Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

TTB Afrikaans

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die he...

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: ttb.twr.org

Autor

Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

Categoria

Religion

Site do podcast

ttb.twr.org

Último episódio

7 de ago de 2023

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Die Evangelie begin buitelands versprei (Handelinge 8:1-25) 05.12.2022
Stefanus se toespraak (Handelinge 7:1-53) 02.12.2022
Stefanus, die eerste martelaar (Handelinge 6:1-15) 01.12.2022
Die vervolging v.d. apostels; lyfstraf (Handelinge 5:17-42) 30.11.2022
Die apostels word gedreig; Ananias en Saffira (Handelinge 4:18-5:16) 29.11.2022
Petrus voltooi sy gesprek; die apostels voor die Joodse Raad (Handelinge 3:23-4:17) 28.11.2022
n Verlamde genees; Petrus se toespraak in die pilaargang (Handelinge 3:1-22) 25.11.2022
Petrus preek; eerste bekeerdes; eerste gemeente (Handelinge 2:14-47) 24.11.2022
Uitstorting v.d. Heilige Gees (Handelinge 2:1-13) 23.11.2022
Die Gees word uitgestort; hemelvaart; Mattias word diaken (Handelinge 1:4-26) 22.11.2022
Inleiding; Lukas se tweede boek (Handelinge 1:1-3) 21.11.2022
Lossingsprosedure; Obed word gebore; geslagsregister (Rut 4:1-22) 18.11.2022
Rut en Boas by die dorsvloer (Rut 3:1-18) 17.11.2022
Boas laat Rut vir hom werk (Rut 2:13-23) 16.11.2022
Boas en Rut ontmoet mekaar (Rut 2:1-12) 15.11.2022
Twee krisisse: droogte en sterftes (Rut 1:1-22) 14.11.2022
Inleiding tot Rut 11.11.2022
Die Benjaminiete word gestraf; Hulle kry vroue (Rigters 20:12-21:25) 10.11.2022
Twee gruweldade; oor 'n Leviet en sy byvrou (Rigters 19:1-20:11) 09.11.2022
Miga se afgode; Die Daniëliete trek (Rigters 17:1-18:31) 08.11.2022
Simson en Delila; sy dood (Rigters 16:1-31) 07.11.2022
Simson se huwelik (Rigters 14:1-15:20) 04.11.2022
Rigter Simson se geboorte (Rigters 13:1-25) 03.11.2022
Jefta se gelofte; rigters Ibsan, Elon en Abdon (Rigters 11:29-12:15) 02.11.2022
Die rigters Tola en Jair; Jefta begin optree (Rigters 10:1-11:28) 01.11.2022

Ouça o podcast TTB Afrikaans no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos