy kan wel kies om elke dag te probeer om beter te wees. Wat jou gesin van jou dink (nie wat jy van jouself dink nie), is wat saak maak.

Hoor elke dag Sy stem – Alida Norden, kreatiewe bediening 30.12.2021

Ons geestelike wandel is nie ’n ontvlugting uit die lewe nie, maar ’n bewys van God se alomteenwoordigheid. Begeer opnuut om Sy stem te hoor en om Hom in alles raak te sien!

Verander deur jou denke – Liesel Krause-Wiid, predikant​ 30.12.2021

Hunker jy daarna om nader aan God te leef en om daagliks Sy teenwoordigheid meer tasbaar te ervaar? Dit is God se grootste begeerte dat ons Hom beter leer ken en nader aan Hom groei.

Hy moet meer word en jy minder – Karien Basson, redaktrise 30.12.2021

Die hedendaagse leefstyl is nie sonde nie.

Leer jou kind om geldslim te wees 18.11.2021

Leer jou kind om geldslim te wees

Lyding skei ons nie van God nie 18.11.2021

Lyding skei ons nie van God nie

Leef gebalanseerd vir ’n geseënde lewe 18.11.2021

Leef gebalanseerd vir ’n geseënde lewe

Wat die Bybel oor jou geldsake sê 03.11.2021

Wat die Bybel oor jou geldsake sê

Jy kan nie sonde vir God wegsteek nie 03.11.2021

Jy kan nie sonde vir God wegsteek nie

Speelareas waar jou kind kan ontwikkel 03.11.2021

Speelareas waar jou kind kan ontwikkel

Dis gesond om hardop te lag 01.09.2021

Die mens is bedraad vir humor. Dis ’n basiese behoefte. Lag is noodsaaklik vir ons fisieke en emosionele gesondheid, ons gemoed en ons oorlewing.

Hoe om ’n zero–begroting te bestuur 25.08.2021

Hoe om ’n zero–begroting te bestuur

Help jou kind om stres te hanteer 25.08.2021

Help jou kind om stres te hanteer

[PODSENDING] Gelowiges moet as één funksioneer 16.08.2021

LIESEL KRAUSE-WIID

Ouça o podcast Voelgoed Podsendings no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos