Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

TTB Afrikaans

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die he...

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: ttb.twr.org

Autor

Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

Categoria

Religion

Site do podcast

ttb.twr.org

Último episódio

7 de ago de 2023

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Abimeleck word koning (Rigters 9:1-57) 31.10.2022
Gideon verslaan die Medianiete (Rigters 7:1-8:35) 28.10.2022
Gideon begin sy optrede teen Medianiete (Rigters 6:1-40) 27.10.2022
Deborah se verhaal (Rigters 4:1-5:36) 26.10.2022
Otniel, Ehud en Samgar (Rigters 3:7-31) 25.10.2022
Oor teleurstelling en afvalligheid (Rigters 2:1-3:6) 24.10.2022
Inleiding; suidelike en noordelike stamme (Rigters 1:1-36) 21.10.2022
Gedenkaltaar; afskeidswoorde; Sigem; Josua sterf (Josua 22:9-24:33) 20.10.2022
Die laaste stamme kry grond (Josua 19:1-22:8) 19.10.2022
Josef se nakomelinge kry grond, asook ander (Josua 16:1-18:28) 18.10.2022
Die verdeling v.d. land begin (Josua 13:1-15:63) 17.10.2022
Oorwinning oor die noordelike koalisie en ander plekke (Josua 11:1-12:23) 14.10.2022
Oorwinning oor die suidelike koalisie (Josua 10:1-43) 13.10.2022
Die wet by berg Ebal; die Gibioniete (Josua 8:30-9:27) 12.10.2022
Ai: eers 'n neerlaag toe oorwinning (Josua 7:1-8:29) 11.10.2022
Gilgal; die paasfees en Jerigo word ingeneem (Josua 5:2-6:27) 10.10.2022
Die Israeliete steek die Jordaan oor (Josua 3:1-5:1) 07.10.2022
Josua se eerste bevele; verkenners na Jerigo (Josua 1:10-2:24) 06.10.2022
Inleiding; Wees sterk en vasberade (Josua 1:1-9) 05.10.2022
Die seën en dood van Moses (Deuteronomium 33:1-34:12) 04.10.2022
Moses se lied; sy dood word voorspel (Deuteronomium 32:1-32) 03.10.2022
Twee vaste getuies; 'n lied en die wet (Deuteronomium 31:1-30) 30.09.2022
Môre word vandag bepaal (Deuteronomium 29:1-30:20) 29.09.2022
Ebal en Gerasim; seën en straf (Deuteronomium 27:1-28:68) 28.09.2022
Trousake; diensplig; doodstraf; kos; kultus; tiendes (Deuteronomium 24:1-26:19) 27.09.2022

Ouça o podcast TTB Afrikaans no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos