Voelgoed Podsendings

Voelgoed Podsendings

Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: podcasters.spotify.com

Autor

Voelgoed Podsendings

Categoria

Education

Site do podcast

podcasters.spotify.com

Último episódio

17 de jun de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

STAP 6 - Eerlikheid met myself is kritikaal belangrik 25.07.2022

Voordat jy STAP 6 van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.

STAP 5 - Wat body positivity vir my beteken het 25.07.2022

Voordat jy STAP 5 van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.

STAP 4 - Die begin van my proses tot selfaanvaarding 25.07.2022

Voordat jy STAP 4van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.

STAP 3 - Redes hoekom ek krities op myself was 25.07.2022

Voordat jy STAP 3 van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.

STAP 2 - My selfbeeld het van laag na verwronge gegaan 25.07.2022

Voordat jy STAP 2 van die kursus, Wees lief vir jou lyf!, lees, luister na die oudio met die stem van Marciel Hopkins.

Maak jou hele hart elke dag oop – Riana Mouton 21.07.2022

#SondagStilword vir Vroue

God is ook ’n naby persoon – Rhona Kieswetter 21.07.2022

#SondagStilword vir Vroue

Jou siel se genesing is jou verantwoordelikheid – Nicolene Steyn 21.07.2022

#SondagStilword vir Vroue

Stilte ... dís waar jy dink en bid – Nerina Smith 21.07.2022

#SondagStilword vir Vroue

Wysheid kom uit jou hart én verstand (Nico van As) 21.07.2022

#SondagStilword vir Mans

Prestasie verg talent ... én harde werk (Marius Nel) 21.07.2022

#SondagStilword vir Mans

Innerlike vrede maak gelukkiger as besittings (Manie Botha) 21.07.2022

#SondagStilword vir Mans

Probleme is deel van suksesvol wees (Klasie Wessels) 21.07.2022

#SondagStilword vir Mans

Spandeer kwaliteit tyd saam met God (Karmen Wiid) 21.07.2022

#SondagStilword vir Meisies Week 27

Die Ivy Lee metode (Karien Basson) 21.07.2022

#SondagStilword vir Vroue Episode 33

Genade onbeskryflik groot (Karien Basson) 21.07.2022

#SondagStilword vir Vroue Episode 32

God se resep (Karien Basson) 21.07.2022

#SondagStilword vir Vroue Episode 31

Vanaand voordat jy gaan slaap (Karien Basson) 21.07.2022

#SondagStilword vir Vroue Episode 30

12. Die toekoms en ons lyfstories - dis ’n reis ... (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins) 18.07.2022

Ons onderskat die krag van woorde, ook in ons eie gedagtes. Praat mooi en opbouend met jouself en vermy slegte gedagtes en kritiek. Dit wat jy dink, het ’n groot uitwerking op jou selfliefde. Jou gedagtewêreld moet ʼn mooi, lekker omgewing wees.

11. Woorde het krag - gebruik dit vir jou lyfliefde (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins) 18.07.2022

Ons onderskat die krag van woorde, ook in ons eie gedagtes. Praat mooi en opbouend met jouself en vermy slegte gedagtes en kritiek. Dit wat jy dink, het ’n groot uitwerking op jou selfliefde. Jou gedagtewêreld moet ʼn mooi, lekker omgewing wees.

10. Praktiese maniere om jou gedagtes opbouend te hóú (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins) 18.07.2022

Jy weet hoe belangrik dit is om jou denke te bestuur. Jy het gekies om positief te dink oor ander mense en oor kos. Nou moet jy aanhou fokus op alles wat opbouend is vir jou siening oor jouself. Komplimente en gesonde vriendskappe is belangrik hiervoor.

9. Praktiese maniere om jou negatiewe denke positief te draai (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins) 18.07.2022

Hoe jy dink bepaal jou gemoed vir die dag. Werk doelbewus aan jou denke om positief te wees. Sien die goeie in mense en situasies raak. Binnekort sal jou gedagtes help om jou selfbeeld te versterk.

8. Verander jou roetine en aktiwiteite vir ’n positiewer jy (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins) 18.07.2022

Jou daaglikse roetine en aktiwiteite het ’n groot uitwerking op hoe positief jy voel. Pas dinge soos jou gereelde oefening en dieet aan om by jou lewe te pas en jou gesond en tevrede te hou.

7. Verander jou omgewing vir ’n gelukkiger jy (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins) 18.07.2022

Jou omgewing beïnvloed onbewustelik jou gemoed. Is dit goed soos te veel blootstelling aan sosiale media of ’n kas vol te klein klere? Unfollow, maak minder en maak skoon vir meer geluk.

6. Die verskil tussen realistiese en onrealistiese beskouings (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins) 18.07.2022

Dit is belangrik om jou doelwitte te bereik soos jy groei en ontwikkel, maar dit is ook noodsaaklik om pret te hê. Stel realistiese doelwitte vir jouself en moenie onrealistiese verwagtinge koester nie.

Ouça o podcast Voelgoed Podsendings no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos